Swart verdagte wat 3-jarige verkrag vas

shack‘n Swart man is Dinsdag in hegtenis geneem omdat hy na bewering ‘n drie-jaar-oue dogtertjie in Ipeleng, naby Schweizer Reneke, in Noordwes, verkrag het, het die polisie gesê.

Die 37-jarige man, wat die kind se buurman is, het haar na ‘n nabygeleë plakkershut ontvoer waar hy haar verkrag het Maandag, het kaptein Pelonomi Makau gesê.

“Die polisie is na die toneel ontbied nadat die gemeenskap na bewering die verdagte aangerand het. Die verdagte is na die hospitaal geneem met beserings en is onder polisiebewaking,“ het Makau gesê.

Die man is ontslaan en in hegtenis geneem Dinsdag en sal na verwagting binnekort in die Schweizer Reneke-landdroshof verskyn. – Sapa

18 thoughts on “Swart verdagte wat 3-jarige verkrag vas”

  1. Dit gebeur nou te veel! Ons, die gemeenskap lyk vir my veg ‘n verlore stryd teen hierdie barbaarse misdaad. Ek hoop die gemeenskap neem al hoe meer reg in eie hande soos die berig hierbo blyk. Dit sou baie goeie nuus gewees het as die gemeenskap hom vrek gemaak het. Die dag is al klaar hier dat kinders nie ‘n sekonde onder die ouers se oë kan wees nie.

    1. Willy weet jy dit is n hartseer saak – kinders kan
      nie meer ontwikkel soos ons wat buite gespeel het en dinge gewaag het wat ons
      geweet het ouers nie sal goedkeur nie – wat waagmoed stimuleer – deur oorsaak en
      gevolg self verantwoordelikheidsin geleer het – want ouers moet hulle kinders en
      hulleself 24/7 beskerm teen die geweldadigheid waar aan almal blootgestel is.
      Nee wat vandag se kinders se kinderdae is gesteel en dit wys in die jeug van
      vandag alreeds.

      1. Kinders se kindwees word hulle ontneem deur ‘n siek gemeenskap wat die
        direkte gevolge is van hoe die land bestuur word. Kyk in Botswana, ook ‘n swart president, misdaad is tot die minimum beperk, moord en verkragting is baie uitsonderlike gevalle, is hoofnuus en word baie gou gevang en met die dood gestraf. By ons haal die meeste gevalle nie eers die agterblad nie en kom uurliks voor.
        Mens moet ‘n manier kan vind om elke moord en verkragting onder die buiteland se aandag te bring. Iets sal dringend aan die misdaad kwessie in die land gedoen moet word.

      2. Ek voel soos een van die laaste generasie wat nog kon buitekant speel en skool toe loop in SA. Snaaks genoeg het daardie veiligheid met 1994 uit die venster gevlieg. Ek voel erg jammer vir my klein nigs en neefs wat so agter tralies moet grootword. Die algemenr veiligheid op straat in westerse lande is iets wat ek meer waardeer nou as die pragtige land wat Suid Afrika is – want om so bang te wees vir volgende huisroof en die trauma wat ek daarmee gehad het , het die lewe in daardie land vir my ondraaglik gemaak.

  2. Toe die wit Europeërs en swart Afrikane mekaar die eerste keer ontmoet, was die swartes reeds duidende jare in ontwikkeling, agter die wittes. Om nie eens te praat van die wreedheid, brutaliteit en kanibalisme nie.

    Amper 362 jaar later het niks nog verander nie.

    Hulle is nog net so wreed en brutaal en het daarmee getrou gebly aan die kultuur en lewenswyse van Afrika swartes.

    G’n wonder Afrika is ‘n agterlike hool, danksy die vermoeëns of gebrek daaraan, van sy tipiese meerderheid swart inwoners nie.

Maak 'n opvolg-bydrae