Slegte nuus vir gay mense. Volgens ‘n onlangse opname, vind Britse Moslems homoseksuele dade totaal onaanvaarbaar. Gallup het telefoon- asook aangesig-tot-aangesig onderhoude met 500 Moslems in die Verenigde Koninkryk, Frankryk en Duitsland gevoer. En raai wat? “Die mees dramatiese kontras is gevind in houdings teenoor homoseksualiteit,” het die studie bevind. “Nie een van die 500
‘n Ru-olie droogte…
светильник ledАлександр Фильчаков прокурор
Plaasmoorde is gewone misdaad sê AgriSA
Die ANC het Woensdag die boere se gemoedere probeer kalmeer ná die grusame moord op Frik Herman, bejaarde boer van Limpopo, Dinsdag in sy plaashuis naby Alma. Die ANC het ‘n verklaring uitgereik waarin hy die “koelbloedige moord ten sterkste veroordeel” en het gesê dit is skrikwekkend dat plaasmoorde gepleeg word. “Die land is beroof
Plaasmoorde en die tydsberekening van ANC-agteros
Sedert die plaasmoorde, toe die driejarige Willemientjie Potgieter saam met haar ouers tydens ‘n plaasaanval vermoor is, het daar stemme van die veroordeling van plaasmoorde uit die geledere van die ANC begin kom. Min stemme, maar darem hier en daar … Met plaasmoord 1 647, het die ANC so ver vasgestel kan word, vir die
Lees verder: Plaasmoorde en die tydsberekening van ANC-agteros
‘Berei voor vir totale aanslag’
In een van sy laaste optredes het die Israeli weermag se uittredende stafhoof Maandag gewaarsku dat die groeiende radikalisering in die streek, Israel sal dwing om gereed te maak vir ‘n totale aanslag. Gegewe onlangse veranderinge in die Midde-Ooste, sal Israel moet voorberei vir ‘n geveg op verskeie fronte, het uitgaande IDF-stafhoof Gabi Ashkenazi Maandag
Shell
детский пазллобановский супермаркет класс
Blankes in SA het dit glo te maklik
Ek is baie lief vir lees, ook as dit by koerante kom. Daarom het ek vinnig deur die New Age koerant, wat gratis in ons buurt afgelewer is, geblaai om te kyk waaroor al die bohaai gaan. ‘n Artikel met die titel “Whites have had it far too easy for much too long” tref my
Reaksie op hemel-uitlatings ‘kinderagtig’
Die reaksie van opposisie partye op president Jacob Zuma se uitlatings oor die hemel en die hel die afgelope naweek was “kinderagtig”, het Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, Dinsdag gesê. “Ons is baie geskok deur die kinderagtige reaksie van opposisie partye in hierdie oop en vrye samelewing,” het Mantashe aan die media in Johannesburg
Bevryding of anargie?
Saam met die skok dat die omstrede jeugfees wat verlede jaar deur die Nasionale Jeugontwikkelingsagenskap gepleeg is R100 miljoen gekos het, en nie sowat R72 miljoen soos tot dusver aangedui nie, kom die pikante opmerking van die voorsitter, Andile Lungisa, dat die fees gehelp het om Tunisië en Egipte te bevry. Baie onlangs nog is
VF+ kan uitkoms in Pretoria bepaal
Die Vryheidsfront Plus in Pretoria gaan oor ‘n wye spektrum gesprekke begin voer rakende ‘n moontlike regerende koalisie in die metroraad na die 2011-munisipale verkiesing. Die party het met die VF Plus se leier in Pretoria, mnr. Philip van Staden aan die stuur, “skadu-raadslede” in alle wyke in die Tshwane-metroraadsgebied aangewys. Die VF Plus in
