FW Stigting klim onder swart skole in

Onderwys in Suid-Afrika is in die moeilikheid, het die FW de Klerk Stigting Donderdag gesê. “‘n Swak onderwysstelsel lê aan die wortel van die meeste van Suid-Afrika se probleme, soos werkloosheid, armoede en ongelykheid,” lui die verklaring. “Sonder ‘n dramatiese verbetering in die onderwys, sal die skeure in die Suid-Afrikaanse samelewing verdiep. Onderwys is ‘n

Lees verder: FW Stigting klim onder swart skole in

Nog ‘n goud vir SA-roeispan

Die Die Suid-Afrikaanse roeiers Sizwe Ndlovu, Matthew Brittain, John Smith and James Thompson het Donderdag ‘n derde goue Olimpiese medalje gewen. Dit was ‘n reuse-verrassing om in die eindronde vir liggewig-viermanspanne eerste te eindig. Die roeiers het veral oor die laaste 500 m van dié 2 000 m-resies uitgehaal om voor die spanne van Brittanje

Lees verder: Nog ‘n goud vir SA-roeispan

Clinton verkoop ‘Oorlog teen Terreur’ aan Afrika

Afrika, die wêreld se stowwerige agterplaas, is die jongste afsetgebied vir konflik. Alhoewel Hillary Clinton sê sy is hier om demokratiese instellings te versterk, vertel haar reisplan ‘n ander storie. Clinton sal tien dae deur Afrika toer om Amerika se gevolmagtigde oorlog teen terrorisme in Afrika te ondersteun. Sy het eerste in Senegal aangedoen, Amerika

Lees verder: Clinton verkoop ‘Oorlog teen Terreur’ aan Afrika

Vrystaat-landbou se lagwekkende voorsitter

Die stem van rede sal seëvier in die debat oor grond, sê uitgaande voorsitter van Vrystaat-landbou Louw Steytler, maar daardie stem is gewis nie syne nie. Steytler se sieninge van die beskerming wat die Grondwet bied, is só verbysterend, dat ‘n mens wonder hoe so ‘n onbekwame man tot ‘n leiersposisie verkies kon gewees het!

Lees verder: Vrystaat-landbou se lagwekkende voorsitter

Kommersiële boere moet glo kleinboere ondersteun

‘n Suksesvolle Suid-Afrika vra die insette van kommersiële boere oor grondhervorming, sê Agri SA se voorsitter, Johannes Möller. “Die mark alleen sal die grondkwessie in Suid-Afrika nie uitsorteer nie,” het hy gesê by Vrystaat Landbou se jaarlikse konferensie in Bloemfontein. Hy het gesê dit was omdat die situasie deel van ‘n ​​politieke stelsel is en

Lees verder: Kommersiële boere moet glo kleinboere ondersteun

Drie oproeriges doodgeskiet in NW

Drie mense is Woensdag doodgeskiet en 15 ander is beseer tydens ‘n onwettige staking buite ‘n myn in Boitekong, noord van Rustenburg, volgens die Noordwes-polisie. Brig. Thulani Ngubane sê ongeveer 250 mynwerkers, wat die afgelope twee weke onwettig gestaak het, het Woensdagmiddag buite die K5 Khwezi-myn bymekaargekom. “Daar was ‘n konfrontasie tussen die werkers, sekuriteit

Lees verder: Drie oproeriges doodgeskiet in NW

Die gevaarlikste sielkundige ter wêreld

Na aanleiding van die skuldigbevinding van die Boeremaglede, terwyl dit bekend is dat die Boeremag deur die polisie georganiseer was, begin ek, soos sekerlik baie besorgde burgers, die nodige kritiese vrae te stel. Wat gaan hier aan? Is hier sprake van ‘n komplot van rampokker polisieagente of is hier meer op die spel? Dit is

Lees verder: Die gevaarlikste sielkundige ter wêreld

Gierige Britte verwelkom Malema

Julius Malema, voormalige leier van die ANC-jeugliga, glo dalk boere moet doodgemaak word, maar nie omdat hulle wit is nie. Vir wit Britte het hy baie tyd. Hy is baie vriendelik in Londen ontvang met aansienlike mediadekking. Hy het selfs sy ontvangs daar as “baie positief” beskryf. Die Britte het betaal, sowat R255, om hom

Lees verder: Gierige Britte verwelkom Malema