Meeste Moslems verwerp terreurgroep

Krokodiltrane
Krokodiltrane

Nigerië se president Goodluck Jonathan het Boko Haram se aanbod om swart skoolmeisies vir gevangenes uit te ruil, verwerp.

Die skoolmeisies is vroeër deur die terreurgroep ontvoer.

Boko Haram is ‘n groep Takfiri-militante, vermom as Moslems, wat misdade in verskillende dele van die wêreld pleeg in ‘n poging om Islam swart te smeer.

Net soos al-Kaida, geniet dié ekstremiste min steun onder gewone Moslems.

Ontleders sê die Takfiri’s wat uit Londen befonds word, is ‘n groot openbare betrekkinge-veldtog om Islam in ‘n slegte lig te stel.

Hulle sê Takfiri-groepe huur naïewe, goedgelowige, dikwels jong, geesdriftige Moslems, maar Takfiri ekstremistiese groepe word nie werklik as deel van Islam beskou nie.

This notion that only people of absolute pure belief are right and everybody else should have their head cut off declared as Kafirs and so on, is a modernist heresy [of Islam]. And if we want to talk about where this comes from, it really came from this infiltration of the Islamic world by the West during the time of imperialism with the British making common cause with the Wahhabis of Saudi Arabia and using them against the Islamic empire at the time, the Ottoman Empire. In Islam, we say Prophet Mohamad (PBUH) said to seek knowledge all the way to China. All forms of knowledge and education are not forbidden, they are mandatory in Islam. The ink of a scholar is more precious than the blood of the martyr. This notion of running around, burning down schools, burning all the books, except for those your own particular narrow sect of Islam says you should read, is absurd and it’s completely un-Islamic. Nobody in the great periods of Islamic empires and Islamic learning would have had anything to do with that. If learned people of the greatest golden ages of Islam could look at these groups and see what they are doing, they would be shaking their heads that these are the people that are claiming to be the real Muslims today. This obscurantism, this fanaticism, this tendency towards violence, towards violence against civilians, towards legitimating violence against people who simply believe something that is different from what you do – none of this is part of Islam. This is all a modernist heresy and it’s been encouraged and funded by the enemies of Islam to create these public relations operations like the one in Nigeria today.

Brittanje se minister belas met Afrika, Mark Simmonds, het na samesprekings met Jonanthan in Abuja gesê die president het dit duidelik gemaak dat daar geen onderhandelinge met Boko Haram sal wees oor ‘n uitruil nie.

Die groep wat meer as 200 meisies aanhou, het ‘n video-opname vrygestel en aangebied om hulle vry te laat in ruil vir gevangenes wat deur die Nigeriese regering aangehou word.

Die ontvoerings word deur die VSA, Brittanje, Frankryk en Israel voorgehou as ‘n “internasionale krisis” en selfs Michelle Obama het op Moedersdag ‘n emosiebelaaide openbare boodskap oor die aangeleentheid opgeneem.

Daar is egter min entoesiasme om die meisies op te spoor, aangesien sulke ontvoerings algemeen in Afrika voorkom, ook in lande soos Suid-Soedan.

37 thoughts on “Meeste Moslems verwerp terreurgroep”

  1. Moslems is geslepe. Aan die eenkant sal hulle in die openbaar sulke optredes verwerp maar agteraf steun. Hulle is besig om ‘n massiewe poging om die wereld islam te maak. Hulle het geld en ken geen perke. Weet julle dat elke keer as julle iets koop gaan ‘n sent of twee na die verskeie Moslem organisasies in die land waarvan die Muslim Judicial Council die grootste is. Maatskappye betaal hierdie priesters honderde duisende rande om die produkte te halaal. Daardie koste word weer van die verbruiker verhaal en al is die halaal produk goedkoper as die ander, weet dat jy bydrae tot hulle imperialisme.

    Dit is ook interessant om te weet dat alhoewel MEESTE produkte halaal is is die land se moslem gemeenskap net 2%. Vra dan hoe kan die moslems dit reg kry om 98% gyselaar te hou. Geld. Die halaal bedryf is R580 biljoen dollar werd in die wereld.

    Ek sal hulle hand en tand beveg. Hulle dring hulle in waar hulle nie moet. En ons as gelowiges wat glo dat die son moet op almal skyn staan gelate teo en kyk. Europa is ‘n sprekende voorbeeld van hoe die skeefgetrekte menseregte die witman en sy godsdiens stukkie vir stukkie vernietig. Vervloek is hulle!

    1. Ek dink Malema is genoeg van ‘n uitdaging. Ons hoef nie nog vyande te maak nie. Die hele Moslem twak storie het ontstaan omdat die SAW se oorbodige kennis goedkoop beskikbaar gestel is sodat huursoldate die Moslems se olie kan gaan steel vir die agt olie families. Dis ‘n groot mors van tyd en energie vir Afrikaners om dit ‘n politieke kwessie te maak. Vergeet van hulle, hulle pla jou nie

      1. Jy is duidelik nie bewus van wat aangaan nie, van moskees wat oral in pretoria, jbh opgerig word. Soos ek in ‘n vorige skrywe gese het. Hier in Gordonsbaai is daar ‘n oorlog aan die gang. Hierdie moslems wil ‘n moskee hier tussen ons oprig. Alhoewel daar sowat 60 moslem gesinne hier is maar duisende nie, eien hulle hul die reg toe om ‘n moskee te bou wat 1) aaklig is 2) wat 5 keer ‘n dag skree 3) wat die karakter van Gordonsbaai gaan verander 4) eiendomme se waardes laat daal 5) ‘n trek pleister sal word om nog moslems hier te kry en nog moskees te bou.

        So so ‘in your face’ wat Malema is so slu en geslepe is die moslems. Hulle is met hulle geld soos oor en oor bewys is deel van die plan om witmense uit te dryf. Hulle stem ALMAL ANC waar dit vir hulle voordelig is. Hulle het mag en geld, don’t be fooled. Vyand is hulle beslis!

          1. Want hulle begin skoor soek. Dit is net ongesond dat 2% aan 98% kan dikteer. Hulle uitsprake raak al hoe meer aggresief en nie net in ons land nie maar orals in die wereld.

          2. Ek aanvaar dit en sal nie weer hieroor praat nie. Die enigste rede dat ons ‘rustig’ saam met hulle geleef het want hulle is agterbaks, onderduims en so saggies, saggies neem hulle oor in woonbuurtes en dorpe. Hulle geld het bygedra tot die ANC terroriste en bomme wat ons mense doodgemaak het.

            In South Africa today, there are over 500 mosques, 408 educational institutes, colleges, Muslim private schools, religious instruction centers, and colleges of Islamic Sciences. Many
            universities offer Arabic and Islamic Studies as part of their academic curriculum. Muslims are involved in every profession and field of endeavor, and played a significant role in the anti-apartheid struggle and in the post-apartheid government of South Africa, according to Surayyah Dadoo a resercher in Pretoria, South Africa.

            Muslims Played a Central Role Alongside Nelson Mandela In the Struggle Against Apartheid During the apartheid years, Muslims rose to the call to unite in struggle against oppression.

          3. Hoekom krap waar dit nie jeuk nie? Indiers is opgevoed
            en beskaafd en intelligent en beleefd en geen Indier man of vrou het hulle nog
            ooit aan my hulle geloof opgedring of my persoonlike ruimte probeer indring soos
            die dikvellige swartes nie. Hulle werk self vir hulle eie inkomste en wat hulle
            besit – soos ek en jy. SElfs in die “Aparthaids” was hulle self werksaam en self
            gewerk vir hulle inkomste – baie meer as wat die swartes selfs vandag kan se – die swartes ken net van bakhand staan en magsmisbruik en afneem wat ander voor gewerk het – hulle kan nogsteeds absoluut niks vir
            hulleself doen nie nie eers vandag met hulle miljarde waarvoor ek en jy gewerk het nie.

          4. Riempies ja en nee – ek het al saam met Indiërs gewerk – beide as kollegas en van hulle was al my baas. My ervarings was van ongelooflike mense tot uiters onderduims en huilerig oor die geringste dingetjie (veral as party van hulle moet werk).

            Maar net so Afrikaners ook (die grootse #@#$)_)$)$ waarvoor ek gewerk het was juis ‘n Afrikaner – of so sê hy.
            Ja baie van hulle werk hard en mens kan met hulle redeneer want hulle verstaan en gooi nie net ras voor jou kop heeltyd nie. Maar ek vertrou hulle en meeste Afrikaners ewe min.

          5. Hulle was baie werksaam. In die ‘Aparthaid’ het hulle groot bedrae geld gegee vir die ANC terwyl hulle vriendelik en beskaafd tussen ons gebly het.
            En Riempies, ek krap nie waar dit jeuk nie. Hulle krap, as jy ‘n moskee op jou voorstoep kry (Valhalla, Buccleuch, Villeria) en jy weet dat hulle ‘n veer voel vir jou woongebied, en jy praat met hulle mooi maar die houding is jammer maar ons sal dit doen omdat ons dit kan doen, dan is daar oorlog.

            Maar vergeet van hulle, moenie dat hulle jou pla nie, hulle is mos ordentelik maar onthou een ding hy is en bly jou vyand. Hoe jy hand om die blaas wil staan met hulle is jou saak. Ek sal nie ‘n ding doen wat hulle bevoordeel nie, ek sal hom nie in my gemeenskap en naby my toelaat nie, en sal hom beveg waar ek kan.

          6. Intussen het ek al n hele paar eposse gekry wat my
            kommentaar opponeer van vriend en “vyand” met
            soortgelyke probleme as wat jy van praat – Eerstens het ek hulle uitgetrap dat hulle te bangbroek is om op Praag hulle mening te gee.

            Wat ek egter wil se is dat vele mense met soortgelyke
            probleme in verskillende gebiede sit – waarvan ek nie kennis gedra het nie. Die Moskees word nou sentraal gebou met die ANC se toestemming om al die Moslems op Vrydae naby hulle besighede te akkommondeer. Dus in die middestad/dorp/omgewing word alles tot stilstand gedwing – dit verseker dra nie my goedkeuring weg nie. – een manier om hierdie mense se Moskees terug te kry in hulle eie woongebiede soos die Afrikaners met hulle kerke maak.

            Een manier wat sal werk is om te maak soos ek nog altyd
            gemaak het – MOET NIE BY HULLE KOOP NIE.

          7. Kan jy vir my nog gebiede gee waar mense ook met hierdie probleme sit?

          8. En probeer om nie halaal te koop nie. Dis vrek moeilik maar ek kyk maar en betaal ‘n sent of twee vir ‘n nie-halaal produk.

          9. Ek sal maar vir eers net Potchefstroom noem en eers die ander bang mense se toestemming vra – Woollies is die anderplek wat sterk staan met halaal produkte koop ek ook al meer as n jaar dit mag dalk al twee jaar wees – nie meer nie – aanvanklik vir n ander rede maar ek koop net nie meer daar nie – nou verpes hulle my op die rekenaar toe gooi ek hulle op Junk email en maak net so af en toe daar leeg.

          10. Leonor ek onthou nou skielik van Arnie wat vir my vertel
            het al n hele ruk gelede van die Moskee wat hulle nou naby of langs hom wil bou – hy woon ook baie sentraal in sy dorp – toe se hy hy gaan varke slag op die grond en hulle aan n paal daar ophang en hulle bloed op die grond uitgooi dalk kan Arnie vir jou die stuk beter vertel en wat toe daar gebeur het. ;-)))

          11. Hiiiiieeeer is ek.
            Jammer vir die “laatkom”.
            Ek lees niks oor hierdie Moslems nie, en was onbewus van wat hier aangaan.
            Jy sê daardie veld is nog oop waar hulle die mosk wil bou.?
            Gaan na ‘n slaghuis en gaan koop ‘n vark kop daar.
            Plant ‘n paal op daardie erf, en sit die vark kop daarop.
            Gooi ook sommer enige bloed op daardie grond uit, sodat dit duidelik gesien kan word.
            As dit verwyder word, doen dit weer. moslems het meer respek vir ‘n vark, as vir Mohamad.
            As hulle Kerk hou, dan speel jy ‘n “Tape” op sy hardste uit jou motor. Gaan neem die klank van ‘n vark wat skree op by die slagpale.
            Vir een of ander rede weet ‘n vark as hy keelaf gesny gaan word, en begin al te skree nog voordat daar ‘n mens naby hom is.

          12. Dankie, gaan hierdie raad gebruik. Ons is besig met planne 1) die gemeenskap se teenstand 2) grondwetlik, het geld vir hofsake en nou 3) jou raad want ek hou van die varkkop idee en die bloed, bakkie vragte vol want ek ken ‘n groot slagter. 4) sal ons Judas Priest of Black Sabbath wat lekker heavy metal is of kurt darren of heilige christelike musiek speel?

          13. Ek hou darem daarvan as my mense planne maak, EN dit uitvoer.
            En terwyl jy daar doenig is, hys sommer ons “Vryheids Vlag”
            Dalk kan jy sommer een vir ons ontwerp, dan doen ek die selfde ding hier by my. Ek en jy kan dan sommer fotos daarvan hier op Praag sit, en ‘n nuwe “Mode Gier” aan die gang sit.
            En te hel met die ander wat te bang is om dit te doen.

          14. Jip. Hulle het toe ‘n gebou gekoop. Eers sou hulle die gebou direk langs my gekoop het. Ek het die woord laat versprei dat ek hulle gaan opdonner.
            Toe gaan koop hulle nog steeds ‘n gebou, maar met twee erwe tussen my huis en hulle gebou. Ek het hulle persoonlik daaroor gaan konfronteer, en hulle plegtig belowe wat ek gaan doen. Toe kom daar ‘n swart poliesman na my toe en sê dat ek dreigemente maak.
            Ek nooi toe die boy in, en wys hom toe hoe daardie mense ‘n paar Rooms Kotolieke Priesters helder oordag en in die openbaar keel af sny.
            Ek het nie weer van hom gehoor nie. En die koooolies het ook nog nie begin Halalaaaa sing nie.

  2. Praag het die ANC “aanvaarbaar” probeer maak met sy nimmereindigende aanslag op die DA. Hier gaan ons nou weer met Islam. Islam is ‘n primitiewe kanker wat groot inslag by die ongewasde massas vind. As moslems kwansuis so edel en vredeliewend is, verklaar net een ding: hoekom is bykans alle huidige terreurdade uit moslemkringe? So asseblief, mik die kritiek waar dit hoort. Wat van die ANC se aanslag op die publieke beskermer? Maar Me Madonsela was ook al ‘ teiken van Praag vanwee haar anti ANC optrede nie waar nie?

    1. Dalk moet jy konsekwent jy mening heroorweeg – daar is n groot verskil tussen Moslems in die algemeen en Arabiese Moslems wat tereurdade pleeg.

      Dit is suiwer net Arabiere wat hulle vroue so verniel en onderdruk en wereldwyd terreurdade pleeg.

Maak 'n opvolg-bydrae