Praag: ‘Skiet die boer’ oortree internasionele reg

Praag, die Pro-Afrikaanse Aksiegroep, het Donderdag toestemming gevra om as vriend van die hof, amicus curiae, toegelaat te word in die saak tussen Julius Malema en Afriforum. Die ANC het ‘n aansoek om verlof ingedien om as party toe te tree tot die haatspraaksaak teen Julius Malema. Dr. Dan Roodt van Praag het gesê die

Lees verder: Praag: ‘Skiet die boer’ oortree internasionele reg

Wynboere dreig om belasting te weerhou

Die Stellenbosse wynboere is warm onder die kraag oor die moord op wynboer Alberto Costa. Hulle het gedreig om belastinggeld terug te hou indien die Regering nie misdaad wat dié dorp en omgewing teister, vasvat nie. ‘n Buurman van die vermoorde het die voorstel van belastingweerhouding aan ‘n vergadering oor geweldsmisdaad gemaak.  “My voorstel is

Lees verder: Wynboere dreig om belasting te weerhou

Alberto Costa, nog een by

Die VF Plus ondersteun die eis wat gisteraand tydens ‘n landbouvereniging se vergadering in Doornbosch gestel is om ‘n referendum te hou sodat Suid-Afrikaners kan aandui of die doodstraf teruggebring moet word of nie. Die vergadering is gereël na die moord op mnr. Alberto Costa, ‘n boer van Stellenbosch. “Misdadigers is veronderstel om die polisie,

Lees verder: Alberto Costa, nog een by

Te veel bruines, sê Manyi

Regeringswoordvoerder Jimmy Manyi het namens die Black Management Forum (BMF) gepraat toe hy gesê het daar is te veel bruin mense in die Wes-Kaap. “Ek het net geartikuleer wat die regering se standpunt, is,” het Manyi Donderdagmiddag aan die Suid-Afrikaanse Persassosiasie gesê. “Dit is die BMF se posisie Ek het geen gevoelens oor enige kwessie

Lees verder: Te veel bruines, sê Manyi

‘n Gefragmenteerde identiteit

Tim du Plessis skryf in ‘n onlangse rubriek dat hy ‘n “Suid-Afrikaner, Afrikaner, Afrikaanse (daar is nogal ‘n verskil) en Afrikaan” is. ‘n Ruiterlike erkenning ten minste van die soort gespletenheid waarmee die Nuwe Suid-Afrika ons algar en sommiges in die besonder, opgesaal het. Dieselfde gevoel van gespletenheid was waarskynlik wat president Zuma verwoord het

Lees verder: ‘n Gefragmenteerde identiteit

Rou riool besmet dorp se drinkwater

Jagersfontein staar ‘n ernstige krisis in die gesig nadat drinkwater in die dorp deur stinkende riool besoedel is. Inwoners moet hul dors met duur, gebottelde water les. In die lokasie Itumeleng, borrel rioolwater by mangate uit en sypel die grond binne om ondergrondse waterbronne wat die inwoners van drinkwater moet voorsien, te vervuil. Wit inwoners

Lees verder: Rou riool besmet dorp se drinkwater

Grensbeheer gaan glo opgeskerp word

‘n Bykomende miljard rand is hierdie jaar in die begroting opsygesit om beter grensbeheer toe te pas. R600 miljoen hiervan is in die volgende drie jaar beskikbaar gestel om meer soldate op die land se grense te ontplooi, en om grensbeheer-fasiliteite en -toerusting op te gradeer en te onderhou, het Pravin Gordhan gesê. Lees verder.

Lees verder: Grensbeheer gaan glo opgeskerp word