Bantu Holomisa vra dat daar 'n einde kom aan die struikelblokke wat in die weg Duitse en Britse owerhede geplaas word in 'n ondersoek na die wapentransaksie.Lees verder: Holomisa vra vir hernude ondersoek na wapentransaksie
Bantu Holomisa vra dat daar 'n einde kom aan die struikelblokke wat in die weg Duitse en Britse owerhede geplaas word in 'n ondersoek na die wapentransaksie.
Bantu Holomisa vra dat daar 'n einde kom aan die struikelblokke wat in die weg Duitse en Britse owerhede geplaas word in 'n ondersoek na die wapentransaksie.Lees verder: Holomisa vra vir hernude ondersoek na wapentransaksie
Twee lede wat voorheen na bewering vir Mcebisi Skwatsha, die Weskaapse provinsiale sekretaris van die ANC, aangeval het, is gister na 'n dissiplinêre verhoor uit die party geskors.

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies het gister die Zimbabwiese regering afgeraai om voort te gaan met die opvolgverkiesing vir die presidentskap.

Die olieprys het weer gestyg in weerwil van pogings deur olieproduserende lande om 'n manier te vind om dit hok te slaan.

Die ANC se president, Jacob Zuma, het gister sy pogings voortgesit om bedrogklagtes teen hom teruggetrek te kry.

Zimbabwe se regerende party het die opposisie se onttrekking van die presidentsverkiesing as 'n onbenulligheid afgemaak.

'n Polsiebeampte is deur vier mans in die mond geskiet aan wie hy 'n geleentheid langs die pad gebied het, het die Ooskaapse polisie verklaar.

Negentig persent van Suid-Afrikaners voel dat korrupsie 'n lewenswyse in Suid-Afrika geword het, en 85 persent glo dat daar korrupsie op senior vlakke van die regering is.

Die internet word verantwoordelik gehou vir senator Barack Obama se oorwinning in die Demokratiese nominasiestryd.