Swart sake-ondernemings en professionele organisasies het 'n beslissing van Pretoriase Hooggeregshof dat Chinese Suid-Afrikaners swart is verwerp.
Swart Chinese? Nee wat
Swart sake-ondernemings en professionele organisasies het 'n beslissing van Pretoriase Hooggeregshof dat Chinese Suid-Afrikaners swart is verwerp.

Mugabe se biograaf Heidi Holland waarsku dat die Zimbabwiese president ongelooflik gevaarlik is.
Tradisionele Afrika-reënmakers is stadig besig om erkenning van die wetenskapsgemeenskap in Kenia te ontvang.
Die Amerikaanse tydskrif vir tropiese medisyne en higiëne sê dat hondebyte, respiratoriese infeksies en diarree gesondheidsgevare verteenwoordig wanneer mens na China reis.
“Go hang a thousand times” het Mnr. Robert Mugabe, tot onlangs ‘n Ridder aan die tafel van Brittanje se Koningin Elizabeth II, deur sy woordvoerder geantwoord toe Westerse regerings druk op hom uitoefen om opsy te staan as regeringshoof.