Die onderwys en landbou in Suid-Afrika is onder beleg weens die ANC se beleid van sogenaamde grondhervorming en transformasie. Dit was die boodskap wat tydens ‘n konferensie vroeër vanjaar aan mnr Gwede Mantashe, Sekretaris generaal van die ANC oorgedra is deur ‘n aantal Afrikanerleiers. Hierdie byeenkoms was in opvolging van ‘n soortgelyke een wat in
Sap-zombies juig oor Afrikanerselfmoord
Skoppensboer het vandeesweek buite stemming gebly. Nie dat hy die HNP se “stem reg, bly weg” ondersteun nie, maar daar was niemand vir wie hy kon of wou stem nie. Dan Roodt praat hiernaas en in Rapport vandag van politieke zombies wat uit die dode herrys. Die Super-Sap uit die Wes-Kaap wat vergeefs droom dat
Is Afrikanerpolitiek nou uitgedien?
“Die verlede is nooit dood nie,” het die Amerikaanse skrywer William Faulkner gesê. “Dis nie eens verby nie.” Vandaar die angsvallige wyse waarop die DA-munisipaliteit van Midvaal op die vooraand van die verkiesing van sy Verwoerd-standbeeld ontslae geraak het. Tydens sy veldtog het die ANC hom selfs op die voorvaders beroep, asof die dooies soos
ANC wil koerant se kantore afbrand
Die voorsitter van die ANC in Nelson Mandelabaai, Nceba Faku, het Donderdagaand meer as 100 partylede aangemoedig om die Herald-koerant se kantore af te brand terwyl hy sy party se verkiesingsoorwinning buite Port Elizabeth se stadsaal gevier het. Volgens die Herald het ‘n seniorwoordvoerder van die party die ANC “byna onmiddellik” gedistansieer van die uitlating,
Kaapstad se krag af
Die elektrisiteitstoevoer sal Dinsdag in Kaapstad onderbreek word om toerusting by ‘n substasie in Seepunt te vervang, het die stad Vrydag gesê. Dié onderbreking sal vanaf 08:30 tot 17:00 duur. Die gebiede wat geraak word is: Ocean View-rylaan, Rhineweg, Antwerpweg, Nelsonweg, Firmountweg, Oldfieldweg, Doverweg, High Levelweg, Calaisweg en Battery-singel. “Inwoners word versoek om alle elektrisiteitsinstallasies
DA se plan vir SA
купить липецк ключиtopcargo
In die volgende verkiesing gaan ek vir die ANC stem
Verbaas? Moenie wees nie. Charles de Gaulle het China gehelp om die atoombom te bou. Gevra waarom, het De Gaulle geantwoord dat hy presies gedoen het wat Napoleon gedoen het, naamlik om een vyand te versterk met ‘n strategiese doelwit teen ‘n ander, sterker vyand in die oog. Toe Frankryk tydens die Koue Oorlog met
Lees verder: In die volgende verkiesing gaan ek vir die ANC stem
Israel woedend vir Obama
‘n Lid van die Likud-party in Israel het president Barack Obama die “nuwe Arafat” genoem wat Israel se vernietiging wil bewerkstellig, met verwysing na die afgestorwe Palestynse Bevrydingsleërleier. Obama het die Palestyne Donderdag gelyk gegee in hulle aandrang dat die toekomstige Palestynse staat op die grense vóór die 1967-oorlog gegrond moet wees. Dié skuif het
DA-burgemeester is Frelimo-soldaat
Mnr. Basil Kivedo, kader van umKhonto weSizwe (MK), militêre vleuel van die ANC, is die DA se nuwe burgemeester van die Breedevallei. Kivedo was lid van die Frelimo-magte in Mosambiek en het ook in Tanzanië opleiding ontvang om terreur te saai. Ná die Kodesa-ooreenkoms tussen die destydse NP en ANC-onderhandelaars wou Kivedo steeds nie die
Anderkant die longdrop – ontledings van die verkiesing
Soos gebruiklik is daar ‘n stel feite oor wat met ‘n verkiesing gebeur het, en ‘n klompie meer uiteenlopende vertolkings. Die vertolkings kan in politiek-korrekte en politiek-inkorrekte vertolkings verdeel word. Die verwikkelinge en faktore oor wat kiesers tussen twee verkiesings beïnvloed, is gewoonlik die veld van die politieke sosioloog. In ‘n diverse en heterogene land
Lees verder: Anderkant die longdrop – ontledings van die verkiesing
