Sowat 30 studente, waaronder ook wittes, het Maandagoggend ‘n derdejaarslesing in politieke wetenskap by die Universiteit van Stellenbosch ontwrig toe ’n dosent na Afrikaans oorgeskakel het.
Een van die swart studente het opgespring en gesê hy “kan nie asemhaal nie”. Toe die dosent, Ubenicia Adams-Jack, hom vra wat fout is, het hy gesê onderrig in ‘n Afrikaanse omgewing veroorsaak asemnood by hom.
Daarna het ‘n aantal meelopers, waaronder wittes, opgespring met plakkate waarop “I can’t breathe” staan en dit begin uitskree in wat duidelik ‘n georkestreerde poging teen Afrikaans was.
“Die Universiteit Stellenbosch (US) se tweetalige tolkingopsie ontwrig ons onderrig en dit is onregverdig,” het Thato Phatlane, ’n lid van die studentebeweging Open Stellenbosch (OS) en eerstejaarstudent, gesê.
Phatlane het gesê “die stelsel werk teen hom” omdat dit in Afrikaans is.
Daar is twee ander Engelstalige universiteite binne bereik van die beswaardes in Kaapstad, maar OS wil hul eentaligheid kennelik met voortdurende intimidasie probeer vestig.
Volgens Phatlane het ‘n aantal studente uitgestap en OS-lede met hul asemnoodplakkate het daarna die administratiewe gebou beset.
‘n Ander swart eerstejaarstudent in politiek, filosofie en ekonomie, het ook gesê swartes het ‘n groot agterstand as gevolg van die T-opsie by US.
Open Stellenbosch het einde Maart ’n memorandum aan die US-bestuur oorhandig waarin hulle onder meer eis dat alle klasse teen volgende jaar in Engels moet wees en dat tolke en tolkdienste in klasse afgeskaf word.

Hulle wat in die wind saai, sal die storm maai. Dis klaarblyklik dat die volledige benaming van die drukgroep, “Open Stellenbosch, slag Afrikaans” is, selfs daardie amegtige anderkleurige student (hoe wyd kom die misbruik van tik aan die universiteit voor en is amegtigheid ‘n simptoom?), en sy verloopte dom Wit makkers weet dit.
Hou van die word “amegtig”. Volgens die HAT beteken dit uitasem, hygend.
Hierdie raad van Rooikop bo is ons goue hoofweg tot anderkleurige amegtigheid: Hel as Afrikaans hulle so angstig maak dit hulle wil versmoor behoort ons dit meer te praat.
Ek hou my asem op as hulle getik raak. Dan krimp die brein en traan die oë. en verstaan hulle net ingels.
Hel as Afrikaans hulle so angstig maak dit hulle wil versmoor behoort ons dit meer te praat.
More Rooikop,
praat jy darem nou so uit die boek uit.
Ek wonder dan nou net of die afrikaans sprekende studente nie ook bestaansreg het om onderrig in hulle eie taal te mag ontvang nie.
Andy blankes kan sommer self n boek neem en daaruit leer. So met die tydsaam sal hulle wel agterkom dat
om swartes te leer is soos om iemand te voer met n soplepel en dan kom die
kwessie van omsit in praktyk ook nog by.
Hierdie is sommer ‘n klomp aansit. Ons weet mos hoe kleinserig die spul is (as jy al ooit handearbeid saam met die spul gedoen het sal jy weet waarvan ek praat). Ons kultuur is te vergewend. Ons sal onsself liewers ongemak en onreg laat aandoen voordat ons opstaan. Volgens hulle is hulle te nagekom in die verlede en nou moet hulle tog ten alle koste opgehelp/vooruitgehelp word en wee ons as ons dit net durf dink dat ons ons eie goedere (fisies en kultuur) mag behou. Ons moet uitgewis word. DIT is die plan. Daar is nooit genade vir die oorwinde stam in die afrika kultuur nie.
Goeiemiddag Rooikop. Ek stem heelhartig met jou saam. Ek maak n punt daarvan om in winkels en supermarkte by swart kassiere te betaal en praat NET Afrikaans. Jy kan sommer sien hoe ontstel dit hulle 😉
Ek groet hulle in hul eie taal en slaan dan oor na Afrikaans. Jy moet die rugslag sien wat die tor dan maak!
Mooi man, klink goed. Sou dit ook wou probeer maar ek het in Pietersburg grootgeword enbly nou in die Vuildriehoek, dus kan ek net n bietjie Noordsotho praat. Weet nie hoe na is Noord en Suidsotho aan mekaar en of hierdie spul my sal verstaan nie. Maar ek gaan bietjie probeer 😉
Net so!
Goeie een Rooikop 😉
brand hom af, brand hom af, tot op die grond, kyk hoe gaan die dik swart rook wolk jou asem weg donner.
Brand hom, dan is daar niks oor nie.
Wittes sal wel weer bo uitkom, soos gewoonlik, die slapgat wit, liberale gemors, sal ons as trappe gebruik, boontoe.
Ek stem. Brand eerder af as om dit vir die klomp te los. Dit is die Afrikaner se instellings en met die Afrikaner se geld gebou . Mnr Asemnood en kie kan vir hulle erens gaan tente opslaan en na hartelus in Engels onderrig word.
Nie asemnood nie, eksamennood!
‘n Mens noem dit die Dianne Kohler-Barnard-stuipe. Ook bekend as DA-stuipe. Hulle sal verkieslik almal Spaans praat.
Die asemnood was omdat hy dalk sy stertriem verkeerd-om aangetrek het.
En ek wed jou, as hulle nie die werk (Spaans) ken nie, sal hulle wel die een of ander rede vind om ‘n Dianne Kohler-Barnard-stuipe te gooi.
Ons kort ‘n beweging om OS te neutraliseer!! Schnell!
Ek merk die volgende organisasies wat hul ledegeld van hoofsaaklik Afrikaners in swyg tot in Spaans oor gebeure op US: AfriForum Jeug, VF Jeug, Front Nasionaal Jeug. Is daar nog ‘n Afrikaner-kerk op Stalinbos. Soos die APK? Was dit nie vir Leon Lemmer nie wonder ek of ‘n plek met die naam Stellenbosch op die landkaart verskyn het.
Om te dink daar was ‘n tyd dat die enigste gewone Afrikaner wat gewaag het om openlik sy ANC-kleure op Stellenbosch te wys Jan Bek Momberg was, al die ander rewolusionêres het hul met geleerde togas vermom. Nou is Afrikaners op Stellebosch skaarser as varke in Palestina en elke togadraer ‘n marxis of skelm marxis..
Politieke Wetenskap, dit was nie ‘n betoging, dit was ‘n demonstrasie van “moderne demokratiese optrede”
Jammer die kader se asemnood was nie noodlottig nie.
Die aanslag op Afrikaans is besig om erger te word. Dit is jammer dat baie wit Engelse mense geen simpatie het met Afrikaans se oorlewing nie. ‘n Gevolg van die apatie wat Eengelse het teenoor Afrikaans is die feit dat Engelse simbole van volstrots ook weggenkeem gaan word.
Net so JJ – wanneer die aanslag kom gaan hulle nie vra of jy Afr of Eng is nie. Ek dink hierdie “ek haat my eie velkleur” brigade het bitter hard op hul koppe geval as babas
Die aanslag is laaaaaaaaaaaaankal besig om te gebeur!
Waar Mens, maar dis nog net die begin. Hulle gaan die strate invaar wanneer Eskom inplof
Wat leer hierdie spul nou eintlik in filosofie. Dis altyd hulle of die klomp politieke wetenskappe spul wat droog maak.
As jy ‘n asemnood het, gaan huistoe boet, net nou val jy.
Nogal ironies ne, in 1976 brand alles omdat hulle nie in hulle moedertaal kan leer nie, nou brand alles omdat hulle nie in Engels kan leer nie – hulle het al lankal die “plot” verloor
Baie maklike oplossing vir die probleem: Skors die moeilikheidmakers dadelik omdat hulle nie ander studente se regte en taal respekteer nie.