Vrede of foefie op die Koreaanse skiereiland

Noord-Korea se versoek vir skynbare onvoorwaardelike vredesgesprekke met Suid-Korea het diplomate aan die kopkrap.

Suid-Korea en Japan het beide die versoek verwerp. Suid-Korea, by monde van sy Minister vir die Vereniging van Korea, meen dis ‘n ou foefie, en dat dringende buitelandse kapitaal- en voedeselhulp agter die aanbod skuil. Dit is ook bekend dat die Noord-Koreaanse leier, Kim Jong-il, se gesondheid veel te wense oorlaat.

 

Japan se regerende Demokratiese Party het onlangs sy ”sagte benadering” teenoor Noord-Korea ook verhard,juis weens kommer oor stabiliteit op die skiereiland.

Spanning tussen Noord- en Suid-Korea het die afgelope paar jaar skerp toegeneem na ‘n Suid-Koreaanse eiland in November onder die bomme gesteek en twee mariniers en twee burgerlikes dood is, agt maande na ‘n Suid-Koreaanse oorlogskip met die lewensverlies van 46 matrose gekelder is. Noord-Korea is
vir die voorval geblameer, maar ontken betrokkenheid.

Suid-Korea en Japan is nie teen vredesonderhandelinge gekant nie, maar stel voorwaardes. Een van die kernaspekte is dat Noord-Korea van sy kernbewapingsplanne moet afsien, en verder verantwoordelikheid vir die twee aanvalle moet aanvaar. Noord-Korea probeer skynbaar die druk afhaal van dié eise deur onvoorwaardelike gesprekvoering voor te stel, en juis hieroor is leiers en waarnemers ewe versigtig. So lyk Japan en Suid-Korea soos die onwillige partye.

Speel Noord-Korea net vir tyd om ‘n stabiele oorgang na nuwe leierskap te verseker, probeer dit die morele druk op Suid-Korea en Japan terugplaas deur die onvoorwaardelike aanbod te maak, wel wetende dat Suid-Korea dit nie sal aanvaar nie, en Japan beslis nie oor die kernwapen-kwessie sal kopgee nie?

Al die lande by die ses-party-onderhandelings, wat in 2008 gestaak is toe Noord-Korea geweier het om daarna terug te keer, is skepties oor Noord-Korea se motiewe. Noord-Korea het ‘n baie ou reputasie om moeilikheid te maak, baie arrogant te wees, en dan weer van vrede te praat. China het nogtans entoesiasties op die Noord-Koreaanse versoek gereageer, terwyl dieVSA skynbaar ook sal verkies dat dit voortgaan.

Terwyl selfs waarnemers van die Koreaanse situasie wonder oor wat die Noord-Koreaanse motiewe is, Suid-Korea en Japan openlik skepties is, is dit heel moontlik dat die redes binne Noord-Korea self te vinde is. Soms werk dit om die bevolking opgesweep te kry deur met ander lande kapokhaantjie te wees, wel wetend dat China sy bas sal red.

Maar China begin tekens toon dat hy nou sy stiefkind op eie bene wil laat staan. En honger mense begin ook agterkom om vir Amerika, Japan en Suid-Korea warm plek toe te stuur, maak nog nie die maag vol nie. En met al Noord-Korea se geraas en geblaas is dié voorheen industriële deel van Korea arm en verhonger, en Suid-Korea, voorheen die agrariese deel, een van die wêreld se ekonomiese wonders.

 

free 5 poundОлександр Васильович Фільчаков

Turkse jeug voel onwelkom in Nederland

Nederlands-Turkse jongeren vervallen in apathie en voelen steeds minder binding met de Nederlandse samenleving, zeggen tien Turks-Nederlandse professionals, onderzoekers, pedagogen en beleidsadviseurs maandag in een manifest op de website van de Volkskrant.

Schrijvers van het manifest noemen de maatschappelijke positie van Nederlands-Turkse jongeren bijzonder zorgwekkend. Door de tanende binding met de samenleving zouden ze sneller vatbaar worden voor criminaliteit en islamitische radicalisering.

Lees verder.

полиграфДанильченко Юрий Харьков

Waaghals se wiele word verkoop

Die laaste voertuig wat op die bekende waagarties, Evel Knievel, se naam geregistreer was, word binnekort opgeveil.

Knievel was veral bekend vir die waagtoertjies wat hy met ‘n motorfiets uitgevoer het, maar die voertuig wat nou onder die hamer kom, is ‘n 2002 Ford F-150 bakkie. Dié vuurwa met rooi, wit en blou strepe is met leer en fluweel uitgevoer, en die ou meester het minder as 30 000 kilometer met hierdie ryding, sy trots, afgelê.

Knievel  is in 2007 op 69-jarige leeftyd oorlede, maar die stad in Montana waar hy grootgeword het, Butte, is nie van plan om een van hul bekendste inwoners in die vergetelheid te laat verdwyn nie. Die veiling van Knievel se voertuig in Arizona, is dus groot, sentimentele nuus in die Montana Standard wat in Butte uitgegee word.

Onder die waagtoertjies wat Knievel met ‘n motorfiets uitgevoer het, was om oor die Snake River Canyon in Idaho te spring, om oor die fonteine van Ceasars Palace te spring, en ook oor ‘n rits busse.

Dit is nog nie bekend wat die vuurwa na verwagting sal haal nie.

справка кэк купитьtopcargo отзывы

Konflik tussen multikulti-bure hewiger

Burenruzies tussen allochtonen en autochtonen escaleren vaak. Vooroordelen die er over en weer zijn, zorgen ervoor dat zo’n ruzie veel moeilijker is op te lossen dan een conflict tussen buren die dezelfde afkomst delen.

De aard van burenruzies is meestal wel hetzelfde. Het maakt dan niet uit of deze plaatshebben in een multiculturele Vogelaarwijk of een witte villawijk. „Je zou verwachten dat autochtone bewoners van deze wijken zich vooral boos maken over vreemde ’buitenlandse’ invloeden zoals moskeeën en theehuizen”, zegt sociaal-psycholoog Elze Ufkes. Dit bleek niet het geval.

Ook in multiculturele wijken gaan de meeste conflicten –twee derde van de ruzies– namelijk over herrie schoppende kinderen, dichtslaande deuren en harde muziek. Geluidsoverlast dus. „De meeste ruzies kunnen zo behandeld worden door de Rijdende Rechter.” Vandaag promoveert Ufkes op zijn onderzoek naar burenruzies in vijf Arnhemse achterstandswijken.

De intensiteit van de ruzies tussen de verschillende culturen is wel verschillend. „Als een Turks gezin voor veel herrie zorgt, is de standaardreactie van de autochtone buur: ‘Zie je wel'”, aldus Ufkes. Autochtonen vinden Turkse Nederlanders vaak luidruchtig en agressief. Allochtonen hebben vaak het idee, dat Nederlanders zichzelf beter vinden. Als de ruziënde buren zich door zulke stereotypes laten leiden, is het volgens de promovendus heel moeilijk om dichter bij elkaar te komen.

„Bij autochtonen onderling is eigenlijk sprake van een gevoel van plaatsvervangende schaamte. Als je Nederlandse buurman vuil laat rondslingeren, straalt dat ook op jou af”, legt Ufkes uit. Hij noemt dit ‘het zwarte schaap’ gevoel. De verantwoordelijkheid die wordt gevoeld als iemand met dezelfde afkomst de fout ingaat, leidt tot deze schaamte. Dit kan dus ook gelden voor met elkaar ruziënde allochtonen.

Vooroordelen kunnen overigens ook bij leden van dezelfde afkomst tot ruzie leiden. „In Groningen hebben associale ‘Stadjers’ en luie studenten ook constant bonje”, zegt Ufkes. Stereotypen die bij verschillende groepen allochtonen over elkaar bestaan, kunnen ook voor een escalatie zorgen. Autochtonen zien de allochtonen vaak als één groep, allochtonen zelf doen dat vaak niet.

Een oplossing is niet eenvoudig volgens Ufkes. „Als je alle bewoners –autochtoon of allochtoon– het gevoel geeft, dat ze in de eerste plaats bewoner van dezelfde wijk zijn, schiet je al een hoop op.” De gemeenschappelijke identiteit die hierdoor wordt gecreëerd, zorgt voor een afname van het onderlinge wantrouwen. Voor de politiek is hier een taak weggelegd: „Als je als buurtbewoner constant hoort, dat alle Marokkanen crimineel zijn, is het niet gek dat je dat gaat geloven.”

Een burenruzie kan het meest effectief worden bestreden met behulp van een buurtbemiddelaar. „Met eenvoudig praten kunnen een hoop spanningen uit de lucht worden genomen. Mensen kunnen beter met hun frustraties omgaan als ze zich begrepen voelen”, zegt Ufkes.

автоподъемник ценаДанильченео

Groen wiele?

Van skoon ry of vuil ry bly stap nog maar die goedkoopste.

So blyk dit uit ‘n opname van KMPG onder die topbestuur van mense in die voertuigsektor in Duitsland.

Dié mense meen dat elektriese motors oor die volgende vyf jaar nog onbekostigbaar duur gaan wees, tensy daar staatsubsidies is.

Daar is ‘n vraag na omgewingsvriendelike voertuie, maar verbruikers is nog skepties oor elektriese motors se reikafstand, betroubaarheid en veiligheid.

Volkswagen meen egter die vraag na hibride-motors sal hoog bly.

yfcnjkmyst buhstopcargo

Swart toeloop ontstig Israeli’s

Swart immigrante of asielsoekers raak al hoe meer ongewild in Israel.

Wat as ‘n druppel van swart vlugtelinge oor die grens begin het, het verander in ‘n vloedgolf na Israel en die land is tans besig om maatreëls te oorweeg om swartes te weerhou van ‘n soeke na ‘n beter lewe aldaar.

Die skielike toeloop van vlugtelinge is te wyte aan toestande in die oorloggeteisterde Soedan en die gruweldade waaronder Darfoer gebuk gaan, asook die diktatuur in Eritrea.

Israeli’s kla toenemend van die toestroming van swartes uit dié gebiede wat hulle as vreemd, dreigend en ongewens ervaar.

“Ek wens hulle verlaat Israel. Jy kan jou nie so gedra soos hulle nie,” het ‘n Joodse tiener aan AFP gesê, terwyl sy vertel hoe groepe jong swart mans buite die Sing Sing-krotbuurt waar hulle woon ongewenste seksuele kommentaar lewer oor verbygangers.

“Ek is bang om huis toe te kom.”

Sy sê die swartes het reeds hulle woonopset verander in ‘n vullishoop, besaai met bierblikkies, vuil doeke, ou klere en ander rommel.

“Hulle moet verstaan dat hulle nie hierheen kan kom en ons land besoedel nie,” het sy bygevoeg.

Dié wrok weerspieël Israel se ambivalensie teenoor die instroming van swartes. Hulle getalle het gegroei tot oor die 35 000 sedert die eerste klein groepies begin inkom het oor die Egiptiese grens net vier jaar gelede.

Israeli’s glo hierdie nuwelinge kan die delikate status quo in Israel verander, en die staat se Joodse karakter en sy maatskaplike dienste oorstroom.

“In die begin het ons dit gesien as ‘n humanitêre sending, maar ons het ‘n fout gemaak.. Van 500, ons het nou sowat 10 000 hier in Eilat,” sê Nahum Seri, oor ‘n stad belas met die hantering van die toestroming.

Seri sê Eilat, met sy 60 000 inwoners, verkeer onder ‘n geweldige las as gevolg van sy nabyheid aan die Egiptiese grens en die beskikbaarheid van werksgeleenthede in die toerisme-industrie wat swartes inlok.

“Die regering moet besluit – as hulle vlugtelinge is, moet hulle hanteer word as vlugtelinge, maar as hulle infiltreerders is, dan moet hulle hanteer word soos infiltreerders,” sê Seri.

Onlangs het die Israeliese regering besluit om hulle toegangsvereistes te verskerp.

“Van ondersoeke wat uitgevoer is, blyk dit dat talle nie vlugtelinge is nie, maar werksoekende migrante,” het die regering gesê in ‘n verklaring en daarop gewys dat van 5 000 mense wat onlangs ondersoek is, slegs aan twee die status van vlugtelinge verleen is.

“Hierdie golf groei aan en dit dreig om die werk van die Israeli’s in gevaar te stel. Dit verander die gesig van die staat en ons moet dit stop,” sê eerste minister Benjamin Netanyahu. Hy het planne vir ‘n kamp waar swartes gehuisves sal word sonder die geleentheid om te werk, aangekondig.

Konstruksie het ook begin om ‘n groot 250km versperring langs die Egiptiese grens op te rig wat daarop gemik is om die invloei te keer.

Menseregtegroepe sê egter hulle moet die reg hê op die status van vlugtelinge soos in die internasionale reg vervat.

“Die meeste van dié is van Eritrea en Soedan en hulle is geregtig op kollektiewe beskerming onder die internasionale reg; Israel het ‘n verantwoordelikheid teenoor hulle,” sê Nirit Moskovich, woordvoerder van die Vereniging vir Burgerregte in Israel.

how to promote clothes on instagramФільчаков Олександр Васильович

Twee Franse verwerp internasionale inmenging in die Ivoorkus

Gbagbo met Dumas en VergesIn ‘n interessante verwikkeling het twee bekende Franse advokate, waarvan een ‘n voormalige minister van buitelandse sake is, die Franse en internasionale inmenging in die Ivoorkus verwerp. Oor die afgelope weke poog die internasionale gemeenskap om die land se huidige president, Laurent Gbagbo te laat afsit nadat hy ‘n verkiesing teen sy mededinger, Alassane Ouattara verloor het.

Roland Dumas, die voormalige Franse minister van buitelandse sake en Jacques Vergès het albei Donderdag in die hoofstad Abidjan aangekom om die uitgaande president Laurent Gbagbo te ondersteun en van raad te bedien. “Wie gee die Franse regering die reg om in ‘n verkiesingsonderonsie in die Ivoorkus in te meng? Die tyd van kolonialisme en vrederegters van bedenklike bekwaamheid is verby,”  het Jacques Vergès (85) teenoor die TV-kanaal i-Télé verklaar. Vergès is bekend vir sy simpatie met die derde wêreld en omstrede verdediging van “onverdedigbare” kliënte soos byvoorbeeld die Nazi Klaus Barbie wat in Frankryk verhoor is.

“Ek beskik oor inligting om te kan sê dat almal in die internasionale gemeenskap nie saamstem nie. Die internasionale gemeenskap bestaan tans uit enkele persoonlikhede wat hulle by alles inmeng en wat ons behoort te ondersoek,” het die 88-jarige Roland Dumas, die voormalige buitelandse minister onder president François Mitterand gesê.

Die verklarings deur die twee Franse advokate geskied in teenstelling met die eenparige mening van die Verenigde Nasies, die Europese Unie en die Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrikaanse State (EGWAS) wat een en almal ‘n beroep op Laurent Gbagbo gedoen het om sy plek aan Alassante Ouattara af te staan en waarvan hulle die oorwinning tydens die presidentsverkiesing van 28 November erken het.

Die náverkiesingsgeweld het intussen ten minste 173 sterftes veroorsaak, hoofsaaklik in die geledere van Ouattara se ondersteuners, volgens die Verenigde Nasies, terwyl Laurent Gbagbo se ondersteuners gedreig het om die kantore van Ouattara in Abidjan stormenderhand te verower.

настенные светильники дляtopcargo

Meer Afrikane, meer probleme

In 2011 is Afrika de 1 miljard inwoners ruim voorbij. Demograaf John Cleland voorziet dat de aanhoudende bevolkingsgroei leidt tot meer massamigratie, instabiliteit en honger. Maar het kan helpen dat steeds meer mensen in steden wonen. „Daar komen ze in aanraking met voorbehoedsmiddelen.”

Juist omdat hij met hen begaan is, wenst John Cleland (68) dat er vanaf komend jaar minder Afrikanen bijkomen. „Als we niets tegen de explosieve bevolkingsgroei in Afrika doen, wordt de situatie in sommige landen onhoudbaar”, zegt Cleland, demograaf en hoogleraar aan de London School of Hygiene & Tropical Medicine, aan de telefoon. „De alarmbellen zouden moeten rinkelen.”

Afrika is het snelst groeiende continent. Terwijl in Europa de bevolkingsgroei afneemt, telt Afrika nu meer dan twee keer zo veel bewoners als in 1980. Vorig jaar werd de miljardste inwoner geboren. Als er niets verandert, heeft Afrika in 2050 volgens de Verenigde Naties 2 miljard inwoners – bijna een op de vier aardbewoners.

John Cleland waarschuwt al jaren voor de negatieve gevolgen van ongebreidelde bevolkingsgroei. Samen met de Amerikaanse bevolkingsexpert Steven Sinding schreef de Brit in 2005 in het wetenschappelijke tijdschrift The Lancet dat hoge geboortecijfers een grotere bedreiging voor arme landen zijn dan aids.

Tot welke problemen leidt de bevolkingsgroei in Afrika?

Cleland: „Extreme armoede en honger worden nog moeilijker op te lossen. Dat maakt het ook moeilijker om andere belangrijke doelstellingen te realiseren, zoals meer scholing en betere ziektepreventie. Misschien neemt de grootschalige migratie binnen Afrika toe. Die kan spanningen creëren. In landen met fragiele ecosystemen, met name in de Sahel en de Hoorn van Afrika, dreigen voedseltekorten nog groter te worden. In Niger en Ethiopië zijn al miljoenen mensen permanent afhankelijk van buitenlandse voedselhulp.”

Wat is de oplossing?

„Gezinsplanning. Afrikaanse en westerse regeringen en hulporganisaties moeten meer geld en aandacht besteden aan ‘reproductieve zorg’: betere beschikbaarheid van voorbehoedsmiddelen, seksuele voorlichting en medische behandelingen. Zodat Afrikanen niet langer zes of zeven kinderen krijgen, maar drie of vier.”

Is dat te beïnvloeden? Afrikanen zien het hebben van veel kinderen vaak als oudedagsvoorziening of als statussymbool.

„Gedrag ís beïnvloedbaar, dat hebben we gezien met condooms. Sinds de aidscrisis begin jaren negentig in Afrika zijn die veel breder geaccepteerd geraakt. Aids raakt mensen natuurlijk in het hier en nu. We moeten duidelijk maken dat bevolkingsgroei op termijn ook voor enorme problemen kan zorgen. Met condooms sla je trouwens twee vliegen in één klap: je voorkomt besmetting met hiv én je voorkomt ongewenste zwangerschappen.”

Zolang de meeste Afrikanen amper kunnen rondkomen op het platteland of in de informele economie, zullen zij veel kinderen willen nemen.

„Ik zie niet snel voldoende werkgelegenheid in Afrika ontstaan, nee. Maar desondanks kunnen geboortecijfers omlaag, dat heeft zuidelijk Afrika bewezen. In landen als Botswana en Zambia zijn de cijfers flink gedaald. De politiek heeft zich er voor ingezet. Publiekscampagnes zijn extra belangrijk in landen met een grote ongeletterde bevolking .”

De bevolkingsgroei in Afrika speelt zich vooral af in de steden. Is dat een voor- of nadeel?

„Het voordeel is dat geboortecijfers afnemen in een stedelijke omgeving. Stadsbewoners komen sneller in aanraking met voorbehoedsmiddelen en seksuele voorlichting. Het nadeel is dat er verpauperde massa’s ontstaan. In Nairobi leeft de helft van de bevolking in krotten. Dat is een voedingsbodem voor onvrede die politiek gemanipuleerd kan worden. In Nairobi gingen sloppenwijkbewoners elkaar na de omstreden verkiezingen van december 2007 te lijf.”

Bent u hoopvol over oplossingen?

„De geboortecijfers in Afrika zullen onvermijdelijk omlaaggaan. De huidige bevolkingsgroei valt simpelweg niet vol te houden. Ik hoop alleen dat de cijfers zullen dalen voordat problemen daartoe dwingen. De Amerikaanse president Barack Obama heeft in elk geval een cruciaal besluit genomen door weer overheidsgeld te geven aan hulporganisaties in de Verenigde Staten die condoomgebruik propageren. Zijn voorganger had dat verboden.”

Dit artikel werd gepubliceerd in NRC Handelsblad op Dinsdag 28 december.

internet casinoФильчаков прокурор отзывы

Vredesmag vir Ivoorkus?

Die internasionale gemeenskap mag die Verenigde Nasies se vredesmag in die Ivoorkus versterk ten einde ‘n potensiële aanslag deur ondersteuners van president Laurent Gbagbo af te weer, het die Verenigde State se departement van buitelandse sake gister gesê.

‘n Woordvoerder vir die departement, PJ Crowley het gesê dat Washington stappe bespreek om die vredespoging met Frankryk, die eertydse koloniale heerser van die Ivoorkus, asook naburige Afrikalande, te versterk.

Lees die res van die berig in Engels hier.

купить игрушечную каретуФильчаков

Brasilië verkies eerste vrouepresident

‘n Voormalige Marxistiese guerrilla wat gemartel en opgesluit is tydens Brasilië se lang diktatorskap, is Sondag verkies tot president van Latyns-Amerika se grootste land,’ n land in die middel van ‘n ekonomiese en politieke opbloei.

Dilma Rousseff het die verkiesing gewen om Brasilië se eerste vroulike leier te wees.

Met 99 persent van die stemme wat getel is, het 55,6 persent vir Rousseff gestem, met 44,4 persent vir haar sentrum-mededinger, Jose Serra, die verkiesingshof gesê.

“Ek is baie bly en ek wil alle Brasiliane vir hierdie oomblik bedank en ek belowe om die vertroue wat hulle in my gewys het, nie teleur te stel nie,” Rousseff aan verslaggewers gesê met haar eerste openbare woorde as verkose president.

Rousseff, die gekose kandidaat van die baie gewilde President Luiz Inacio Lula da Silva, het gewen deur haar beeld na dié van Silva te smee, wie se beleid sy belowe het om mee voort te gaan.

Sy sal ‘n land wat die gasheer vir die 2014 Wêreldbeker-sokkertoernooi gaan wees en wat na verwagting die wêreld se vyfde grootste ekonomie sal wees teen die tyd dat dit as gasheer van die 2016 Somer Olimpiese Spele optree, lei. Die land het ook onlangs groot olie-reserwes op sy kus ontdek.

“More begin ons ‘n nuwe fase van demokrasie,” het Rousseff, 62, in die suidelike stad van Porto Alegre, reeds tydens die stemmery gesê.

комплектующие для насосов espaАлександр Фильчаков Васильевич