Wit beurs is wettig, beslis hof

Dit is binne ‘n persoon se reg om ‘n beurs slegs aan studente van een rassegroep beskikbaar te stel, het die appèlhof beslis, het Beeld Saterdag berig. Die beslissing kom nadat Daphne de Villiers van Stellenbosch in haar testament gesê het die trustees van die Jean Pierre de Villiers Trust, wat sy gestig het, moet

Lees verder: Wit beurs is wettig, beslis hof

Zuma se seun skuld R1,5miljoen vir 2011-troue

Die oudste seun van pres. Jacob Zuma skuld steeds R1,5 miljoen vir sy troue wat in 2011 plaasgevind het, is Sondag berig. Die Sunday Independent het berig die huweliksbeplanner Paul Mann het sy prokureur instruksie gegee om beslag te lê op die bates van Edward Zuma en sy vrou, Pumelele. “Zuma is onbetroubaar, hy maak

Lees verder: Zuma se seun skuld R1,5miljoen vir 2011-troue

Corrie Sanders se gesin bedank die publiek

Sunet, Marinique en Dean Sanders sê : BAIE BAIE DANKIE! Waar begin mens? Ons het in hierdie tyd besef dat ons Pappa nie net aan Suid Afrika behoort het nie, maar aan die Werêld! Ons Pappa het so baie mense se lewens geraak en ‘n groot rol gespeel. Dankie vir almal wat hom nooit veroordeel

Lees verder: Corrie Sanders se gesin bedank die publiek

Iran kap terug na Netanyahu se toespraak

Die Iran se regering, het gereageer met ‘n striemende toespraak teen die Israeliese eerste minister Benjamin Netanyahu by die Verenigde Nasies en geëis dat Jerusalem sy eie kerninstallaties rugbaar maak. Netanyahu het in ‘n dramatiese toespraak by die VN gesê Iran het die “rooi lyn” oorgesteek na kernwapens. Met behulp van die VN se “reg

Lees verder: Iran kap terug na Netanyahu se toespraak

Regering vat voornemende betogers vas

Plaaslike regerings regoor Suid-Afrika het ‘n verbod geplaas op verdere protesoptogte in die nasleep van Marikana. Vroue van Marikana naby Rustenburg in die Noordwes, probeer nou al twee weke lank om ‘n wettige protesoptog na aanleiding van die dood van Paulina Masuhlo op 16 September te hou, sonder sukses. Masuhlo, ‘n ANC-PR-raadslid, is deur die

Lees verder: Regering vat voornemende betogers vas

Joernalis afgedank omdat hy oor gesensorde foto’s twiet

‘n Werknemer wat op Twitter aanmerkings gemaak het oor ‘n foto wat in The Citizen gepubliseer is, is Donderdag afgedank, het verklaring op die koerant se webwerf gelui. “‘n Dissiplinêre verhoor onder leiding van ‘n onafhanklike, eksterne voorsitter het hom skuldig bevind aan twee aanklagte.” Hy het die maatskappy se naam in oneer gebring deur

Lees verder: Joernalis afgedank omdat hy oor gesensorde foto’s twiet

Zille se onrealistiese blik op SA

Strydende faksies op die “sinkende skip” van die ANC hou ‘n dreigende ramp in wat Suid-Afrika sal moet hanteer, het Helen Zille, leier van die DA, Donderdag gesê. “Die skeuring in die hartjie van die regering is die kernoorsaak van onregeerbaarheid (sic),” het sy aan die Kaapstad-persklub gesê. Dit sal lei tot ‘n inploffing in

Lees verder: Zille se onrealistiese blik op SA

SA afgegradeer weens politieke onstabiliteit

Moody het Suid-Afrika se gradering verlaag van A3 na Baa1 Donderdag, na kommer oor Suid-Afrikaanse instellings, toekomstige politieke stabiliteit en ruimte vir beleidsmanoeuvres. Die hoofbestuurder sê die afgradering “is omdat Moody’s institusionele sterkte van hoog na gemiddeld afgeskaal het, ‘n belangrike faktor in die graderingsagentskap se oordeel van ‘n land se ekonomiese veerkragtigheid”. Die agentskap

Lees verder: SA afgegradeer weens politieke onstabiliteit

Inwoners van Fochville vrees vir veiligheid oor staking

Stakers dreig blankes wat in kantore werk by Mponeng-myn. Praag het nuus van die myn ontvang wat deur ‘n blanke werker uitgestuur is. Hy beweer hulle is aangesê om nie werk toe te gaan nie, anders gaan hul doodgemaak word. Hulle moet glo by die Jacaranda-garage in Fochville bymekaar kom. Vanoggend was hier ongeveer 200

Lees verder: Inwoners van Fochville vrees vir veiligheid oor staking