Swart vlugtelinge is blykbaar aan hul lot oorgelaat om te sterf in die Middellandse See nadat Europese en NAVO-militêre eenhede hulle krete om hulp geïgnoreer het. ‘n Boot met 72 passasiers aanboord, waaronder verskeie vroue, jong kinders en politieke vlugtelinge, het in Maart naby Tripoli in die moeilikheid geraak. Hulle was oppad na Europa om
Moslems en Christene pak mekaar in Egipte
Die Egiptiese eerste minister, Essam Sharaf het ‘n noodveragdering van sy kabinet saamgeroep om bloedige gevegte wat tussen Moslems en Christene in Kaïro uitgebreek het, te bespreek. Minstens sewe mense is dood en meer as ‘n honderd beseer in die gevegte. Die Egiptiese weermag is ingeroep om die twee groepe uitmekaar te hou. Volgens berigte
‘Bid vir ANC’
Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, het Sondag aanbidders buite die Oos-Kaapse dorp Cala aangeraai om vir sy party in die plaaslike verkiesings te stem as hulle water, krag, gratis huise, teerpaaie en straatligte wil hê. “Ek vra julle om vir die ANC te bid terwyl ons die verkiesing op 18 Mei nader,” het Mantashe
Nog ‘n bejaarde egpaar oorval
‘n Bejaarde egpaar in die misdaadgeteisterde Bloemspruit, Bloemfontein, is met ‘n mes en hamer oorval. Alje van Deemter (70) en sy vrou, Annemarie (70), is Saterdagoggend in hul huis aangeval. Dit is reeds die vierde wrede aanval sedert September verlede jaar. Lees verder. тамбов краныФільчаков Олександр Васильович
Skotse onhafhanklikheid?
Onlangs was die Belge presies ‘n jaar sonder regering, nadat die laaste verkiesingsuitslae dit ‘n haas onbegonne taak gemaak het vir die Vlaminge en die Franssprekende Wale om ‘n nasionale regering te vorm. Daar word druk bespiegel dat België as staat kan verdwyn, en in ‘n onafhanklike Vlaandere en ‘n onafhanklike Wallonië sal uitkristalliseer. Nou
DA ontbloot homself as ‘ANC Lite’
Op die vooraand van plaaslike verkiesings, het die DA homself finaal ontbloot as die “ligte” weergawe van die ANC. Die leier van die party, Helen Zille, het verklaar dat “ons net soos die ANC die Vryheidsmanifes (Freedom Charter) onderskryf”, waarmee sy die ANC se kripto-sosialistiese dokument van 1955 omhels het, ‘n dokument waarvan daar deur
Gee my Biko bó Zille
Ek was ‘n jong seuntjie in 1976 toe die Soweto-onluste losgebars het. My pa-hulle se skok en bekommernis oor die onluste het nietemin ‘n indruk op my gemaak. Dit was vir my pa-hulle se geslag ‘n kultuurskok, die gedagte dat die eens magtige vorige bedeling so openlik uitgedaag kon word. In ‘n geweldige stuk ironie
Are you free or are you dom?
Toe Skoppensboer ‘n maand gelede die Citizen-koerant optel en lees Zille sien rou riool deur die vloerplanke by eMpophomeni opstoot wat… die meubels verniel, het hy gedink dis ‘n grap. Nie die drinkwater besoedel nie, nie ‘n ernstige gesondheidsgevaar inhou nie, nie sleg ruik nie. Nee! Die meubels verniel! Want dit was ‘n berig wat
Die Vryheidsmanifesvastrap
одежда для спортивной гимнастики для девочекДанильченео
DA onderskryf Vryheidsmanifes
“Ons onderskryf die Vryheidsmanifes [Freedom Charter] net soos die ANC,” het Zille tydens ‘n onderhoud hierdie week gesê. “Baie van die bepalings van ons Grondwet, soos die reg op waardigheid en sosio-ekonomiese regte, is vervat in die Vryheidsmanifes. Ons glo ook dat Suid-Afrika behoort aan almal wat daarin woon..” Zille verwerp die idee dat die
