Die president van die Verkennersbeweging, mnr. Ben Geldenhuys, het gister tesame met vyf ander lede van die organisasie in die Pretoriase landdroshof verskyn, nadat hulle Sondagaand in hegtenis geneem is vanweë plakkers wat op naamborde in Nelson Mandelarylaan, Pretoria, geplak is. Geldenhuys (38) en mnr. Jan Beyers (31), die tesourier, asook mnre. Ewald Graefe (30),
Lees verder: Aanbring van plakkers gelyk aan ‘openbare geweldpleging en ernstige saakbeskadiging’
