Die Nasionale instituut vir oordraagbare siektes het gister die land se derde H1N1-griepgeval, wat algemeen as varkgriep bekendstaan, bevestig.

Westchester County in New York, 'n voorstad wat hoofsaaklik deur blankes bewoon word, het geswig onder druk om gedwonge rasse-integrasie te begin toepas. Die voorstad se munisipaliteit is deur 'n Anti-diskriminasiesentrum gedagvaar om gesubsidieerde behuising vir swartes en Spaanssprekende kleurlinge te verskaf.

печи банныеДанильченко Юрий прокурор
Zuma het Dinsdagaand tydens 'n onderhoud op MetroFM geskerm dat hy bekwaamheid eerder as etnisiteit as 'n maatstaf sien. Zuma het gereageer op beskuldigings dat hy veral Zoeloes aanstel en ook dat die debat oor minderhede voorkeur geniet bo belangrike ekonomiese kwessies. “Sodra die land begin argumenteer oor etnisiteit, beweeg ons in ’n gevaarlike rigting,”
Volgens die minister van polisie, mnr. Nathi Mthethwa, is 125 716 wettige vuurwapens vanaf 1 Julie 2004 tot 31 Desember 2008, by polisiestasies ingedien om vernietig te word. Hy het op ‘n skriftelike vraag van mnr. Pieter Groenewald van die Vryheidsfront Plus in die Parlement geantwoord. Volgens die antwoord van die minister het die polisie ook vandat die nuwe vuurwapenwet op 1 Julie 2004 in werking getree het tot 30 Junie 2009, op 104 880 onwettige vuurwapens beslag gelê.

‘n Russiese besoeker aan die Louvre Museum het ‘n leë gebaktekleibeker na die Mona Lisa gegooi.
‘n Woordvoerder van die museum het bevestig dat die Da Vinci-meesterstuk niks in verlede week se aanval oorgekom het nie, alhoewel die beker in stukke gebreek het.

Al 13 mense wat aan boord ‘n passasiersvliegtuig wat Dinsdag in Papoea-Nieu-Guinee vermis geraak het, is dood. Amptenare van Papoea-Nieu-Guinee het Australië se minister van buitelandse sake, Stephen Smith, ingelig dat geen oorlewendes by die wrak van die vliegtuig gevind is nie. Die vliegtuig is vroeg Woensdagoggend in die Kokoda-streek van Papoea-Nieu-Guinee gevind, ná dit
Volgens die Nasionale vereniging van voertuigvervaardigers in Suid-Afrika (Naamsa), se verslag vir die tweede kwartaal van 2009 wat Dinsdag vrygestel is, is die motorbedryf in ’n krisis. Nog nooit tevore het plaaslike kwartaallikse verkope van nuwe voertuie op ’n jaargrondslag so swak gevaar nie en “dit onderstreep die krisis waardeur die waardeketting in die gesig
Die departement van landelike ontwikkeling en grondsake sê 49% van die 5,2 miljoen hektaar grond wat aan swartes oorgedra is, word nie produktief aangewend nie. Daarbenewens het die nuwe grondeienaars se ekonomiese omstandighede ook nie noemenswaardig verbeter nie. Tydens ’n beplanningsessie van die portefeuljekomitee vir landelike ontwikkeling en grondsake verlede week het dit geblyk dat
Lees verder: Helfte van grond in swart hande nie produktief aangewend s? grondsake
Die oprigting van ‘n mega-slikdam naby die Vaalrivier, oos van Stilfontein deur Simmer & Jack, is onaanvaarbaar. Die mega-slikdam gaan 1 400 hektaar beslaan en sal ‘n groot bron van besoedeling wees. Eienaars van kleinhoewes sal die slagoffers wees van mynstof omdat die mega-slikdam tussen hulle en die heersende noordwestewinde gebou gaan word.