Die Malema-dilemma

Julius Malema se voorgenome  nasionalisering van 60% van aandele in alle blanke besighede en maatskappye, verduidelik hierdie intellektuele dwerg se absolute gebrek aan kennis en insig, en bevestig dat hy die mees populistiese lyer(sic) van die ANC is. Maar die gevaar vir elke normale intelligente mens is, dat hierdie selfaangestelde touleier van die oningeligte en

Lees verder: Die Malema-dilemma

‘Malema-uitsprake skaad ekonomie’ – VF Plus

“Die nuutste uitsprake van mnr. Julius Malema oor nasionalisering van Suid-Afrikaanse besighede, nie net myne nie, kan die ekonomie ernstige skade berokken deur buitelandse beleggers af te skrik en plaaslike sakevertroue te ondermyn. Die Vryheidsfront Plus gaan dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier en adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye versoek om die party se bekommernis

Lees verder: ‘Malema-uitsprake skaad ekonomie’ – VF Plus

‘Kry meer swart babas,’ sê Malema

Suid-Afrika se bekendste jong politikus, Julius Malema van die ANC-jeugbeweging, het oor die naweek ‘n beroep op swartmense gedoen om meer babas te hê. Malema het ‘n stampvol sal by die Ehlanzeni- munisipale gebou toegespreek en hulle aangemoedig om meer babas te kry “om te verhoed dat die revolusie stoom verloor”. “Om babas te kry,

Lees verder: ‘Kry meer swart babas,’ sê Malema

‘Islam hoort nie in Duitsland’

Net nog drie dae in sy pos, en Duitsland se nuwe minister van binnelandse sake het reeds ‘n herrie veroorsaak vir sy regering deur ‘n erg delikate debat uit te lok oor multikulturalisme. Hans-Peter Friedrich meen Islam is nie ‘n belangrike deel van die Duitse leefwyse nie. Hy het gesê Islam hoort nie in Duitsland

Lees verder: ‘Islam hoort nie in Duitsland’

SA sal binne 15 jaar uitmekaarval

‘n Hoë-profiel Britse verskansingsfonds, Toscafund, sê SA sal binne die volgende 15 jaar heeltemal implodeer met erger nagevolge as wat Libië tans ervaar. Die kommoditeit-ryke Rusland en Australië sal daaruit bevoordeel word. Die hoofekonoom en vennoot Savva Savouri, wat navorsing gedoen het oor Suid-Afrika se ekonomie, het die emigrasie van professionele lui en die “tekort

Lees verder: SA sal binne 15 jaar uitmekaarval

Swartes wat nie kan swem nie

So pas het die departement van sport aangekondig dat die nasionale skoleswemkampioenskap afgestel word “omdat daar 99% blanke swemmers is”. Darwin het egter gesê, “wie ras ontken, ontken die biologie”. Met dié logika van kwotas vir skoleswemmers behoort die naelloopitems by die Olimpiese Spele, wat deur swartes van Wes-Afrikaanse afkoms oorheers word, kwotas vir blanke

Lees verder: Swartes wat nie kan swem nie

Diensleweringsgeweld in suide van Johannesburg

Die polisie sê die situasie in die Thembelihle plakkerskamp naby Lenasia suid van Johannesburg is glo weer kalm en onder beheer. Inwoners eers gedreig om weer te betoog nadat hulle vroeër die strate ingevaar het uit protes teen ‘n gebrek aan dienslewering in die gebied. Die polisie moes rubberkoeëls gebruik om inwoners uiteen te jaag,

Lees verder: Diensleweringsgeweld in suide van Johannesburg