Duitsland moet kernwapens aanskaf
Die 83 jarige Peter Scholl-Latour is een van die bekendste joernaliste in Duitsland. Hy praat Arabies vlot en het ’n kennis oor die wêreld wat sy kollegas dikwels in die skadu stel. Hierdie onderhoud is eksklusief met die Duitse politieke tydskrif Cicero gevoer.
Duitse buitelandse politiek bestaan net so min as ’n Duitse strategiese konsep. En die skuld daarvoor is nie voor die deur van Berlyn of enige aantal partye of politici te lê nie. Die verdere uitbreiding van die Europese Unie na 27 lede waarvan die belange uiters uiteenlopend blyk te wees, het nie net die kontinent nie maar ook Duitsland se optrede drasties ingeperk. Militêr gesproke is die Atlantiese verdragslede van ’n vyand ontneem deur die val van die Sowjetunie. Sedertdien is NAVO sogenaamd “out of area” met ’n tydlose en ruimtelik onbegrensde spokejag op internasionale terroriste bedrywig.

Haar eie medisyne
`n Groep jongmense wat na hulself verwys as “huidig benadeelde studente” het `n ruiker wat beet, knoffel, suurlemoene en Afrika-aartappels bevat by die minister van gesondheid, Manto Tshabalala-Msimang gaan afgee. `n Verpleegster het dit namens die minister in ontvangs geneem. Sy sterk tans aan in die Folateng-kliniek in die Johannesburg Algemene Hospitaal na `n leweroorplanting.
Helen Zille se dapper nuwe w?reld
“Deurdat ’n opposisieparty gebruik word om linkser gedagtes as die ANC te verkondig, is weereens ’n propagandapunt vir die groot Stalinis Thabo Mbeki. Hiermee kan hy voorgee dat hy te “regs” was en dat die opposisie eintlik nog progressiewer is as hyself, waardeur die tweede fase van sy beoogde rewolusie ’n stap nader gekom het.”
’n Mens wonder wat inspireer figure soos Helen Zille om so venynig links te wees. Hoe dit ook al sy, daar is iets ernstigs verkeerd met Suid-Afrika se – weens gebrek aan ’n beter woord – demokrasie. ’n Mens moet die ANC se vermoë om opposisie uit te skakel wel bewonder, want tot dusver het elke opposisieparty die knie gebuig en in die groot swart idealis Mbeki se organisasie opgelos. Net soos die NNP se vuurhoutjiebeentjies geknak het onder die swaargewig ANC, is die enigste duidelike opposisie ook besig om langsamerhand die ANC links verby te vat met allerlei histrioniese terroristeverheerlikings. Die Zuma-faksie vorm weliswaar nog ’n uitsondering op hierdie reël.

Wat maak Helen Zille links?
Die dekades van die lang messe
Oslo se verkragtingskok
In ’n polisiestudie wat in die Noorweegse hoofstad gedoen is, is bevind dat twee uit drie verkragtings deur nie-Westerse immigrante gepleeg word. Die aantal verkragtings toon ook ’n konstante toename. Dit is die eerste studie van sy soort waar misdaadstatistiek aan die hand van etniese oorsprong oorweeg word.

PRAAG wens Louis Trichardt geluk met oorwinning
Lees verder: PRAAG wens Louis Trichardt geluk met oorwinning
Louis Trichardt bly Louis Trichardt
Die Noord-Transvaalse dorp Louis Trichardt, wat reeds drie jaar lank met ’n hofstryd teen ’n naamsverandering besig is, het so pas in die Appèlhof in Bloemfontein gewen, met koste. Die ANC-distrikstadsraad gaan daarom genoodsaak wees om alle borde met die naam "Makhado" op eie koste te verwyder en "Louis Trichardt" te herstel.
’n Volbank van vyf regters het oor die saak gesit wat deur die Louis Trichardt-voorsittersvereniging teen die minister van kultuur, Pallo Jordan, en ander aanhangig gemaak is. Volgens die vereniging op die dorp, is minder as een persent van munisipale inwoners oor die naamsverandering geraadpleeg.
Inwoners op die dorp is verheug oor die beslissing, wat as ’n deurbraak in die stryd teen provinsiaal afgedwonge naamsveranderings beskou word. "Ons is so bly," het een inwoner gesê, en bygevoeg dat sy ook wil sien dat die winkelsentrum wat onlangs opgerig is, "Makhado Crossing" sy naam na "Louis Trichardt-kruising" moet verander.

Hoe links is Lady Helen en sal Afrikaners vir haar stem?
Dit lyk na ’n uitgemaakte dat Helen Zille die nuwe leier van die DA (Demokratiese Alliansie) gaan word. Hiermee gaan die party beduidend na links verskuif en sy Afrikanersteunbasis versaak ten gunste van die veel groter swart stem.
Tony Leon het in ’n onderhoud op Kyknet erken dat die meerderheid DA-kiesers Afrikaners is. In die Weskaap ondersteun ’n groot aantal bruin kiesers wat saam met die ou Nasionale Party gekom het, insgelyks die party. Tans geniet die DA bloedweinig steun onder swart kiesers, maar sowel Zille as die partystrateeg, Ryan Coetzee (’n Engelse Coetzee), is vasbeslote om die party te herposisioneer as ’n “party vir al die mense”.
Het u ’n mening oor Helen Zille en die DA-leierskapstryd? Stuur dit vir ons aan briewe@praag.org.

Lees verder: Hoe links is Lady Helen en sal Afrikaners vir haar stem?