Vlieg lekker met SAL…
08:24:29 Die fanatiese toepassing van regstellende aksie deur die afdwing van rassekwotas by die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL), het reeds die potensiaal vir vliegongelukke geskep. Die Amerikaanse Lugvaartadministrasie (FAA) en die Internasionale Burgerlugvaartowerheid (I-BLO) het in April vanjaar aanbeveel dat die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid (SA-BLO) afgegradeer word van kategorie 1 na ‘n kategorie 2. Dit sou beteken dat daar beperkte internasionale erkenning sou wees vir Suid-Afrikaanse vlieënierslisensies en lugvaardigheidsertifikate.

Lees verder: Rassekwotas maak SAL gevaarlik