Deon Opperman & Sean Else groet met twee ekstra vertonings Na afloop van die eerste vertonings van Lied Van My Hart het dit gegons op sosiale netwerke. Terugvoer van gehore was oorweldigend positief en vol lof en waardering – soveel vertonings, soveel staande toejuigings! Lied Van My Hart is die skryfspan Deon Opperman en Sean
Die toekoms van NAVO
Die ingryping in Libië was ‘n besonder slegte advertensie vir NAVO. Volgens Robert Kaplan was die VSA soos ‘n reus tussen dwergies, onder meer Frankryk en Brittanje. Die dwerge het aan die VSA die diplomatieke vye blaar gebied om van agter te lei. Meer as 80 persent van die brandstof wat gebruik is in die
China neem Amerikaanse bank oor
Die Verenigde State van Amerika het Woensdag ingestem dat ICBC, China se grootste bank, vir die eerste keer ‘n oorname van ‘n Amerikaanse bank deur ‘n Chinese staatsbeheerde maatskappy doen. Net dae nadat die hoë-vlak VSA-China ekonomiese gesprekke in Beijing plaasgevind het, het die Federale Reserweraad ‘n aansoek van die ICBC (Industrial and Commercial Bank
China boor in troebel waters
China se grootste aflandige olie-produsent Cnooc het sy eerste diepsee-boorprojek in die Suid-Sjinese See begin, ‘n skuif wat ontleders sien as ‘n reaksie op binnelandse druk om kleim af te steek in die betwiste gebied. Cnooc 981, China se eerste self-ontwikkelde diepsee-boorplatform, het werk begin 320 km suid-oos van Hong Kong Woensdag, het die maatskappy
‘King Cobra’ waarsku Chinese
Nuutverkose president Michael Sata het ‘n gesant gewaarsku dat China die land se arbeidswetgewing moet respekteer as hulle sake wil doen in Zambië. Zambië se nuutverkose president Michael Sata, ook bekend as ‘King Cobra’ het gewaarsku dat die Chinese beleggers die land se arbeidswette moet respekteer. “Jou mense het nodig om te voldoen aan plaaslike
Bokkieweek wys swarte weg
‘n Swart leerling van Brits sê sy is by hokkieproewe in Rustenburg weggewys omdat sy swart is, het ‘n koerant berig. Rego Modise (17), ‘n graad 11-leerling by Wagpos Hoërskool, sê sy het haar ouers oorreed om haar na Hoërskool Grenswag vir Bokkie Week se proewe neem, het The Times berig. Modise sê haar afrigter
Oproer teister Noordwes
Altesaam 58 mense is in hegtenis geneem tydens die gewelddadige oproer oor paaie in dorpe in Noordwes, het die polisie Woensdag gesê. Volgens brig. Thulane Ngubane is 34 mans en 24 vroue in hegtenis geneem sedert die betogings Maandag begin het. Hulle word aangekla van openbare geweld, opsetlike saakbeskadiging en plundery. Hulle sal na verwagting
Hulp aan Kuba hou geen voordeel vir SA in nie
‘n Internasionale ooreenkoms waardeur die regering ‘n ekonomiese hulppakket van R350 miljoen aan Kuba wil toestaan, is in die parlementêre komitee vir handel en nywerheid teengestaan deur die VF+. Die internasionale ooreenkoms is op 25 November 2011 deur die regerings van Suid-Afrika en Kuba geteken, maar moet eers deur die parlement geratifiseer word. “Tydens ‘n
Klasaksie teen Transnet oor pensioene
Die Vryheidsfront Plus kan, na konsultasie met sy senior regspan, bekendmaak, dat die klasaksie en eis deur Transnet-pensioenarisse teen Transnet binne die volgende twee tot drie weke geloods gaan word. Die siviele eis teen Transnet bestaan uit twee dele, naamlik die aansoek tot die hooggeregshof vir toestemming tot ‘n klasaksie en die daaropvolgende kerneis dat
Swart Studies is ‘gemors’
Die beste rede om Swart Studies af te skaf in die VSA is die patetiese gehalte van die studies self, sê Naomi Schaefer Riley. Sy is intussen afgedank oor haar mening. Sy het gesê oplossings vir swart probleme begin en eindig nie deur blaam op die blanke te plaas nie. Lees dit hier en hier.
