Engels uitgedoof in Washington se distrikte
05:41:32 Die ANC het destyds (1994) die ou regering gekritiseer omdat die blankes kwansuis nie genoeg huise vir die dakloses kon bou nie. Na 14 jaar kon die ANC ook maar nie daarin slaag om vir almal huise te gee nie.

Die Vryheidsfront Plus het inwoners van veiligheidsbuurte in Pretoria gewaarsku om onder geen omstandighede hulle versperrings af te breek nie. Dit kom nadat die Tshwane metroraad briewe aan bestaande veiligheidsbuurte gestuur het wat beveel dat toegangsbeheerstrukture binne 30 dae verwyder moet word.

Die BMW M3 is nog nie lank plaaslik beskikbaar nie en daar word al klaar aan sy voorkoms gestryk. Die agterliglense met
nuwe l tipe liggies en die buffers is so effens verander. Daar is ook aan die lippie op die kattebakdeksel verander. Binne in die kajuit is die veranderings ook maar baie klein, want net die middelste luginlaatroosters en die armleuning tussen die voorste sitplekke het verander. Die aansitterknoppie is vernuwe en die luginlaatverstellingsknoppe is ook nuut. Veiligheidskenmerke wat nuut is, is die botsingsaktiewekopstute wat verhoed dat jy ernstige nekbeserings opdoen tyden ‘n botsing van agter. Daar is ook splinternuwe kleure vir die bakwerk beskikbaar bekend as Le Mans-blou en metaalgrys.

'n Grimmige prentjie aangaande die menseregtesituasie in Kuba is besig om te voorskyn te kom.

Jean Basson sê hy het alles gegee en daar was niks in die tenk oor nie.

Hardwerkende goudmynwerkers sluit baie duisende kinders in.

Ondanks regstellende aksie, SEB en 'n gebrek aan regeringskontrakte vir blankes, verdien Kaukasiërs steeds meer as ander rassegroepe in Gauteng, Suid-Afrika se ekonomiese swaartepunt.

Lees verder: Gautengse blankes verdien meer as ander rassegroepe
China gaan aanstaande jaar die VSA as die wêreld se grootste produsent van vervaardigde goedere verbysteek.

Lees verder: China gaan die VSA as grootste vervaardiger verbysteek