Kunskenners in Milaan het 'n belangrike ontdekking gemaak toe hulle die aanpaksel op 'n baie ou skildery begin afkrap het. Onder die lae stof het hulle die Latynse woorde Titianus fecit oopgekrap wat die handtekening van die groot Renaissance meester Titiaan is.Groot meester se werk ontdek
Kunskenners in Milaan het 'n belangrike ontdekking gemaak toe hulle die aanpaksel op 'n baie ou skildery begin afkrap het. Onder die lae stof het hulle die Latynse woorde Titianus fecit oopgekrap wat die handtekening van die groot Renaissance meester Titiaan is.

Die nuwe weergawe 3.0 van die gratis webblaaier Firefox is na bewering agt miljoen keer binne die eerste 24 uur afgelaai wat die organiseerders as ‘n wêreldrekord beskou.
Die studente van die geslote Reitz-koshuis in Bloemfontein het 'n tweede video gemaak waarin hul kant van die saak in die hele debakel gestel word.