Mandela, die swart god

ImageGister op 18 Julie, soos by vele ander geleenthede, is ons deur sowel die staat as die Suid-Afrikaanse media in kennis gestel dat Rolihlahla Mandela, andersins bekend as Nelson, ‘n soort Christus of Mohammed van ons tyd sou wees.

Lees verder: Mandela, die swart god

Zuma s? weermag moet neutraal bly

Jacob Zuma het gedurende 'n besoek aan Oeganda gesê dat die weermag in 'n demokratiese land die demokratiese instellings moet verdedig.

Lees verder: Zuma s? weermag moet neutraal bly

Kongolese bende dreig om veiligheidswagte dood te maak

'n Kongolese bende in die Glenanda-kamp vir slagoffers van etniese geweld in Johannesburg het hul veiligheidswagte gyselaar gehou en gedreig om hulle dood te maak.

Lees verder: Kongolese bende dreig om veiligheidswagte dood te maak

Moslems waarsku ANC

Die Moslem Regsraad het die ANC gewaarsku dat hulle die rampspoedige gevolge van hulle besluit om van die Weskaapse premier Rasool ontslae te raak sal dra in die volgende verkiesing in 2009.

Lees verder: Moslems waarsku ANC

Staalkartel bestaan in Suid-Afrika

Image

Vanderbijlstaalwerke

Die mededingingskommissie het gister verklaar dat 'n prysvasstellingskartel in die staalnywerheid bestaan.

Lees verder: Staalkartel bestaan in Suid-Afrika

FW sien Mandela as grootste Suid-Afrikaner ooit

ImageFW de Klerk het verklaar dat Nelson Mandela die beroemdste Suid-Afrikaner is wat ooit geleef het en wat universeel as een van die grootste figure van die twintigster eeu beskou word.

Lees verder: FW sien Mandela as grootste Suid-Afrikaner ooit

Raikkonen hoop Hockenheim sal sonnig wees

ImageFinland se Kimi Raikkonen hoop dat Duitsland dié naweek sonnig sal wees en nie so reënering as wat die weervoospelling sê nie.

Lees verder: Raikkonen hoop Hockenheim sal sonnig wees