Nederlandse kinders sal binnekort in staat wees om drie of meer moeders of vaders te hê na die regering gesê het ouerskapregte vir die 25.000 Nederlandse kinders in gay gesinne behoort verskans te word. “Die ministerie van justisie gaan om ondersoek in te stel om te kyk wat die moontlikhede is vir die erkenning van
Staalreus vas vir besoedeling
Beeld berig dat die Groen Skerpioene op ArcelorMittal se aanleg in Vanderbijlpark toegeslaan het weens erge lugbesoedeling wat daarop dui dat hulle hul lisensievoorwaardes oortree. Tsepiso Shuenyane, woordvoerder van die Gautengse departement van landbou en landelike ontwikkeling, het bevestig dat dié departement se wetstoepassers Maandag op die aanleg toegeslaan het. Die departement het ArcelorMittal gewaarsku
Oproer in Lichtenburg, Nelspruit dalk sonder krag
Veertien mense is Woensdag tydens ‘n betoging buite die munispale kantore in Lichtenburg in hegtenis geneem, het die polisie in die Noordwes gesê. Kapt. Aafje Botma, polisiewoordvoerder, het gesê die betogers het geëis dat kontrakwerkers permanent aangestel word. Die 14 mense sal Donderdag op aanklag van openbare geweld in die Lichtenburg-landdroshof verskyn. Intussen kan inwoners
Lees verder: Oproer in Lichtenburg, Nelspruit dalk sonder krag
Media24 berig oor ‘rassistiese’ aanval
‘n Swart vrou van New Orleans beweer sy is deur drie mans aan die brand gesteek wat haar motor met rassistiese slagspreuke gevandaliseer het, berig Media24. Die hele verhaal blyk egter ‘n versinsel te wees. Media24 het nog geen regstelling gepubliseer nie. Polisie in Winnsboro, in die VSA, het op ‘n nuuskonferensie gesê hulle glo
Eskom kan R5miljard wen
Miskien is dit die moeite werd om vir R5.17 miljard per jaar ‘n kontrak te hersien waarby Australië grootliks baat, maar nie Suid-Afrika nie. Dit is die bedrag van ekstra inkomste wat Eskom kan kry as hulle ‘n kontraktuele verhouding met twee BHP Billiton smelters normaliseer en ‘n klag by reguleerders lê, ‘n proses wat
Ramaphosa ontbloot, ANC by ISH aangekla
‘n Reeks e-posse wat by gister se vergadering van die Marikana-kommissie vrygestel is, is ‘n verleentheid vir die ANC-swaargewigkader en een van Suid-Afrika se rykste mans, Cyril Ramaphosa. Adv. Dali Mpofu, wat beseerde myners en meer as 200 werkers wat in hegtenis geneem is, verteenwoordig, sê die e-pos-korrespondensie met Lonminbestuurders beeld Ramaphosa as gevoellose individu
Marikana: Regslui wil onttrek
Regsverteenwoordigers van die mynwerkers wat in hegtenis geneem is ná ‘n skietery by Lonmin se Marikana-myn het Dinsdag aan die kommissie van ondersoek oor die aangeleentheid gesê hulle mag moontlik van die proses onttrek. “Ons het ‘n patroon raakgesien wat gekenmerk word deur baie dinge… die slagoffers in hierdie saak word met soveel minagting behandel
Landbou kan nie regering se taak oorneem nie
Pres. Zuma is tereg bekommerd oor stygende voedselpryse. Dit word egter tot ‘n groot mate bepaal deur vraag en aanbod. Meer produksie kan onder andere help om pryse laer te maak, maar ook slegs as ander noodsaaklikhede in plek is, soos voldoende en gesonde water en doeltreffende en betroubare infrastruktuur. Dit is egter sake wat
VSA en China oor Angola, 1975
Zuma se grondvoorstel het positiewe en negatiewe implikasies
Die president se voorstelle oor nuwe metodes om die grondhervormingsprobleme op te los, het positiewe en negatiewe implikasies, sê dr Pieter Mulder, adjunkminister van landbou, bosbou en visserye. Die feit dat die president probeer om die onsekerheid en gebrek aan belegging in landbou met hierdie voorstelle aan te spreek, beteken dat hy wel deeglik kennis
Lees verder: Zuma se grondvoorstel het positiewe en negatiewe implikasies
