“Ek verklaar my land as onveilig en dring daarop aan dat die regering ‘n noodtoestand uitroep,” so sê me. Amanda de Lange, streekvoorsitter van die VF Plus aan die Wesrand ná die skietdood van ‘n hoërskool dogter in Krugersdorp. Die Botha-gesin is Woensdagaand by hul huis in Muldersdrift deur drie rowers ingewag. Die jongste dogter,
Stellenbosch, die koninkryk van transformasie
Die opskrif van ‘n koerantartikel lui: “‘n Universiteit vir almal” (Die Burger, 5 deser, p 11). Die outeur is Russel Botman, die rektor van die Universiteit Stellenbosch (US). Dit is moontlik dat hy nie vir die opskrif verantwoordelik is nie, maar dit verwoord die kern van sy benadering. Sodra ‘n mens die leerstelling aanvaar dat
Tony se twiet aan Tutu
топкарго
Die euwel van Jansenisme
Jonathan Jansen het ‘n rubriek in Die Burger. Dit word “Kennis in die bloed” genoem. Hierdie titel verwys na sy boek waarin hy sy vooroordele teen bv blankes, veral Afrikaners, uitstal. Sy jongste skrywe het “Hou godsdiens uit universiteit” as opskrif (4 deser, p 8). By Die Burger is dit beleid om positiewe reaksies op
Brits getref deur jongste plaasmoord
“Dit is met skok en afgryse dat ek vanoggend verneem het van die moord op mnr. Mauritz Oberholzer op sy plaashoewe in Losperfontein, Brits,” het Elsa Lourens, Vryheidsfront Plus-raadslid in die Madibeng-munisipaliteit gesê. Die aanvallers het net na middernag toegeslaan. Mnr. Oberholzer is in die been geskiet, ‘n worsteling het ontstaan waarna mnr. Oberholzer vermoedelik
Marikana: Uiters gespanne
Die hoofstuk by Marikana is nog nie afgesluit nie, met dreigemente van geweld deur duisende stakende werkers by die Lonmin-myn . Woensdag het sowat 5000 ontstoke myners, gewapen met byle, kieries, stokke en pale, gedreig om enigiemand of enige voertuig wat poog om die pad na die myn in Noordwes te versper, aan die brand
Grondwetlike vorme van Selfbeskikking en Konfederalisme as raamwerk vir territoriale selfbeskikking
Die oogmerk van hierdie analise is om te fokus op verskillende moontlikhede vir die realisering van selfbekikking binne die konteks van die Grondwet van SA 1996. Daar is waarskynlik ook buite-grondwetlike moontlikhede, waarop nie ingegaan word nie. Ander sal dit doen! Tesestelling: As tese word aangebied dat daar verskillende vorme van selfbeskikking vir taal-, kultuur-
Woolworths lag boikot af
Woolworths sal swig nie voor druk van Solidariteit en praag.co.za nie, het die bestuur aangedui. ‘n Openbare veldtog teen die winkelgroep is tans besig om momentum te verkry, nadat dit dié week van stapel gestuur is. “Ons is nie rassisties nie en sal aanhou om mense van alle rasse aan te stel. Woolworths word deur
SA note word Mandela-advertensie
Nelson Mandela se bakkies gaan binnekort op Suid-Afrikaanse banknote pryk, in ‘n skaamtelose poging om publisiteit aan sy politieke projek te verleen. Die bestaande note is 20 jaar gelede uitgereik met neutrale natuurtemas. Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het Woensdag sy nuwe banknootreeks in Pretoria bekend gestel. Die nuwe ontwerpe en kleure is besonder swak gedoen en
Jonathan Jansen se gevaarlike universiteit
Professor Jonathan Jansen se nuutste tirade in verBeeld is eintlik nie eens die moeite werd om op te reageer nie. Ek het tog maar besluit om die pen op te neem, want as rektore al so vergiftig is oor die hele bedoeling van hoër onderwys kan ‘n mens ernstige vrae begin vra oor wat volgende
