en frustrasie oor misdaad” uit te spreek. Anti-misdaadbetoging op Lichtenburg
en frustrasie oor misdaad” uit te spreek.

en frustrasie oor misdaad” uit te spreek. “Basiese dienste in Johannesburg is besig om op alle fronte agteruit te gaan. Tekenend hiervan is die groeiende groep slagoffers van hospitale in die stad. Veral onder arm mense, wat nie ‘n mediese fonds kan bekostig nie en wat noodgedwonge moet staatmaak op die publieke hospitale, het die gesegde ontwikkel dat om hospitaal toe te gaan gelykstaande is om na die slagpale te gaan. ‘n Mens gaan net soontoe indien jy wil sterf. Dit is die realiteit waarmee arm gemeenskappe in Johannesburg gekonfronteer word”, het adv. Anton Alberts, VF Plus-raadslid in die Johannesburg Metroraad gesê.
“Basiese dienste in Johannesburg is besig om op alle fronte agteruit te gaan. Tekenend hiervan is die groeiende groep slagoffers van hospitale in die stad. Veral onder arm mense, wat nie ‘n mediese fonds kan bekostig nie en wat noodgedwonge moet staatmaak op die publieke hospitale, het die gesegde ontwikkel dat om hospitaal toe te gaan gelykstaande is om na die slagpale te gaan. ‘n Mens gaan net soontoe indien jy wil sterf. Dit is die realiteit waarmee arm gemeenskappe in Johannesburg gekonfronteer word”, het adv. Anton Alberts, VF Plus-raadslid in die Johannesburg Metroraad gesê.
Organisasies van die Verenigde Nasies in Suid-Afrika is begaan oor die aanhoudende aanvalle op vreemdelinge in die land.

Die adjunkminister van buitelandse sake, Aziz Pahad, het gister sy kommer uitgespreek oor die soort inligting aangaande Zimbabwe
wat deur die Suid-Afrikaanse en internasionale media versprei word.

Volgens die Johannesburgse koerant The Sowetan, is 'n sakeman van Actonville vermoor omdat hy buitelandse werkers in diens gehad het.

Die derde nasionale roudag breek vandag in Sjina aan ter nagedagtenis aan die slagoffers van verlede week se aardbewing. Tot 50 000 mense het na raming die lewe gelaat en 245 000 persone is beseer.

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag wil drie van sy werknemers wat van hoogverraad in die Boeremagsaak beskuldig word, afdank.

Die etniese konflik tussen Afrika-immigrante en plaaslike inwoners in die Gautengprovinsie het teen gister steeds aangehou, in weerwil van polisie-optrede en oproepe om kalmte. Daar is reeds 22 mense dood en 10 000 is dakloos gelaat.

Rachelle Greeff het einde Februarie reeds 'n ope brief aan Dan Roodt gerig in Rapport. Sy was ook vandag in 'n onderhoud op RSG. Dit handel oor Praag se komende kortverhaalbundel, Donker.

Lees verder: Rachelle Greeff is vasgevang in die hippiekultus