Die situasie is kalm vanoggend in Bloekombos naby Kraaifontein buite Kaapstad waar agterplaas-bewoners gister munisipale grond beset en plakkershutte begin oprig het. Gewelddadige botsings het uitgebreek tussen die bewoners en die polisie. Die bewoners beweer dat hulle deur die huiseienaars waar hulle woon, uitgeskop is. Die polisie het rubberkoeëls gebruik om die oproerige skare uiteen
Afriforum en die wet van onbedoelde uitkomste
Ons is almal bekend met die wet van onbedoelde nagevolge. Hierdie wet lui dat inmengery in ‘n komplekse stelsel dikwels tot onvoorspelbare uitkomste lei. Ons as mense het meestal nie die vermoë om modelle van genoegsame sofistikasie te bou om die toekoms akkuraat te kan voorspel nie. Daardie vreemdeling wat jy op ‘n goeie dag
Verering van konsentrasiekamp se bevelvoerder ‘n skande!
Na aanleiding van die artikel ‘Voortrekkers vereer Brit‘ deur Carien Kruger (Rapport) die volgende: Wanneer enige regering of moondheid burgerlikes in konsentrasiekampe injaag, is dit ‘n misdaad teen die mensdom. Om te voorkom dat ‘n hoogs immorele daad verder daal in moraliteit móét die oortredende owerheied, op sy minste, verseker dat die aangehoudendes se lewens
Lees verder: Verering van konsentrasiekamp se bevelvoerder ‘n skande!
Konserwatiewes vertrou nie media nie
Vyf-en-sewentig persent van die Republikeine en konserwatiewe kiesers in die VSA sê die media is te liberaal. Demokrate en liberale is meer geneig om te sê die media is “omtrent soos dit behoort te wees,” met 57% en 42% onderskeidelik. Die bevindinge is deur ‘n Gallup-meningspeiling bekendgemaak. Van gematigdes en onafhanklikes, dink onafhanklikes 50% die
Phosa waarsku myne dat nasionalisering kom
Die kies van kante in die debat oor nasionalisering is vanwee die land se geskiedenis, nie gesond nie, het Mathews Phosa, die ANC se tesourier-generaal, Donderdag gesê. “Ek sal standpunte deur die mynbedryf self verwelkom wat menings begin uitdruk oor waar die middelgrond in hierdie debat is,” het hy gesê in ‘n toespraak by die
Palestyne kla oor Obama se dubbelstandaard
Honderd Palestyne het Donderdag in Ramallah ‘n betoging teen pres. Barack Obama van die VSA se teenkanting teen VN-lidmaatskap vir Palestynse gebiede gehou. Die oproermakers het Obama se steun vir die ” Arabiese Lente” in die Midde-Ooste en Noord-Afrika teenoor sy baie lou woorde oor hul stryd om selfbeskikking op grond wat Israel na bewering
Media24 dra by tot ‘eenselwige menings’
Aanvalle op groot mediamaatskappye tydens ‘n parlementêre indaba oor transformasie en diversiteit in die media is deur die ANC geloods. Suid-Afrika se vier groot drukmediamaatskappye, te wete Media24, Independent, Avusa en Caxton, is Donderdag kwaai geroskam. Die vier besit 88% van alle gedrukte sirkulasie. Die vier groepe is uitgesonder vir kritiek omdat hulle kleiner koerante
Appèl aan ANC toegestaan teen ‘skiet die Boer’-uitspraak
Die ANC se aansoek om verlof tot appèl teen die ‘Skiet die Boer’-uitspraak is Donderdag in die Suid-Gautengse Hooggeregshof toegestaan teen die beslissing dat Malema skuldig aan haatspraak is. Regter Colin Lamont het in die gelykheidshof bevind dat die woorde “dubula iBhunu” (“skiet die Boer”) op haatspraak neerkom. Die saak teen Julius Malema, president van
Lees verder: Appèl aan ANC toegestaan teen ‘skiet die Boer’-uitspraak
Pretoria-woonstelbewoners ruk handuit
Altesaam 48 mense is in hegtenis geneem toe diensleweringsbetogings by die Schubartpark-woonstelle in die Pretoriase middestad handuit geruk het. ‘n Woordvoerder van die Metropolisie, Ndumiso Jaca, sê die polisie het met rubberkoeëls op die oproerige inwoners geskiet wat die geboue aan die brand gesteek het. Betogers het bande binne die geboue aan die brand gesteek
Zambië stem met geweld
Nog geweld het in Zambië uitgebreek waar woedende inwoners in ‘n dorp in die noordweste van die land die polisie en verkiesingsvoertuie met stembusse op pad na ‘n telsentrum onder die klippe gesteek het. Die voorval volg ‘n dag nadat die stemmery in ‘n nasionale verkiesing ontsier is deur oproer in verskillende woonbuurtes in Lusaka.
