Duitse sakevertroue lyk of dit Desember weer gaan val vir die sewende maand agtereevolgens, volgens die voorspellings van 'n ondersoek wat Donderdag vrygestel gaan word. Dit stem ooreen met tekens dat die afneem van die grootste ekonomie in Europa begin om momentum te kry. Met die globale ekonomiese duisternis wat Duitsland se uitvoere bedreig, voorspel
Maak jou stem dik vir Afrikaans
Ek is nou behoorlik keelvol vir al hierdie ondernemings wat hulle afsmeer aan Afrikaans terwyl ’n groot (of die grootste) groep van hul kliënte Afrikaanssprekend is. Een van hierdie ondernemings is Standard Bank. Ek het onlangs ’n Engelse brosjure oor die kredietkaartfooie vir 2009 by my kredietkaartstaat ingesluit gevind. Standard Bank weet baie goed my
China gaan die w?reld se grootste stede bou
Bouwerk in Sjensen, China Die laaste 30 jaar van hervorming in China het saadjies geplant wat in die komende dekades groot megastede aan die kus met 'n bevolking van bykans een miljard mense en die wêreld se grootste ekonomie teweeg kan bring. Presies wat die volgende 30 jaar se hervorming inhou, kan niemand sê nie,
Olieprys daal tot onder 40 dollar ondanks OPUL-vermindering
Ruolie het Donderdag onder die $40 per vat verhandel, die laagste vlak in meer as vier jaar, ten spyte van OPUL se bekendmaking van 'n rekordvermindering in produksie. New York se kontrak vir ligte ruolie in Januarie was 15 sent laer teen $30,91 per vat, effens hoër as die laagtepunt van $39,19. Die kontrak het
Lees verder: Olieprys daal tot onder 40 dollar ondanks OPUL-vermindering
Sri Lanka s? Tamiltiere-stellings is verower
Tamiltier met wapen Soldate van Sri Lanka het verdedigingstellings van die Tamiltiere naby die rebelle se politieke hoofkwartier verower ná hewige gevegte, het die regering Donderdag gesê. Soldate was besig met teen-terrorismeoperasies langs die noordelike en noordwestelike verdedigingslinies van Kilinochchi, die politieke hoofstad van die Bevrydingstiere van Tamil Eelam (BTTE), het die ministerie van verdediging
Ons teen die horde – gedagtes vir 16 Desember
Eergister se Geloftedagvieringe het ons weer herinner aan die Afrikaners se wonderbaarlike oorwinning oor die Zoeloemagte van Dingaan gedurende die Slag van Bloedrivier op 16 Desember 1838. Terwyl die nuwe swartnasionalistiese regering van Suid-Afrika die meeste vakansiedae verwyder het wat deur blanke Suid-Afrikaners gevier word en op 'n stadium dit selfs oorweeg het om Kersfees
Twee gevang n? kaping in Alexandra
Twee mans is gearresteer nadat hulle klaarblyklik 'n minibus in Alexandra, noord van Johannesburg gekaap het, het polisie Woensdag gesê. Die mans het die bestuurder van die minibus aangehou omstreeks 23:00 Dinsdagaand en hom beveel om uit te klim voordat hulle met die minibus weggery het, het konstabel Neria Melefetse gesê. "Die voertuig wat te
18 000 Zimbabwi?rs het cholera, s? Oxfam
Die cholerakrisis in Zimbabwe het sowat 18 000 mense besmet en kan erger word soos wat die swaar reëns dreig om die dodelike siekte verder te versprei, het hulpwerkers in Brittanje gesê. Oxfam, 'n vooraanstaande welsynsorganisasie, het gesê dat hulle hul versoeke vir sowat 4 miljoen pond (R60 miljoen) verhoog het om skoon water, sanitasie
Inflasie daal verder, maar nie genoeg
Verbruikersinflasie het vir die derde agtereenvolgende maand effens gedaal, het Statistiek SA Woensdag gesê. Volgend die Pretoriagebaseerde agentskap, het die VPIX (wat hooflyninflasie insluit maar huisverbande uitsluit) gedaal tot 12,1% op 'n jaar tot jaar grondslag vanaf 12,4% die vorige maand. Dit was egter nie soos wat ekonome voorspel het nie. "Ons het 11,9% verwag,"
Britse pond op rekordlaagtepunt
Die Britse pond het Woensdag tot nog 'n rekordlaagtepunt teen die Euro gedaal, tot 1,0984 Euro, wat sy onlangse swakheid vererger het ná die bekendmaking van nog slegte ekonomiese nuus. game freetopcargo кидалы
