Die ANC het regeringslui wat hul poste weens vrae oor korrupsie en lojaliteit jeens pres. Zuma verloor het, is herontplooi.
Die voormalige ministers in die kabinet, Dina Pule en Tokyo Sexwale asook die voormalige premier van Limpopo, Cassel Mathale, dien nou op verskeie parlementêre komitees.
Mathale is voorheen betrek by ‘n korrupsieskandaal waarin Julius Malema tenders bekom het. Sy sakevennoot is aangekla van korrupsie, geldwassery en omkopery.
Die aankondiging is Dinsdag in die parlement gemaak. Pule en Sexwale wat albei as ministers afgedank is, bly lede van die parlement.
Sexwale dien as lid van die konstitusionele hersieningskomitee terwyl Pule Loretta Jacobus in die vervoerkomitee vervang.
Mathale word lid van die wetenskap en tegnologiekomitee.
Die voormalige hoofsweep van die ANC, Mathole Motshekga wat deur Stone Sizane vervang is, dien op die komitee vir justisie en konstitusionele ontwikkeling.

Kan dit enigsins nog meer absurd raak ???
Dis darem baie Eurosentries van jou om dit te vra, hehehe.
In Afrika kan dit skynbaar altyd nog doller as kopaf gaan.
Ek kan net lag, want trane vir sulke goed het ek nie meer nie.
Don’t worry,the liberals will tell you Zille is close to a countrywide win…this time,for sure.
Om ‘n suksesvol loopbaan in die ANC regering te hê moet jy ‘n misdaad rekord hê, anders pas jy nie in nie en word gou uitgewerk of in so ‘n posisie geplaas om aan korrupsie toe te gee
Robben Island Old Boys (Girl) High. Eenmaal ‘n bandiet altyd ‘n bandiet!
‘n Regte klomp patetiese parasiete wat net teer op die wat regtig kan en wil.
The genius of our ruling class is that it has kept a majority of the people from ever questioning the inequity of a system where most people drudge along, paying heavy taxes for which they get nothing in return.
Gore Vidal
Nie ‘n heeltemal bekwame aanhaling nie; most people do not pay tax. hulle verdien nie genoeg nie.
Point taken
Vra vir die liberale plakers op Praag of hulle dit kan verduidelik.
Hulle is mos altyd stom as daar sulke berigte is.
Moenie jou asem ophou op antwoorde van die ‘liberale’ pro-multikulti realismeveragters nie my vriend.
Onthou, dit is danksy hulle planne van “wysheid” (saam met die kerk en die pers) dat ons volk nou verdruk en uitgemoor word deur ‘n kommunisitiese en vernynigde swart regering. Al wat die Linkses mee gaan kom is hoe “dankbaar” ons tog moet wees ons lewe nog, en dat al die verdrukking “regverdig” en “positiewe diskiminasie” is.
Dude, kommunisme is so 1960s. Het jy nie gehoor terrorisme is die nuwe rooi gevaar nie?
Jy weet nie waarvan jy praat nie jong man.
So gaan probeer eers kennis opdoen dan praat ons weer…
Hoe gaan die gesegde, rather appoint a fool you know, than the fool you don’t know. Lyk my in die geval gaan dit oor hoeveel het jy nog nodig, ok jy kan maar weer ‘n job by my kry, maar, steel net gevang word nie. Onthou jy word dop gehou, maar ek is geblinddoek. Ek help jou, help jy my.