Piet Retief en Dingane ontmoet mekaar

Piet Retief was van die begin af ten gunste van Natal as die eindbestemming van die trek. Daarmee het ander leiers nie saamgestem nie. Potgieter se groot strewe was om so ver moontlik van die Engelse weg te kom, en omdat daar reeds ‘n paar Engelse handelaars in Port Natal was, het dit vir hom

Lees verder: Piet Retief en Dingane ontmoet mekaar

Trollip-beledigings bemoeilik opposisiesamewerking

Mnr. Athol Trollip, DA-parlementêre leier, se snedige verwysings na die VF Plus in ’n e-pos wat per ongeluk uitgelek het, gee ’n vinnige blik op sy ware siening van die VF Plus. Sulke uitlatings bemoeilik samewerking tussen opposisiepartye in die parlement in ’n tyd waar samewerking teen ’n arrogante ANC meer as ooit nodig is.

Lees verder: Trollip-beledigings bemoeilik opposisiesamewerking

Athollgate: Trollip antwoord ‘met Zille se steun’

Die Afrikanerhaatskandaal wat rondom mnr. Atholl Trollip, parlementêre leier van die DA, uitgebreek het, is besig om wyer uit te kring. ‘n Berig daaroor is selfs vandag in die Kaapse koerant Die Burger, ‘n fanatiese ondersteuner van die Engels-liberale party, gepubliseer. Blykbaar staan die partykoukus van die DA, asook die leier mev. Helen Zille, bankvas

Lees verder: Athollgate: Trollip antwoord ‘met Zille se steun’

‘Apartheid het alle blankes rassisties gemaak’ – Malema

Wit kinders het grootgeword met die idee dat swart mense niks gesofistikeerds kan doen nie, het die ANC-jeugliga se president Julius Malema Donderdag gesê. Tydens die voorlegging van sy politieke verslag aan die Jeugliga-konferensie in Midrand het hy gesê die eerste interaksie tussen ‘n wit kind met’ n swart persoon het geskied toe die swart

Lees verder: ‘Apartheid het alle blankes rassisties gemaak’ – Malema

Leopold Scholtz beledig Afrikaner-intelligensie

Nog steeds Leopold Scholtz se geplete tong, nou aangevuur deur sy onheilige alliansie met FW de Klerk en Afriforum/Solidariteit/Helpende Hand in Brussel. Kom ons annaliseer Scholtz se rubriek in die Nasperskoerant Die Burger vanoggend, 17 Junie 2011. Ek haal Scholtz aan: “Hoe verduidelik jy die kwessie van wit armoede in die nuwe Suid-Afrika aan buitelanders

Lees verder: Leopold Scholtz beledig Afrikaner-intelligensie

Sit die Chinese agter Malema?

 Praag se ADSL is nog steeds geheel en al buite werking, glo ‘n probleem met die ondergrondse kabel van Telkom, dus werk ek steeds hoofsaaklik in kafees. Ek het net ‘n halfuur om vinnig oor Malema se oproepe vir radikale grondhervorming en nasionalisering kommentaar te lewer, dus moet u my enige gebrek aan styl of

Lees verder: Sit die Chinese agter Malema?

Vat grond sonder om te betaal, sê Malema

Suid-Afrikaners moet die grond wat aan hulle behoort terugneem sonder om te betaal, het die ANC-jeugleier Julius Malema Dinsdag in Kaapstad gesê. “Gewillige koper, gewillige verkoper is nie ‘n alternatief nie… Die alternatief van die jeugliga is dat ons die grond vat sonder om te betaal. Dit is wat ons voorstel,” het hy die liga

Lees verder: Vat grond sonder om te betaal, sê Malema

Wanneer is ons moeg gepraat?

Die Afrikaner praat al vir dekades en die volkstaat verskyn nog nie eens op die horison nie. Volkstaatpogings en organisasies wat hul beywer het vir ʼn volkstaat is legio. Selfbeskikkingsorganisasies dateer terug tot voor die Groot Trek. Daar was al 17 Boererepublieke en ʼn Suid-Afrika onder blanke beheer. Ten minste het die stigters van die

Lees verder: Wanneer is ons moeg gepraat?

Afrikaner sal besef DA is ‘n klug wanneer swart leier kom

Voor die munisipale verkiesing het die DA-Leier Helen Zille gesê dat Lindiwe Mazibuko (DA-Nasionale Woordvoerder) haar moet opvolg as leier. In Rapport van 22 Mei 2011 het Helen Zille dit weereens beklemtoon dat Lindiwe haar moet opvolg. Baie Afrikaners is van die mees rasbewuste mense in Suid-Afrika; hoe kan hulle vir die DA stem wat

Lees verder: Afrikaner sal besef DA is ‘n klug wanneer swart leier kom