‘n Vragmotorbestuurder is geskiet terwyl hy op die N3 naby Cato Ridge in KwaZulu-Natal gery het, het paramedici gesê. ER24 se Derrick Banks sê die man, wat in sy 40’s is, is in die been geskiet. “Nadat hy geskiet is, het hy homself sowat 10 km na die Camperdown-polisiestasie bestuur om hulp te kry,” het
Lees verder: Vragmotorbestuurders geskiet, aan die brand gesteek
