Vat wit grond!

Michelle Obama Woensdag in ‘n groenetuintjie in Soweto waar sy ‘n sterk simboliese boodskap uitgestuur het ten gunste van ‘n grondpagstelsel.  Teen die agtergrond van die huidige politieke ontwikkelinge in Suid-Afrika is sy òf heeltemal oningelig òf ongeërg oor die boodskap wat haar onbesonne fotosessie sal uitstuur. how to build instagram followersОлександр Васильович Фільчаков

Lees verder: Vat wit grond!

‘Tree aan’ is betrokke teater in die Brecht-styl

Terwyl die volk by die stembus al hoe meer liberaal raak deur mev. Zille se DA slaafs te ondersteun, slaan dramaturge, sangers en skrywers ‘n ander rigting in. Deon Opperman se jongste musiekspel oor diensplig en die Angolese oorlog is ‘n klap in die gesig van politieke korrektheid en is nes sy vorige opvoering Ons

Lees verder: ‘Tree aan’ is betrokke teater in die Brecht-styl

Verkragter word raadslid

‘n Veroordeelde verkragter is pas as ‘n stadsraadslid in Kopanong aangewys. Die 33-jarige Phindile Decius Basholo is luidens amptelike dokumente en inligting van korrektiewe dienste op 25 November 1999 vir tien jaar tronk toe gestuur weens verkragting. ‘n Klag is by die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) ingedien oor sy aanstelling. Lees verder. розетка коляскиtopcargo отзывы сотрудников

Lees verder: Verkragter word raadslid

Rassenasionalisme: Michelle en Julius se kreet

Michelle Obama, wat saam met haar ma en twee dogters reis, maar sonder haar man, sê vandag se generasie het die vermoë om die wêreld te verander. Obama het dié week jongmense by die Regina Mundi-kerk in Soweto toegespreek. Sy het nie na die mees suksesvolle “jeugdige”, Julius Malema se dawerende sukses die afgelope naweek by die

Lees verder: Rassenasionalisme: Michelle en Julius se kreet

Regsproses wys al hoe meer krake

Moontlike regsremedies gaan ondersoek word om die gemeenskap in die breë, en slagoffers van misdaad in besonder, te beskerm teen die gevolge van swak polisie-ondersoeke en aanklaagwerk, sê Afriforum. Dié burgerregtegroep is steeds optimisties dat regsremedies gevind kan word om die gebreke in die regstelsel aan te spreek ten spyte van oplaaiende getuienis tot die

Lees verder: Regsproses wys al hoe meer krake

Gedrukte media vaar in stormwaters

Drie kwessies wat die gedrukte media raak, het algar aan die praat: Die ANC se nuwe advertensiebeleid, die mediatribunaal asook die wetsontwerp oor Beskerming van Inligting. Jimmy Manyi, die Regeringskommunikasie-en Inligtingstelsel se baas, het verlede week aangekondig dat die Kabinet besluit het om alle departemente se media sake te sentraliseer en gedreig om die regering

Lees verder: Gedrukte media vaar in stormwaters

Obama ignoreer sy generaals

Barack Obama gaan die raad van die Pentagon se generaals verwerp deur die aankondiging van die onttrekking van tot 30 000 troepe uit Afghanistan teen November volgende jaar, net betyds vir die Amerikaanse presidensiële verkiesing. Dié aankondiging gaan na verwagting Woensdag gemaak word. Die stap kom ten spyte van waarskuwings van sy militêre bevelvoerders dat

Lees verder: Obama ignoreer sy generaals

Regering en die media stamp koppe – al weer

Dit het geen profeet behoef om kon voorspel dat die verhoudinge tussen die regering en die media op ‘n harde koppestamp sou uitloop nie. Veral na die omstrede mnr. Jimmy Manyi as regeringswoordvoerder aangestel is, is voorsien dat die vonke sou spat. In die jongste sage het die nasionale redakteursforum, SANEF, ‘n afspraak met Manyi

Lees verder: Regering en die media stamp koppe – al weer