Montreal ervaar woedende immigrante

Montreal, Kanada, ervaar toenemend verslegtende verhoudings tussen die polisiemag en 'n multi-etniese immigrantegemeenskap.

Lees verder: Montreal ervaar woedende immigrante

Gautengse blankes verdien meer as ander rassegroepe

Image

Nog hoop vir blankes Foto: Catalin Stratila

Ondanks regstellende aksie, SEB en 'n gebrek aan regeringskontrakte vir blankes, verdien Kaukasiërs steeds meer as ander rassegroepe in Gauteng, Suid-Afrika se ekonomiese swaartepunt.

Lees verder: Gautengse blankes verdien meer as ander rassegroepe

China gaan die VSA as grootste vervaardiger verbysteek

ImageChina gaan aanstaande jaar die VSA as die wêreld se grootste produsent van vervaardigde goedere verbysteek.

Lees verder: China gaan die VSA as grootste vervaardiger verbysteek

Angola plaas beperkings op buitelandse diplomate

Angola gaan die beweging van buitelandse diplomate beperk voor aanstaande maand se parlementêre verkiesings.

Lees verder: Angola plaas beperkings op buitelandse diplomate

Zimbabwe-onderhandelings gaan nie so goed nie

Image

Robert Mugabe

Die Zimbabwiese president Robert Mugabe het die optimisme van die media oor magsdelingsonherhandelings effens geprik.

Lees verder: Zimbabwe-onderhandelings gaan nie so goed nie

Vrou gee geboorte in hysbak

'n Vrou het geboorte gegee terwyl sy Sondagnag in 'n hysbak van die Johannesburgse Coronation-hospitaal vasgekeer was, het die Gautengse gesondheidsdepartement gister gesê.

Lees verder: Vrou gee geboorte in hysbak

Nuwe digitale kassies sal peuterbestand wees

Streng veiligheidsmaatreëls sal geld vir die kassies wat Suid-Afrikaners in staat gaan stel om van analoë na digitale uitsendings om te skakel.

Lees verder: Nuwe digitale kassies sal peuterbestand wees

Russiese gesant beskuldig Georgi? van volksmoord

Die Russiese gesant, Dmitri Rogozin, het die Georgiese president van oorlogsmisdade beskuldig en gesê dat hy gestraf behoort te word omdat hy die internasionale reg oortree het.

Lees verder: Russiese gesant beskuldig Georgi? van volksmoord

Waterkloof 3 begin hul vonnisse uitdien

Drie van die vier Waterkloofseuns is gistermiddag met loeiende sirenes van die Pretoriase landdroshof af weggery om hul twaalfjaarvonnis vir moord en aanranding te begin uitdien.

Lees verder: Waterkloof 3 begin hul vonnisse uitdien