Die minister van gesondheid, Barbara Hogan, gaan 'n span kenners lei om die cholera uitbraak in Limpopo te ondersoek, het die departement Maandag gesê.
Hogan lei ondersoek ter plaatse na cholera
Die minister van gesondheid, Barbara Hogan, gaan 'n span kenners lei om die cholera uitbraak in Limpopo te ondersoek, het die departement Maandag gesê.

Amper 600 mense het in Zimbabwe aan cholera gesterf sedert dit laat in Augustus begin het, met meer as 6000 gevalle wat net in Harare bevestig is.