Die DA wil met die 14 geskorste ANC-raadslede in die Tlokwe-stadsraad in Potchefstroom in Noordwes saamwerk wat gehelp het om Maphetle Maphetle as vorige burgemeester te ontsetel.
Die nuwe burgemeester, Annette Combrink, sal amptelik vandag met haar pligte begin.
Sy sê sy sien uit na die moontlikheid om met die geskorste raadslede in ‘n koalisie saam te werk.
Van dié lede ondersteun Julius Malema se Ekonomiese Vryheidsvegters.
Die DA het voorheen aangedui dat hulle van die geskorste raadslede wat met die EFF simpatiseer, finansieel sal ondersteun.
Die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria het Maandag beslis dat Maphetle uit die kantore moet padgee.
Die ANC het gister sy planne om teen die uitspraak te appelleer, laat vaar, nadat die ontsetelde burgemeester eers vasgeskop het en nie die kantoor wou ontruim nie. – RSG/praag

Die DA en die EFF saamwerk? Hoe ver links is die DA dan? EFF steun die vat van ALLE goed (veral wittes s’n) in die land en dit herverdeel onder die volk (hulle gaan met ‘n skok agterkom dit is nie so baie as wat hulle dink nie). Is dit wat die DA dan nou ook voorstaan???
Wel ek moet herfraseer. EFF (veral Malema) glo dit is Afrikaners wat vir sy lot verantwoordelik is – so dan is die DA en EFF eintlik maar dieselfde.
Yip. Die DA het nog altyd BEE, Grondhervorming en aborsie ondersteun. So, daar is nie regtig ‘n groot verskil nie. Ek dink al verskil is dat ten spyte daarvan hulle darem eerder dinge sal opbou as om af te breek.
My vyand se vyand is nie noodwendig my vriend nie, maar kan moontlik ‘n bruikbare idioot wees.
Dit is ook die enigste verskil.
Al ooit gesien , die hand wat die anc vlag vashou op die anc embleem?
kyk mooi dit is ‘n WIT hand, die van die DA?
.Nee, o d0nner om met Malema ondersteuners saam te werk is mos om die Afrikaner te verraai en wys waarheen die DA op pad is.. Hulle is net so magsbehep soos die ANC en soos dit vir my lyk, ten koste van die Blanke Afrikaner.
Waar gaan ons ad Wit, Blanke, Christelike Afrikaner ons kruis trek. Wegbly kan ons ook nie.
Gaan dit ‘n verskil maak as ons wegbly? Daar is die VF+ wat ‘n nul op ‘n bankrot kontrak is. Dan is daar ook die nuutgestigte FVP, maar ek wat amper niks van hulle af nie. Het hulle darem al meer as twee takke?
Joseph ons Afrikaner probleem lê dieper as wat ons regtig besef. Solank ons ons besig hou met hierdie kleinlike politieke foefies en die werklike probleem ignoreer en nie saamstaan en as een Afrikaner politieke party nie is ons verlore. Ons moet nie vergeet dat ons by verre die mindere is en nie kan bekostig dat elke tweede persoon ‘n party wil stig nie.
SEG NET, ek stem saam met jou, maar, wat kan die impak wees, selfs as AL die wittes in die land, saamstaan en ons stig een Blanke party. Beseffende dat dit nie moontlik is nie, net ‘n onmoontlike droom. Kom ek sê vir jou NIKS, want die swart hel glo hy is god. Watter god weet ek nie, maar die gebrek aan intelek, kreatiwiteit en ondernemings gees ontbreek. Hy kan nie skep nie, hy kan copy, hy kan verniel en soos ‘n barbaar lewe en bly, want hy is een.
Ons moet maar daai dagga party join (*bleh*) dan gaan ons nie meer omgee nie lol! Ga….!
Kneris ons sal sekerlik nie omgee nie maar baie omkyk, nie verniet omkyk twak nie.
Ons Kan wegbly en moet wegbly anders neem ons deel aan die klugspul en is niks beter nie.
Die DA het besluit “if you can’t win them, join them”, daarom dat hulle met enige disfunksionele idioot sal “saamwerk” en enige respek sal prysgee net om meer stemme te werf. ‘n Afrikaner wat sy kruis by hulle trek net omdat dat daar geen alternatief is nie, moet sy kop laat lees. Politiek is dood vir die witman, sy heil le nie daarin nie, sy heil le by homself en sy volksgenote….”there are many ways to skin a cat…”
Combrink is net nog ‘n weid ( witmeid) wat om die swartes se nekke hang om by die geldlaai uit te kom. Niks beter as ‘n ANC comrade nie
“Sy sê sy sien uit na die moontlikheid om met die geskorste raadslede in ‘n koalisie saam te werk”
Werklik ?
Ongelooflik om te dink dat Potgieter in 1838 hierdie gebied (ook bekend as die “geruilde grond”) en die “verowerde gebied” (gebied waaroor die Matebeles gesag gehad het) gekonsolideer en daarop sy Potchefstroom-Winburg Republiek gestig het. Dit was alles grond wat ons wettig bekom het en beslis nie gesteel het nie. Dit was ons s’n!
Op daardie stadium was Malema se voorouers deel van sowat 30 000 verarmde swartes wat uit vrees vir aanvalle deur ander swart stamme in gate en spelonke geskuil het!
En vandag, konkel hierdie spelonkbewoners saam met die adders wat ons land op ‘n skinkbord aan hulle weggegee het.
Dit maak my naar!!!