Brasilië, Indië en Suid-Afrika het Donderdag tydens ‘n trilaterale spitsberaad ooreengekom dat meer diplomasie nodig is om die internasionale geskil met Iran oor sy omstrede kernprogram by te lê. Die ooreenkoms, wat na afloop van ‘n kort vergadering voor die BRIC-beraad in Brasília, aangegaan is, hou by Brasilië se verdediging van Iran en die Suid-Amerikaanse
Lees verder: SA, Indië en Brasilië vra meer diplomasie vir Iran
