Internetdiensverskaffers sal meer moet doen om te verhoed dat die web ‘n rol speel in die bevordering van gewelddadige ekstremisme, sê die Britse opstellers van ‘n verslag wat Maandag gepubliseer is. Die internet het ‘n belangrike faktor in die koestering van ‘n ekstremistiese bedreiging geword, en oortref universiteite en tronke as ‘n plek waar gevaarlike
China, Rusland verdedig vetoreg
China het Maandag sy besluit om Rusland te steun in die veto van ‘n Veiligheidsraadresolusie oor Sirië in die staatsmedia verdedig. Die veto is deur die Amerikaanse minister van buitelandse sake Hillary Clinton as ‘n “bespotting” beskryf. ‘n Kommentaar in die People’s Daily, die amptelike koerant van die regerende Kommunistiese Party, het gesê China het
Laat weet die president van jou probleme
President Jacob Zuma sal van sosiale media gebruik maak om uit te vind wat Suid-Afrikaners oor die stand van die land dink voor sy 9 Februarie-toespraak, het sy kantoor gister gesê. Zuma het Facebook verlede jaar gebruik om gewone burgers aan te moedig om direk met hom te praat en die behoeftes van die gemeenskappe
Malema, die verskynsel, is hier om te bly
Die ANC-jeugliga se Julius Malema, het 14 dae om vir versagting te pleit, nadat sy skorsing weereens bekragtig is. Die ANC se nasionale dissiplinêre komitee van appèl, die NDCA, het die saak Saterdag terug na die nasionale dissiplinêre komitee vir oorsig verwys. “Die NDC sal ‘n gepaste uitspraak lewer nadat die getuienis ter versagting of
Wit bevolking daal
Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRR) het beraam dat die wit bevolking binne die volgende 15 jaar met 8% sal afneem. Teen 2025 sal Suid-Afrika 4 087 350 wittes hê, 1 219 112 Indiërs, 5 109 549 bruines en 45 839 896 swartes. Die SAIRR hou nie emigrasiesyfers vir die aantal wittes nie, maar daar
Malaria in Pretoria?
Ses mense in Pretoria, Gauteng is gediagnoseer met malaria, sonder dat hulle besoek gebring het aan malariagebiede, het die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) gesê. “Malaria is bevestig in ses pasiënte in die Gautengprovinsie sonder ‘n onlangse geskiedenis van reis,” het Nios gesê in ‘n verklaring wat op sy webwerf geplaas is hierdie week.
Gewapende rowers dra polisie-uniforms
Polisie in Limpopo het ‘n interne ondersoek na ‘n Tohoyandou winkelroof deur mans in polisie-uniform geloods, het hulle Donderdag gesê. Brigadier Lindela Mashigo het gesê geslotekringtelevisiemateriaal wat verkry is deur die SABC TV-nuus het gewapende rowers in polisie-uniforms getoon wat die plaaslike Cash & Carry op 27 Januarie beroof het. “Ons neem dit baie ernstig
Ontploffing by Mugg&Bean
Die aantal mense wat na ‘n gasontploffing in ‘n restaurant by die Festival Mall in Kempton Park Donderdag beseer is, het tot 23 gestyg, het paramedici gesê. “Drie werkers is nog steeds in ‘n ernstige toestand, terwyl die ander vir ligte beserings behandel is,” het die Netcare-woordvoerder, Chris Botha gesê. Die ontploffing het plaasgevind in
‘In ons toekoms sal jy nie omgee nie’
‘n Satiriese plakkaat van pres. Jacob Zuma en die DA-leier Helen Zille het sosiale netwerke getref. Zuma en Zille word as twee poppe uitgebeeld wat mekaar passievol omhels. Dit is die nuutste bespotting van die DA se studenteliggaam Daso se plakkaat-veldtog wat ‘n oorlog op sosiale netwerke veroorsaak. Die plakkaat wat op die komedieprogram ZANews
ANC weier kommentaar oor nasionalisering
Die ANC het geweier om kommentaar te lewer Donderdag oor berigte dat ‘n opdragstudie die nasionalisering van myne ontmoedig. “Ons kan nie kommentaar lewer op die verslag nie. Die saak sal voorgelê word aan die NUK se nasionale uitvoerende komitee iewers tydens die vergadering,” het die partywoordvoerder Keith Khoza gesê. Hy het dié opmerkings in
