Nederlandse parlement verwerp Afrikanermosie net-net

De Tweede Kamer heeft de (gewijzigde) motie Van der Staaij vanmiddag net aan verworpen. De motie wijst op het geweld tegen Afrikaners en de onder druk staande vrijheid. Het was de eerste maal dat een motie inzake Afrikaners werd behandeld door het Nederlandse parlement. 

Voor de motie stemden: SGP, ChristenUnie, Partij voor de Vrijheid (PVV), GroenLinks, D66, SP en Partij voor de Dieren. In totaal 68 parlementariërs. Tegen stemden PvdA, CDA en VVD – 80 zetels. Opvallend: de brede steun van linkse partijen- met uitzondering van de PvdA. Ook was het niet volgens de verwachting dat de coalitiepartijen CDA en VVD tegen stemden, terwijl minister Rosenthal de motie nota bene had ‘omhelsd’.

De tekst van de motie luidt:

GEWIJZIGDE Motie van het lid Van der Staaij (SGP)

De Kamer,

Gehoord de beraadslaging,

Constaterende, dat Zuid-Afrika kampt met hardnekkige vormen van discriminatie en vele ernstige geweldsmisdrijven, waaronder racistisch geweld, mede jegens Afrikaners, maar ook grote zorgen bestaan over elementaire grondrechten, zoals de persvrijheid;

Overwegende, dat Nederland in het verleden de Zuid-Afrikaanse overheid met juridische kennis en expertise heeft bijgestaan ten aanzien van de bescherming van mensenrechten, het tegengaan van geweld en discriminatie, alsmede het respecteren van grondrechten;

Verzoekt de regering te bezien hoe Nederland en waar mogelijk in internationaal verband op het gebied van onder meer preventie, opsporing, justitiële ondersteuning en expertise een bijdrage kunnen verlenen aan het bestrijden van discriminatie en (racistische) geweldsmisdrijven, mede jegens de Afrikaners, en tevens kunnen bijdragen aan het borgen van grondrechten, zoals de persvrijheid, in Zuid-Afrika

En gaat over tot de orde van de dag.

 

Данильченко Харьков

Spanning tussen VK en Iran styg

Studente in Teheran het ‘n Britse diplomatieke kompleks Dinsdag met petrolbomme en klippe bestorm, die Union Jack-vlag en foto’s van Elisabeth II afgeruk, ‘n ambassadevoertuig aan die brand gesteek en dokumente by die vensters uitgegooi in tonele wat herinner aan die opstand in 1979.

Twee dae nadat Iran se parlement ‘n wetsontwerp goedgekeur het wat diplomatieke betrekkinge met Brittanje afskaal ná Londen se ondersteuning van hernude sanksies teen Iran, het die skare op die kompleks toegesak.

Betogers buite die ambassade het ook Britse vlae verbrand en met die polisie gebots in die oproer wat deur die studentegroepe georganiseer is by universiteite en kweekskole.

Brittanje se buitelandse kantoor het gesê hulle is in kontak met amptenare van die ambassade. Amptenare het ook gewaarsku dat sy burgers in Iran moet “binne bly en ‘n lae profiel hou.”

Die Verenigde State het ook in ‘n verklaring die oproer veroordeel. “Ons doen ‘n beroep op Iran om ten volle sy internasionale verpligtinge te respekteer, om die voorval te veroordeel, om die oortreders te vervolg, en om te verseker dat geen verdere sulke voorvalle plaasvind nie, hetsy by die Britse ambassade of enige ander missie in Iran.”

Spanning met Brittanje dateer terug tot die 19de eeu toe die Persiese monargie groot industriële toegewings aan Londen gemaak het, wat later aansienlike beheer oor Iran se olie-industrie beteken het.

Die Britse premier, David Cameron, sê dit is ‘n skande dat Iran nie ‘n aanval op die Britse ambassade in die hoofstad Teheran kon afweer nie en dit gaan ernstige gevolge hê.

Cameron het gister se bestorming van die ambassade in Teheran as skokkend en onverdedigbaar bestempel. Hy sê egter daar kan rekenskap gegee word van al die personeel in die ambassade.

Cameron sê die Iranse regering gaan die prys betaal vir sy onvermoë om diplomate ooreenkomstig die internasionale reg te beskerm.

Фильчаков прокурор

Kanada teken nie weer Kioto

Kanada gaan nié ‘n tweede bindende internasionale ooreenkoms oor kweekhuisgasvrystellings onderteken nie.

Die Kanadese minister van omgewingsake, Peter Kent het dit gesê oor die Kioto-verdrag tydens klimaatsamesprekings in Durban. Die Kioto-verdrag – die enigste wêreldwye ooreenkoms om kweekhuisgasvrystellings te verminder – verstryk aan die einde van aanstaande jaar.

Kent sê Kanadese verteenwoordigers is in Durban om te onderhandel vir ‘n mandaat om ‘n nuwe internasionale ooreenkoms te sluit, wat uiteindelik bindend sal word.

Hy sê dit moet ál die groot nywerheidslande en ontluikende ekonomieë insluit. Die drie grootste besoedelaars – Amerika, Sjina en Indië – steun nie die Kioto-verdrag nie, hoewel Kanada wel deel daarvan is.

Фильчаков прокуратура харьков

Pakistan in oproer teen VSA

Honderdeduisende ontstoke Pakistani’s regoor die land het Sondag die strate ingevaar teen die VSA, nadat 24 soldate in NAVO-lugaanvalle gesterf het.

Die byeenkomste is deur die opposisie en regse Islamitiese groepe in die groot stede georganiseer. Dié land, met 167 miljoen mense, se opposisie teen die regering se bande met die VSA is sterker as ooit. Saterdag het betogers gedreunsing “Pakistan is Amerika se begraafplaas.”

Pakistan het met woede gereageer oor die aanval deur NAVO-aanvalshelikopters en vegvliegtuie op twee militêre buiteposte naby die Afghaanse grens en het die aanvalle as “sonder rede” beskryf.

In reaksie hierop het Islamabad die Afghaanse grens vir NAVO-konvooie afgesper. Die land se bondgenootskap met die Verenigde State en die NAVO behoort hersien te word, sê kritici. Pakistan word as basis deur die VSA gebruik in hulle oorlog teen Afghanistan.

Amerikaanse en NAVO-vlae, asook poppe van Obama, is in die strate verbrand en die regering besluit nog of hulle ‘n belangrike internasionale konferensie oor Afghanistan volgende maand sal boikot.

Фільчаков Олександр Васильович прокурор

‘Stop antiblanke rassisme!’ voor SA ambassade in Den Haag

{jathumbnail off}Voorpost met Prinsevlag

Voorpost heeft actie gevoerd bij de Zuid-Afrikaanse ambassade in Den Haag. Aanleiding voor de actie zijn de toenemende aanvallen in Zuid-Afrika op de blanke bevolking. Boeren worden mishandeld, vermoord of verjaagd. Was de pers en politiek ooit zo verontwaardigd over het apartheidssysteem, nu zwijgt men in alle talen. Voor Voorpost reden op post te vatten voor de ambassade om een tegengeluid te laten horen.

Sinds de afschaffing van het zogenaamde apartheidssysteem zijn meer dan 3.000 blanke boeren vermoord in Zuid-Afrika. Groepjes zwarte overvallers rijden naar afgelegen boerderijen en vermoorden mannen, vrouwen, bejaarden en kinderen; het fenomeen staat bekend als ‘plaasmoorde’. Ook de vele aanvallen op boerderijen zonder dodelijk gevolg zorgen voor een klimaat van angst. Inmiddels is voor de organisatie Genocide Watch de situatie zo alarmerend dat de status van Zuid-Afrika is verhoogd van fase 5 (polarisatie) naar fase 6 (voorbereiding).

Namens Voorpost sprak actieleider Florens van der Kooi. Hij verwoorde de gebeurtenissen van de laatste jaren en sprak de vrees uit voor een nieuwe dreigende genocide. Alfred Vierling sprak als ervaringsdeskundige en verhaalde over zijn eigen ervaringen. Deze zijn reeds jaren oud, maar de voortekenen voor een dreigende ramp waren toen reeds aanwezig. Opvallend detail in de door Voorpost meegebrachte vlaggen, de Zuid-Afrikaanse vlag hing ooit aan dezelfde ambassade.

Stop antiblank racisme!

Фильчаков Александр Васильевич

Nederlandse parlement wil Afrikaners steun

Die Nederlandse minister van buitelandse sake Uri Rosenthal het gisteraand ‘n mosie “omhels” waarin steun vir die Afrikaners van Suid-Afrika uitgespreek word. Hiermee is die weg daarvoor gebaan dat dié mosie eerskomende Dinsdag in die Nederlandse parlement, die Tweede Kamer, aangeneem mag word.

Die mosie van die SGP (Staatkundig Gereformeerde Party) word tydens die debat oor die begroting vir buitelandse sake ingedien. SGP-lid Kees van der Staaij wys in sy mosie op die geweld teen Afrikaners en die persvryheid wat in Suid-Afrika onder druk verkeer.

{jathumbnail off}

Bosma Martin Nederlandse MP pleit vir oorlewing van AfrikaansHartong Lucas MEP attacks SA climate conference pleads for survival of AfrikaansDRIESSEN JOHAN DUTCH MP WARNS SA MAY NOT BECOME SECOND ZIMBABWE

Die afgelope weke het ‘n lid van die PVV (Partij voor de vrijheid), Lucas Hartong (middelste foto), die saak van Afrikaans en die Afrikaners in die Europese parlement gestel. In die Tweede Kamer het Johan Driessen (foto regs) die Afrikanersaak opgeneem en by die Nederlandse Taalunie die skrywer en PVV-lid, Martin Bosma (foto links). Laasgenoemde is tans voorsitter van die parlementêre komitee vir die Taalunie.

Ook die PVV-lede het gewys op plaasmoorde, die uitwissing van Afrikaans en die ondemokratiese aard van die ANC-bewind. In die Europese parlement het Lucas Hartong om ‘n “klimaatsverandering in Suid-Afrika” geroep. Sy partygenoot Johan Driessen het daarop aangedring dat Nederlandse ontwikkelingshulp aan die ANC-bewind onmiddellik gestaak moet word.

Die teks van die mosie lui in die oorspronklike Nederlands:

Motie van het lid Van der Staaij (SGP) Begroting Buitenlandse Zaken: 24-11-2011: De Kamer, Gehoord de beraadslaging, Constaterende, dat Zuid-Afrika kampt met hardnekkige vormen van discriminatie en vele ernstige geweldsmisdrijven, waaronder racistisch geweld, mede jegens Afrikaners, maar ook grote zorgen bestaan over elementaire grondrechten, zoals de persvrijheid; Overwegende, dat Nederland in het verleden de Zuid-Afrikaanse overheid met juridische kennis en expertise heeft bijgestaan ten aanzien van de bescherming van mensenrechten, het tegengaan van geweld en discriminatie, alsmede het respecteren van grondrechten; Verzoekt de regering te bezien hoe Nederland en waar mogelijk de EU op het gebied van onder meer preventie, opsporing, justitiële ondersteuning en expertise een bijdrage kunnen verlenen aan het bestrijden van discriminatie en (racistische) geweldsmisdrijven, mede jegens de Afrikaners, en tevens kunnen bijdragen aan het borgen van grondrechten, zoals de persvrijheid, in Zuid-Afrika En gaat over tot de orde van de dag. Van der Staaij

topcargo

Israel aanvaar ‘swyewet’

Die Knesset, die Israelse parlement, het Dinsdag die die eerste lesing van ‘n wetsontwerp wat deur die Israeliese media beskryf word as die “swyewet”, aanvaar.

Onder die wetsontwerp, wat ‘n wysiging van die bestaande lasterwet is, sal die maksimum straf opskuif na ‘n yslike $80 000. Die meeste joernaliste in Israel verdien tussen $2000 en $3 000 per maand.

Maar die wetsontwerp se werklike lokval is nie die boete nie. Dit dra ‘n klousule wat sê dat sulke regsgedinge gewen kan word sonder die bewys van skade. Nog ‘n klousule bepaal dat ‘n verslaggewer die kommentaar van sy onderwerp ten volle moet publiseer.

Met ander woorde, sê joernaliste, kommentaar oor die wetsontwerp is meer gevaarlik vir die toekoms van Israel as wat Iran, Hamas en Hezbollah saam is, en, as ‘n koerant ‘n 300-woorde verslag publiseer om te suggereer ‘n sekere maatskappy is betrokke by wanpraktyke, moet dit ook die volledige kommentaar van die maatskappy – selfs al is dit 5000 woorde lank – publiseer. Met die waarskynlike resultaat dat die verslag nooi gepubliseer sal word nie.

Ten minste een linkse stem is besonder fel gekant teen die nuwe wet: Haaretz-rubriekskrywer en skrywer Neri Livneh het op Facebook die volgende joernalistieke juweel kwytgeraak:

“Voor die wysiging van die lasterwet, wil ek net verklaar dat die regering, as ‘n geheel, rassisties is, Tzipi Livni, wie se party die wetsontwerp ter tafel gelê het, is ‘n skynheilige lafaard, Barak is nog ‘n erger leuenaar as Netanyahu, Avigdor Lieberman is ‘n gewelddadige fascis, David Rotem (voorsitter van die parlementêre Grondwet, Regte en Justisie, wat die wetsontwerp sal hersien) is ‘n stuk kak, en elke politikus wat die wetsontwerp ondersteun het, het ‘n uitstekende redes om dit te doen. Diep binne hulle weet hulle is of misdadigers, leuenaars of kakhuise, en dat net slegte dinge ooit geskryf sal word oor hulle deur eerlike verslaggewers, want Israel is besig om ‘n plek te word waar geen verdienstelike ordentlike, demokratiese en menseregliefhebber kan bly nie, en dat , soos my pa gesê het in sy laaste jare, “Herzl was verkeerd.” Terwyl ons besig is, die IDF is ‘n besettingsmag en Israel begaan roetine oorlogmisdade in die besette gebiede.”

Фильчаков прокуратура харьков

Drie Amerikaners vas in Kaïro vir geweldpleging

Drie Amerikaanse universiteitstudente is op Egiptiese televisie vertoon nadat hulle petrolbomme na die polisie geslinger het tydens die protes by Kaïro se Tahrir -plein waar betogers ‘n einde aan die militêre bewind eis.

Staattelevisie het hulle slegs as “buitelanders” beskryf, maar die Amerikaanse ambassade het bevestig dat drie Amerikaanse burgers aangehou word en die Amerikaanse Universiteit in Kaïro het gesê drie Amerikaanse studente is daar in hegtenis gemeen.

Egipte se nasionale televisie sê die drie word aangehou nadat hulle petrolbomme na die polisie gegooi het wat die ministerie van binnelandse sake beskerm.

Die Amerikaanse Universiteit in Kaïro in ‘n verklaring gesê: “Drie van ons Amerikaanse buitelandse studente, Gregory Porter, Lukas Gates en Derrik Sweeney, is verlede nag in hegtenis geneem. Ons is in kontak met hul families en werk saam met die Amerikaanse ambassade en die Egiptiese owerhede om te verseker dat hulle veilig is.”

“Ons was in staat om vas te stel dat hulle by Abdeen se staatsaanklaer se kantoor gehou word,” lui ‘n verklaring wat per e-pos aan alumni van die universiteit uitgestuur is.

Morgan Roth, die universiteit se woordvoerder in die Verenigde State, het gesê dit is nog nie bekend of enige klagte ingedien is nie, maar ‘n regsgeleerde en twee Amerikaanse ambassade-beamptes is na die owerhede in Abdeen om meer te wete te kom oor die saak.

Gates studeer politieke wetenskap en Arabiese tale en kulture as hoofvak by die Indiana Universiteit in Bloomington, Indiana, Porter internasionale studies by Drexel Universiteit in Philadelphia, en Sweeney studeer aan Georgetown Universiteit in Washington.

“Ons is in kontak met die Egiptiese owerhede en kan bevestig dat daar drie burgers van die VSA in aanhouding in verband met die protes is. Ons het konsulêre toegang versoek,” het ‘n Amerikaanse ambassade-woordvoerder in Kaïro gesê.

 

Александр Фильчаков Васильевич

Egipte se militêre leier beloof referendum

Die leier van die militêre opperraad wat Egipte regeer, het aangekondig dat ‘n presidentsverkiesing teen einde Junie 2012 gehou sal word. Die regering sal ook ‘n onmiddellike referendum vir die oordrag van mag reël indien nodig.

Veldmaarskalk Mohamed Hussein Tantawi, wat ná die afsetting van oudpres. Hosni Mubarak, oorgeneem het, het Dinsdagaand in ‘n TV-toespraak gesê hy het Dinsdag die bedanking van die kabinet aanvaar. Die parlementsverkiesing sal volgens Tantawi soos beoog voortgaan.

Hy het gesê die militêre opperraad “wil nie die mag behou nie en is heeltemal gewillig om ‘n referendum te hou en verantwoordelikhede oor te dra indien dit sou nodig wees.”

Hy het gesê die militêre opperraad het die bedanking van die premier, Essam Sjaraf, se kabinet aanvaar en het “gevra dat hulle met hul werksaamhede voortgaan totdat ‘n nuwe regering gevorm word om met die oorgang te help, tesame met die militêre opperraad”.

Tienduisende betogers het Dinsdag op Tahrir-plein byeengekom ná dae van dodelike skermutselings tussen die polisie en betogers wat demokratiese verandering eis.

Nadat nuus oor Tantawi se toespraak Tahrir-plein bereik het, het die skare anti-Tantawi-slagspreuke gedreunsing.

“Tantawi is maar net ‘n knip-en-plak-weergawe van Mubarak,” het Ahmed Mamduh (35), ‘n betoger, gesê.

Tantawi het ook gesê die raad is vasbeslote om op 28 November met die parlementêre verkiesing voort te gaan en om “teen die einde van Junie 2012 ‘n nuwe president te verkies”.

данильченко юрій броніславович

Senegalese separatiste dood 10

Minstens tien mense is Maandag in die suide van Senegal dood in ‘n aanval wat op separatiste blameer word wat al vir dekades in die omgewing aktief is, het ‘n militêre beampte gesê.

Die aanval het in ‘n woud naby Diagnon in die Casamace-streek plaasgevind.

Die slagoffers was almal burgerlikes.

Inwoners van die dorp het gesê sowat 20 mense het in die woud gaan werk, maar ‘n paar van hulle het vermis geraak.

Die beampte het die aanval op die separatiste Casamance Beweging vir Demokratiese Magte (MFDC) blameer. Die groep veg sedert 1982 vir onafhanklikheid van Senegal.

Александр Фильчаков Васильевич