'n Groep ontevrede senior lede van die ANC in die Wes-Kaap het hulle bedanking uit die party aangekondig. Hulle sluit die leier van die ANC-koukus in Kaapstad se stadsraad, Mbulelo Ncedana, en die voormalige burgemeester van Saldanhabaai, Onel de Beer in.
