‘n Suid-Afrikaanse diplomaat in die DRK is ernstig gewond, het die departement van internasionale verhoudinge bekendgemaak. “Ek kan bevestig dat ‘n Suid-Afrikaanse vrou in die Demokratiese Republiek van Kongo geskiet was. Sy het die presidensiële area in ‘n motor verlaat, toe sy die voorval plaasgevind het,” het Saul Molobi, ‘n woordvoerder gesê. “Sy is tans
Swapo wen loshande
Swapo, Namibië se regerende party, het sy vyfde agtereenvolgende oorwinning in die land se verkiesings behaal. President Hifikepunye Pohamba het vir homself ‘n tweede vyf jaar lange termyn verseker met 76% van die stemme in die presidensiële verkiesing. Swapo het 74% van die stemme in die parlementêre verkiesing gekry, terwyl die jong RDP-party 11.4% behaal
Gee Ierland ‘n kans
Suid-Afrika se “nasionale” sokkerspan, die Banana-Bananas, het glo ‘n moeilike groep teenstanders in die loting vir die 2010 Sokkerwêreldbeker ontvang. As mens na die Bananas verwys, beteken ‘n moeilike teenstander uiteraard enige span wat nie uit die onder-10 leerlinge van ‘n skool vir blindes bestaan nie. Ek is geen sokkerkenner nie, maar vir my lyk
Vakante pos
Ek wil graag ‘n advertensie plaas. Hierdie poste is slegs vir blanke Afrikaners. Enige ander ras hoef dus nie aansoek te doen nie. Jy moet Afrikaans kan praat, die alfabet ken, nie steel of omkoopgeld aanvaar in wapentransaksies en HIV-positiewe vrouens verkrag nie [al se die hof jy is ok, jy het mos gestort en
Kyk die kat uit die boom…
{jathumbnail off} бурение скважин во владимирепрокурор харьковской области
Daar is lewe anderkant Eskom
Op 18 Junie vanjaar skryf ek ondermeer dat die potensiaal wat in ‘n digitale ekonomie opgesluit lê tans rondom ons ontvou. Verouderde infrastrukture word reeds as ‘digitale hindernise’ beskou. Wêreldwyd word hierdie hindernisse deur politieke – en tegnologiese druk bevraagteken. Die Dept van Mineraal en Energiesake se nuwe beleidsraamwerk, van wat vandeesweek afgekondig is, bevestig
Elkeen se Boetman-ervarings
‘n Ruk gelede was daar ‘n artikel oor navorsing oor die spesiale soort trauma waaraan baie Suid-Afrikaners ly – viktomonologie – post-traumatiese woede wat nie weggaan nie. Ek het self by hieroor geskryf. By my het hierdie verklaring op vrugbare grond geval. Ek en ‘n destydse kollega het in ‘n stadium gevoel dis nie reg
Die Bul en die BMW
“Dit moet seer sekerlik moeilik wees om te leef met jou een voet in die moderne wereld en jou ander in die Middeleeue.” Dink vir een oomblik watter sielewroeging jy moet deurgaan, Gucci pak aan die lyf, nuutste selfoon in die hand, BMW sleutels wat bult in jou sak, wanneer jy die oproep tot aksie
Die geval Malema – al weer
Die beste medisyne vir Malemasitus is om dit te ignoreer – ook deur die media. Hierdie advies word kort-kort gegee, maar om verskeie redes werk dit nie alte lekker nie. As dit kom by die steel van die kollig is Malema ‘n kleptomaan. Boonop word hy nie net vrye teuels gegee nie, maar die middele
Waak vir Chris Louw môre by Markspark in Johannesburg
Joernaliste, skrywers, aktiviste vir Afrikaans en gewone Afrikaners gaan môre Saterdag 5 Desember vanaf 16.00 in die “Colonial Room” (ironiese benaming!) by Markspark in Johannesburg byeenkom om hulde aan die ontslape joernalis Chris Louw te bring. RSG, Beeld, praag.co.za en ander publikasies en media sal daar verteenwoordig wees. Lede van die publiek en lesers van
Lees verder: Waak vir Chris Louw môre by Markspark in Johannesburg
