13:30:57 Zambiërs het Woensdag na die stembusse gegaan om ‘n nuwe president te kies, terwyl polisie en soldate op 'n gereedheidsgrondslag was vir uitbreek van geweld nadat die opposisie die regering daarvan beskuldig het dat hy die uitslae wou kook.
Lees verder: Zambiese regering reg om oproer by stembusse te hanteer

“Afrikaleiers moet nou daadwerklike aksie neem om die dooiepunt tussen Zimbabwe se president, Robert Mugabe en opposisieleier Morgan Tsvangirai op te los” het Ban ki-Moon, die VN se sekretaris generaal op Woensdag gesê.