PnP-baas woedend oor rassime-beskuldiging

Raymond Ackerman, voorsitter van Pick n Pay, is “woedend” oor die “onstellende beskuldiging” wat deur die SA Commercial, Catering and Allied Workers’ Union, Saccawu, gemaak is oor rassisme in die maatskappy. Ackerman het in ’n verklaring Donderdag gesê dat Pick n Pay se geskiedenis oor die afgelope 43 jaar vanselfsprekend was. “Beide die maatskappy en

Lees verder: PnP-baas woedend oor rassime-beskuldiging

PRAAG inspireer ons almal

Ek is bly om te hoor alles is weer in orde met die webwerf ná gister se probleem met julle databasis. Dit is verbasend, en inspirerend, hoe julle dit regkry om onverskrokke en sonder einde, aan te hou om die boodskap te verkondig, mense in te lig, en terug te baklei vir die res van

Lees verder: PRAAG inspireer ons almal

Was Dingaan die eerste transformeerder?

Toespraak gelewer op 16 Desember 2009 in die holkrans by die La Rochelle-geloftefeesterrein* Op Geloftedag herdenk ons die oorwinning van die goeie oor die bose, van die lig oor die duisternis, van die regverdige en godvresende Voortrekker oor die listige, wreedaardige Dingaan. Daar is sekerlik vandag baie Afrikaners wat meen dat Dingaan weereens in ons

Lees verder: Was Dingaan die eerste transformeerder?

Die heengaan van politieke korrektheid

Pas het pres. Jacob Zuma in sy Versoeningsdagtoespraak daarop gewys dat rassisme steeds lewend is. Dit is te betwyfel of Zuma bereid is om agter die deur te vee soos wat nodig is, soos blyk uit ‘n spesiale fokus in die Afrikanerbond se nuusbrief wat dieselfde dag uitgestuur is. Die nuusbrief val sonder ‘n omsigtige

Lees verder: Die heengaan van politieke korrektheid

Blankes in VSA eers teen 2050 minderheid

Die geskatte jaartal vir die wit meerderheid in die VSA om te verdwyn is met agt jaar teruggesit – na 2050 – omdat die resessie en ‘n strenger immigrasiebeleid die invloei van buitelanders na Amerika effens verstadig het. Die Amerikaanse sensusburo het Woensdag ‘n hersiene skatting uitgebring van verlede jaar se beraming dat wit kinders

Lees verder: Blankes in VSA eers teen 2050 minderheid

BBC in die pekel oor gayteregstelling

‘n Debat op ‘n BBC-webwerf oor die teregstelling van homoseksuele mans en vroue in Oeganda loop onder politici deur. Die Britse uitsaaier het ‘n debat op sy webwerf, onder Africa have your say, begin om die voorgestelde wetgewing in Oeganda waarvolgens mense ter dood veroordeel kan word vir homoseksuele dade, te bespreek. Die debat nooi

Lees verder: BBC in die pekel oor gayteregstelling

Fisiologie van versoening wat faal

Vroeg vanoggend, toe Pumba my vir ‘n wandeling neem, sit hulle ingeryg daar… die werksoekers wat in ‘n lang tou sit by Langenhovenpark se informele indiensnemingsburo. Dis Versoeningsdag, maar belangriker vir die werksoekers, Geloftedag in een van die mees Afrikaanse woonbuurte in die land. Dit ruk aan my – hordes mense wat ‘n geldjie wat

Lees verder: Fisiologie van versoening wat faal

Japan gee Kopenhagen inspuiting

Die sukkelende klimaatberaad in Denemarke het ‘n reuse-inspuiting van nagenoeg R162 miljard gekry. ‘n Groep van die wêreld se rykste lande het dié bedrag belowe as befondsing vir die stryd teen aardverwarming te midde van konflik tussen ryk en arm lande en grootskaalse protesoptrede by die beraad. Japan, tesame met Australië, Brittanje, Frankryk, Noorweë en

Lees verder: Japan gee Kopenhagen inspuiting