Die Vrystaatse LUR vir Sport, Kultuur en Ontspanning, Dan Kgothule, verskyn eers vandag in die landdroshof nadat hy in hegtenis geneem is omdat hy glo teen 235 Km per uur gery het. Hy is dus nog nie skuldig bevind nie, en die omstandighede, soos ‘n moontlike noodgeval, wat tot die voet in die hoek-voorval gelei
Herrie se kerrie: Nuwejaarsmoles
As onse mense gedink het onse mense hou soms rowwe nuwejaarspartytjies, dan is hulle reg. Maar elders gaan dit nie altyd veel stemmiger nie. In Duitsland het ouers gaan jolyt hou, en hul huis in die sorg van hul 16-jarige dogter gelaat. Fout. By terugkeer blyk dit dié dogter het ‘n partytjie vir 150 mense
Volksmoord – die aanbieding en lesse uit die geskiedenis
Die volksmoord-debat word in baie lande lewend gehou. In Suid-Afrika is daar ‘n debat buite die hoofstroom oor die moorde op Afrikaners, veral deur plaasmoorde, as volksmoord getipeer kan word, terwyl die lande in Europa wat dit strafbaar maak om volksmoorde te ontken, geleidelik meer word. Volksmoord word inderdaad nie net aan getalle gemeet nie,
Lees verder: Volksmoord – die aanbieding en lesse uit die geskiedenis
Burgeroorlog en die Pienk Frikkie-debat
“Kortom: ‘n Burgeroorlog is ons voorland.” Dit is nie die woorde van ‘n regse Afrikaner of ‘n heethoof Malema nie, maar van dr. Michael le Cordeur, ondervoorsitter van die Afrikaanse Taalraad. Le Cordeur se opmerking kan nie werklik net teen die agtergrond van sy artikel in Rapport waar hy dié term gebruik het, geëvalueer word
Nuwejaarsbrief uit Pole
En wie het verlede jaar hierdie tyd geraai of selfs kon dink dat ek van hieruit sou kon nuwejaarswense stuur: Szczęśliwego Nowego Roku! Goeiemiddag uit ’n winterdonker en yskoue Poznań, die laaste week van 2010. Hoe verskriklik sleg kan ’n mens nie wees nie. Van my maandelikse voorgenome Poolshoogtes het daar toe niks gekom nie
Twee Franse verwerp internasionale inmenging in die Ivoorkus
In ‘n interessante verwikkeling het twee bekende Franse advokate, waarvan een ‘n voormalige minister van buitelandse sake is, die Franse en internasionale inmenging in die Ivoorkus verwerp. Oor die afgelope weke poog die internasionale gemeenskap om die land se huidige president, Laurent Gbagbo te laat afsit nadat hy ‘n verkiesing teen sy mededinger, Alassane Ouattara
Lees verder: Twee Franse verwerp internasionale inmenging in die Ivoorkus
Bepalers vir 2011
Die kombers waaronder die belangrikste rigtingaanduiders van 2011 vir Suid-Afrika kan pas is die kwessie van gesindhede. Die rigtingbepalers is hoofsaaklik plaasmoorde, verkiesings, hofsake, die media, Zimbabwe en godsdiens. Plaasmoorde: Hoewel plaasmoorde deel van ‘n ontsettende misdaadprobleem is – al het verskeie parlementslede onlangs nog vuur gespoeg oor ‘n verslag wat aandui dat misdaad in
Ons wil net normaal lewe, mnr. Zuma
Mnr Zuma die 2010-sokkerwêreldbeker gaan nie werk skep nie, ‘n positiewe gesindheid gaan nie werk skep nie, samehorigheid gaan nie werk skep nie, patriotisme gaan nie werk skep nie, projekbestuurslesse geleer uit die 2010-sportgebeurtenis gaan nie werk skep, nie die land wat fokus om die ekonomie uit te brei, gaan werk skep nie. Werkskepping word
2011: ‘n Tree na vryheid
Op die vooraand van 2011, ‘n jaartal wat ook ‘n wiskundige priemgetal is, heers groot opgewondenheid onder vele Afrikaners. Die algemene gevoel is dat die huidige stelsel van meerderheidstirannie, korrupsie, geweld en diskriminasie homself as onhoudbaar bewys het en dat verandering dus net om die draai lê. Praag wil al ons lesers bedank vir hul
Etnisiteit, ras kan nie ontken word
In sy artikel in Beeld, ‘n Rassistiese babelas, lewer dr. Michael le Cordeur die pleidooi dat “ons van terme soos wit, swart, bruin en enigiets wat na rassisme ruik” ontslae moet raak. Ons gaan egter nie Suid-Afrika se etniese diversiteit ongedaan maak deur ander woorde te gebruik nie. Die ontstaan en bestaan van ‘n verskeidenheid
