praag.co.za

Nog ‘n bejaarde egpaar oorval

Written by

in

‘n Bejaarde egpaar in die misdaadgeteisterde Bloemspruit, Bloemfontein, is met ‘n mes en hamer oorval.
Alje van Deemter (70) en sy vrou, Annemarie (70), is Saterdagoggend in hul huis aangeval. Dit is reeds die vierde wrede aanval sedert September verlede jaar.
Lees verder.

 

тамбов краныФільчаков Олександр Васильович

Comments

Leave a Reply