DA, Afriforum en Solidariteit sink VF+

Die VF+ het gekrimp tot kleiner as die ACDP (17 setels), UDM (25 setels) en die PAC (17 setels). Met onafhanklike kandidate wat 37 setels ingepalm het, het die party ‘n uitklophou by die stembus gekry. Die VF+ kon slegs 15 setels verseker, nadat die enigste wit Afrikaanse party in 2006 79 setels verower het.

Lees verder: DA, Afriforum en Solidariteit sink VF+

Kaapstad, die volle verhaal

Tydens sy verkiesingsveldtog het die Demokratiese Alliansie aangevoer dat Kaapstad oor ‘n beter diensleweringsmodel beskik, veral wanneer dit vergelyk word met Johannesburg. Die finansiële data vir Suid-Afrika se grootste metro, dui daarop dat Kaapstad se leweringsrekord meer dubbelsinnig is as wat die DA impliseer. Terwyl Johannesburg met R6 440, meer per inwoner spandeer as Kaapstad

Lees verder: Kaapstad, die volle verhaal

Vrae rondom Dubula Ibhunu

Die “Skiet die boer”-saak hervat vandag weer sy loop. Twee kwessies steek soos ‘n paal bo water uit: Waarom is die lied so belangrik vir die ANC en waarom wil hulle Julius Malema so heftig ondersteun deur die geskiedenis so blatant te wil verdraai? Is dit werklik ‘n beginselsaak om hul sogenaamde historiese kultuurgoed te

Lees verder: Vrae rondom Dubula Ibhunu

ANC, DA gaan middelklas uitroei

Alles dui daarop dat die twee dominante politieke partye – die ANC en DA – wat om dieselfde liberaal-demokratiese pot lensiesop meeding, SA in ‘n dodelike sosiaal-maatskaplike krisis laat beland het. Die sleutelwoorde is uitkomsgebaseerde plaaslike regering. Uitkomsgebaseerde plaaslike regering beteken vir Wit Eurokaners en vir Swart Afrikane totaal verskillende dinge: Wit Eurokane verstaan daaronder:

Lees verder: ANC, DA gaan middelklas uitroei

IMF-hoof verkrag glo MIV-positiewe swart vrou

Dominique Strauss-Kahn, hoof van die Internasionale Monetêre Fonds wat in New York in hegtenis geneem is vir beweerde seksuele aanranding, sal Donderdagoggend vir borg aansoek doen. Strauss-Kahn het glo ‘n swart vrou van 32 uit Wes-Afrika wat werksaam is as skoonmaker by die luukse hotel, Sofitel Hotel, waar hy tuisgegaan het, gedwing om orale seks

Lees verder: IMF-hoof verkrag glo MIV-positiewe swart vrou

Verkiesingsgeweld: 14 vas

Die nasionale polisiekommissaris, genl. Bheki Cele, het gesê slegs 14 mense regoor die land is in hegtenis geneem vir verkiesingverwante oortredings, berig die SABC. Dit sluit vyf mense in wat in hegtenis geneem is vir die mislukte sluipmoordpoging op ‘n ANC-kandidaat in Durban. Volgens Cele het die meerderheid van dié wat in hegtenis geneem is,

Lees verder: Verkiesingsgeweld: 14 vas

Mandela stem vir Cope

Cope se leiers is oortuig daarvan dat Nelson Mandela vir hulle gestem het, het dié party se Johannesburgse burgemeesterskandidaat Woensdag gesê. “Mandela het vir Cope gestem. Ek is oortuig daarvan,” het Preddy Mothopeng in ‘n SMS aan die nuusagentskap Sapa gesê. “Vir die eerste keer in sy politieke loopbaan het hy ‘n geheime stem uitgebring,

Lees verder: Mandela stem vir Cope

DA, ANC, wat’s die verskil?

Terwyl daar groot gewag gemaak gaan word van die toename in kiesersteun vir die DA, wat kunsmatig deur ‘n wegblystem in swart gebiede verhoog word, moet die vraag gevra word of enigiets in die land werklik verander het. Die groot ideologiese oorwinning van Links wat in die vroeë negentigerjare in die land plaasgevind het, is

Lees verder: DA, ANC, wat’s die verskil?

DA baat by wegblystem, media-ondersteuning

Die Demokratiese Alliansie het gister by die wegblystem van swart kiesers gebaat, asook die media-ondersteuning van die groot mediagroepe wat voor die verkiesing intense blootstelling aan Helen Zille en haar span gegee het. In hierdie vroeë stadium van die verklaarde verkiesingsdistrikte, het die ANC 55,7% behaal, die DA 31,7%, Cope 3% en die IVP 2%.

Lees verder: DA baat by wegblystem, media-ondersteuning