
Suid-Afrikaanse swemmers het hul eerste medaljes by vanjaar se Wêreldkampioenskappe in Barcelona, Spanje verower.
Chad le Clos het eerste goud gekry toe hy die 200 meter vlinderslag vir mans in een minuut, 54,32 sekondes gewen het.
Minute later het Cameron van der Burgh die 50 meter borsslag-finaal in 26,77 sekondes gewen.
Nog ‘n Suid-Afrikaner, Giulio Zorzi was derde met ‘n bronsmedalje.

Na die tragedie van die Proteas se krieket nederlae darem goeie nuus. Wel gedaan.
Mooi en baie geluk julle!
French Huguenot does it again.
Well done to the Durban boy.