Lede van die Israelse veiligheidsmagte het slaags geraak met Palestyne tydens botsings in Jerusalem.
Geweld het uitgebreek tussen Palestynse betogers en die Israelse polisie, nadat owerhede beperkte toegang aan Moslemse aanbidders tot die al-Aqsa-moskee.
Dié moskee is in die ou gedeelte van Jerusalem en word deur Moslems simbool beskou.
Israelse polisie het die moskee, een van Islam se heiligste plekke, binnegegaan om vermeende Palestynse betogers in hegtenis te neem.
