‘n Kaapse vrou is Dinsdag tot 12 jaar tronkstraf gevonnis nadat sy die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) uit meer as R6 miljoen bedrieg het. Neil (39) en Bronwyn Goldman (35), ‘n voormalige werknemer van die SAID, het verlede week in die Bellville-streekhof op byna 400 aanklagte van bedrog verskyn. Hulle het ‘n pleitooreenkoms met die staat
Blankes se kanse 6 keer meer om vermoor te word
Vanaf 1994 met die aanbreek van “demokrasie” in Suid-Afrika tot op hede, is daar reeds 200 000 moorde in die land gepleeg en blankes is ses keer meer aan die ontvangkant daarvan as enige ander ras. Geweld het merkbaar toegeneem na Nelson Mandela se vrylating, wat die sogenaamde “ikoon” se status as vredemaker erg onder
Lees verder: Blankes se kanse 6 keer meer om vermoor te word
Toyota met Kurt Darren se lugsakke het nie ontplooi
Die voorste lugsakke in die Toyota Fortuner waarin die sanger Kurt Darren en twee vriende in ‘n ongeluk oor die naweek betrokke was, het nie gedurende die botsing ontplooi nie, berig Beeld vandag. Slegs die lugsak in die linker- voorste deur, waar die sanger gesit het, het tydens die botsing ontplooi. Beeld publiseer ‘n foto
Lees verder: Toyota met Kurt Darren se lugsakke het nie ontplooi
DA vry na daggakop Xhosa-koning
Die Oos-Kaapse DA sal die abaThembu-koning Buyelekhaya Zwelibanzi Vrydag ontmoet. Die Demokratiese Alliansie se provinsiale leier Athol Trollip het aan die koerant The Star gesê hy is baie opgewonde oor die komende ontmoeting en is nie gepla deur die negatiewe publisiteit wat verband hou met die koning se daggagebruik nie. “Ek wil nie die kar
Vermoede bestaan dat diensverskaffers Medupi melk deur vertragings
‘n Woordvoerder van die vakbond NUMSA, Steve Nhlapo, sê die verlenging van die spertyd vir die voltooiing van die Medupi-kragstasie sal tot voordeel van sommige van Eskom se kontrakbestuurders werk. Nhlapo sê daar word vermoed dat die proses doelbewus vertraag word sodat diensverskaffers meer geld daaruit kan maak. Die vakbond het gevra vir ‘n ondersoek
Lees verder: Vermoede bestaan dat diensverskaffers Medupi melk deur vertragings
Venezuela sê ja vir Snowden
Die Amerikaanse fluitjieblaser Edward Snowden het Venezuela se aanbod van asie aanvaar, het ‘n Russiese parlementslid Dinsdag gesê. “Soos verwag is, het Snowden [Venezuela se president Nicolas] Maduro se aanbod om asiel aanvaar,” het Alexei Pushkov, hoof van die parlement se komitee vir internasionale betrekkinge, op sy Twitter-profiel gesê. Snowden, ‘n voormalige regeringskontrakteur vir die
VSA, VN weier om staatsgreep in Egipte te erken
Die Verenigde Nasies is huiwerig om die afsetting van die Egiptiese President, Mohamed Morsi as ‘n staatsgreep te beskryf. Die VN Woordvoerder, Martin Nesirky sê dat die militêre ingryping onwenslik is en dat daar so gou moontlik na ‘n burgerlike regeringsvorm beweeg moet word, maar hy wil dit nie ‘n staatsgreep noem nie. Suid-Afrika het
Lees verder: VSA, VN weier om staatsgreep in Egipte te erken
Nuwe ministers sal vandag beëdig word
Vyf nuwe ministers en vier nuwe adjunkministers word vandag in hulle ampte be-ëdig. President Jacob Zuma het gistermiddag op ‘n nuuskonferensie by die Uniegebou in Pretoria bekend gemaak dat Connie September die nuwe Minister van Huisvesting sal wees in die plek van Tokyo Sexwale, terwyl Yunis Carrim, Dinah Pule as Minister van Kommunikasie sal vervang.
Mandela bracht de hel op aarde
We worden nog steeds geacht te denken dat de Apartheid in Zuid-Afrika de hel op aarde was. Blanken hadden Zuid-Afrika tot het enige welvarende deel van het Afrikaanse continent gemaakt. Ja, een wereld, waar niet iedereen dezelfde rechten had. Dat is fout. Mensen horen wel dezelfde rechten te hebben. Dat had anders gemoeten. Maar dat
DA gaan glo EFF teen ANC befonds
Die DA gaan help om die EFF te befonds. Raadslede van die regerende party wat die burgemeester in Tlokwe ontsetel het, het City Press berig, is ook ondersteuners van Julius Malema se nuwe politieke groepering. Annette Combrink van die DA is intussen herkies as burgemeester na die afsetting van die ANC se Maphetle Maphetle. Haar
