DA-lid vermoor, DA-busse aangeval

Zille se twiet van haarself in Noordwes
Zille se twiet van haarself in Bodibe, Noordwes

Die lyk van ’n swart man in ’n blou DA-hemp met ’n stuk of vyf groot betonblokke by die kop, is Saterdagmiddag deur verbygangers oorkant ’n supermark in Browns Farm, Kaapstad gevind.

Volgens ’n Wes-Kaapse polisiewoordvoerder, kol. Tembinkosi Kinana, is die liggaam nog nie geïdentifiseer nie.

Die oorledene in sy vroeë veertigs was geklee in ’n roomkleurige broek, ’n blou DA-hemp, ligbruin leerbaadjie en leersandale.

Volgens ’n DA-raadslid in die gebied, Nceba Hinana was die motief vir die moord polities aangesien die slagoffer nie van sy leerbaadjie en ander besittings beroof is nie.

Politieke ontleders sê die DA bedryf “toerisme-politiek” waar gegoede DA-leiers voorgee om deel te wees van die arm massa om stemme te wen.

Zille se kombuisbediende-uitrusting met blou kopdoek op die koop toe, is deel van dié soort stemwerwery, sê hulle.

Hinana is in Maart in Philippi aangeval omdat hy die DA steun. Nompozolo was glo ook woedend omdat Hinana wit mense na die lokasie bring.

’n ANC-lid en gemeenskapsleier, Bonile Nompozolo, het Hinana na ’n gemeenskapsvergadering in die Siyahlala-lokasie vier keer met ’n mes in sy rug en hand gesteek.

Nompozolo het Woensdag in die Philippi-landdroshof verskyn op ’n klag van aanranding.

Sowat 16 DA-lede is beseer nadat hul busse in Alexandra, noord van Johannesburg, en Soweto Sondag glo in ‘n lokval gelei is.

‘n Busbestuurder is ernstig beseer in die aanval. Die DA se premierskandidaat Mmusi Maimane het gesê die boewe wat DA-ondersteuners aangeval het, moet in hegtenis geneem word.

Die party het gesê busse wat hul ondersteuners na Kliptown, Soweto aangery het waar sowat 8000 ondersteuners byeen was, is met klippe bestook. Drie busse is erg beskadig.

16 thoughts on “DA-lid vermoor, DA-busse aangeval”

  1. EERSTENS, ‘n WIT MENS HOORT NIE in ‘n lokasie NIE ! Geen wonder hulle is die blixem in nie, tog, swartes wil so graag tussen die blankes woon, werk, en kerk.

    Die moord op hierdie DA lid is net nogmaals ‘n bewys van hoe barbaars SWART NERWE is.

    “Zille se kombuisbediende-uitrusting” – DANKIE Praag dat julle NIE huiwer om dit te sê soos dit is nie !

  2. Ja Zille, dit is wat gebeur as jy met die barbare probeer meng en myle te probeer koop by hulle.
    Dit is ‘n duidelike bewys dat jy geensins belangstel in die witstem nie want hoekom was jy nog nooit met jou verkiesings optogte in ‘n oorheersende witgebied nie.
    Ook maar goed, bly daar in die lokasies want jy is ‘n skande vir waardes.

    1. Sy is maar net soos al haar landgenote die kriminele Litvak rotbende agter geld en roem aan. Hulle het lankal gesien hoe die wind waai met die goedgelowige Afrikaner wat al hulle liegstories vir soetkoek opvreet.

    1. Daar gaan ‘n uitslag vir die verkiesing wees volgens wat die ANC wil hê Rooikop! En sou die effies 2de wees het iemand Saterdag aan my voorspel hulle sal dan saam met die ANC smelt om lekker te doen wat hulle eintlik van dag een af wou doen! Om die witman ONDERDANIG te kry!

  3. Wil net vir julle sê, meeste Kapenaars sê prontuit hulle gaan vir die ennie stem want sy hou die Kaap skoon! Hulle gebruik nie hulle breinselle en dink hoe die wind daar waai nie! As dit hier so gewaai het het al ons vullis Kaap toe gewaai! Maak nie saak of sy later daai skoon erwe vir die goed wil gee nie, nee solank dit net nou die ding doen!
    HKGK! hoop maar die paar van ons wat daar is kan iets doen om die nageslag ‘n BETER toekoms te gee!

    1. Die blanke (Weskaapse) Afrikaanse DA stemmers moet vir geen oomblik die swartman kritiseer wat nie vir enige ander party kan stem behalwe die ANC nie; hulle doen presies dieselfde….hulle kan so min ‘n kopskuif maak soos die swartes.

Maak 'n opvolg-bydrae