China gaan die w?reld se grootste stede bou

Bouwerk in Sjensen, China Die laaste 30 jaar van hervorming in China het saadjies geplant wat in die komende dekades groot megastede aan die kus met 'n bevolking van bykans een miljard mense en die wêreld se grootste ekonomie teweeg kan bring. Presies wat die volgende 30 jaar se hervorming inhou, kan niemand sê nie,

Lees verder: China gaan die w?reld se grootste stede bou

Olieprys daal tot onder 40 dollar ondanks OPUL-vermindering

Ruolie het Donderdag onder die $40 per vat verhandel, die laagste vlak in meer as vier jaar, ten spyte van OPUL se bekendmaking van 'n rekordvermindering in produksie. New York se  kontrak vir ligte ruolie in Januarie was 15 sent laer teen $30,91 per vat, effens hoër as die laagtepunt van $39,19. Die kontrak het

Lees verder: Olieprys daal tot onder 40 dollar ondanks OPUL-vermindering

Sri Lanka s? Tamiltiere-stellings is verower

Tamiltier met wapen Soldate van Sri Lanka het verdedigingstellings van die Tamiltiere naby die rebelle se politieke hoofkwartier verower ná hewige gevegte, het die regering Donderdag gesê. Soldate was besig met teen-terrorismeoperasies langs die noordelike en noordwestelike verdedigingslinies van Kilinochchi, die politieke hoofstad van die Bevrydingstiere van Tamil Eelam (BTTE), het die ministerie van verdediging

Lees verder: Sri Lanka s? Tamiltiere-stellings is verower

Ons teen die horde – gedagtes vir 16 Desember

Eergister se Geloftedagvieringe het ons weer herinner aan die Afrikaners se wonderbaarlike oorwinning oor die Zoeloemagte van Dingaan gedurende die Slag van Bloedrivier op 16 Desember 1838. Terwyl die nuwe swartnasionalistiese regering van Suid-Afrika die meeste vakansiedae verwyder het wat deur blanke Suid-Afrikaners gevier word en op 'n stadium dit selfs oorweeg het om Kersfees

Lees verder: Ons teen die horde – gedagtes vir 16 Desember

Twee gevang n? kaping in Alexandra

Twee mans is gearresteer nadat hulle klaarblyklik 'n minibus in Alexandra, noord van Johannesburg gekaap het, het polisie Woensdag gesê. Die mans het die bestuurder van die minibus aangehou omstreeks 23:00 Dinsdagaand en hom beveel om uit te klim voordat hulle met die minibus weggery het, het konstabel Neria Melefetse gesê. "Die voertuig wat te

Lees verder: Twee gevang n? kaping in Alexandra

18 000 Zimbabwi?rs het cholera, s? Oxfam

Die cholerakrisis in Zimbabwe het sowat 18 000 mense besmet  en kan erger word soos wat die swaar reëns dreig om die dodelike siekte verder te versprei, het hulpwerkers in Brittanje gesê. Oxfam, 'n vooraanstaande welsynsorganisasie, het gesê dat hulle hul versoeke vir sowat 4 miljoen pond (R60 miljoen) verhoog het om skoon water, sanitasie

Lees verder: 18 000 Zimbabwi?rs het cholera, s? Oxfam

Inflasie daal verder, maar nie genoeg

Verbruikersinflasie het vir die derde agtereenvolgende maand effens gedaal, het Statistiek SA Woensdag gesê. Volgend die Pretoriagebaseerde agentskap, het die VPIX (wat hooflyninflasie insluit maar huisverbande uitsluit) gedaal tot 12,1% op 'n jaar tot jaar grondslag vanaf 12,4% die vorige maand. Dit was egter nie soos wat ekonome voorspel het nie. "Ons het 11,9% verwag,"

Lees verder: Inflasie daal verder, maar nie genoeg

MTN se swart hoof kan R300-miljoen maak

Die swart hoofbestuurder van die MTN-groep, Phuthuma Nhleko, kan dalk R300-miljoen maak uit die groep se oorname van 'n struktuur wat opgerig is om swart eienaarskap van die maatskappy te bevorder. MTN is van voorneme om die struktuur – bekend as Newshelf – oor te neem en het Maandag aangekondig dat hulle aandele regstreeks aan

Lees verder: MTN se swart hoof kan R300-miljoen maak

Verskansingsfondse verloor miljarde in Madoff-skandaal

Eers het verskansingsfondse miljarde dollars verloor in hulle mislukte weddenskappe met Bernard Madoff. Nou kan hulle weer geraak word deur beleggers wat hofsake aanhangig maak om hulle groot verliese te probeer terugwen. Dié uitgebreide bedrog deur die eens befaamde belegger Madoff het ernstige vrae laat ontstaan oor die rol van verskansingsfondse in die bedrogspul sedert

Lees verder: Verskansingsfondse verloor miljarde in Madoff-skandaal