Roofparty roer ‘n snaar in Duitsland

Duitsland se sentrum-linkse opposisie partye, naamlik die Sosiaal-Demokrate (SPD) en Groen, sal nie meer ‘n meerderheid in die parlement wen as daar ‘n verkiesing gehou word nie, en dit as gevolg van ‘n toename in steun vir die Roofparty, wys ‘n nuwe meningspeiling.  Dit was die eerste keer in omtrent ‘n jaar dat die SPD

Lees verder: Roofparty roer ‘n snaar in Duitsland

Dienslewering, die towerwoord

Politieke partye het ‘n geleentheid raakgesien om kiesers te lok deur te konsentreer op dienslewering vir swart gebiede. Twee van die DA se top vroueleiers het tydens die party se tussenverkiesingsveldtog in Limpopo ‘n optog na die plaaslike Mogalakwena-munisipaliteit gelei. Lindiwe Mazibuko en Desiree van der Walt het daarna ‘n memorandum van griewe en ‘n

Lees verder: Dienslewering, die towerwoord

Opstande in VSA kring uit

Polisie het honderde betogers op die Brooklyn-brug in New York in hegtenis geneem, maar betogings ​​in die VSA kring al hoe verder uit. Betogers het in Los Angeles, voor die City Hall, gedans op busse met “vrede” op die kant geverf. ‘n Kleiner protes is in Chicago se finansiële distrik gehou waar betogers plakkate opgehou

Lees verder: Opstande in VSA kring uit

Obamabraaihoender trek skrefiesoë

Obama laat vaar sy bod vir ‘n tweede termyn in die Withuis en gee Kolonel Sanders se braaihoender iets om oor te dink? In Beijing, China, is ‘n restaurant bekend as OFC met ‘n uithangbord wat erg baie lyk soos die President van Amerika in die kolonel se klere uitgedos. Die presidensiële eetplek heet: Die

Lees verder: Obamabraaihoender trek skrefiesoë

Duduza ‘lyk asof deur bom getref’

Erge donderstorms, vergesel deur sterk vlae wind, het ‘n aantal gesinne sonder huise in Gauteng en die Vrystaat gelaat. In Ficksburg in die Vrystaat, het ‘n dodelike storm groot skade veroorsaak en ‘n aantal mense beseer. ‘n Nege-jarige swart seun is dood toe ‘n muur op hom geval het. In Duduza, oos van Johannesburg, is

Lees verder: Duduza ‘lyk asof deur bom getref’

Bejaardes aangeval, man sterf

‘n Bejaarde man (75) van Benoni is dood en sy vrou is beseer nadat hulle deur rowers in hul huis aangerand is, het die polisie gesê. Twee mans het die deur van die paartjie se huis omstreeks 01:00 oopgedwing, het Tryna Wolmarans, ‘n polisiewoordvoerder gesê. Die verdagtes het kontant en vuurwapens by die man se

Lees verder: Bejaardes aangeval, man sterf

Wit asielsoeker gee nie moed op nie

Die Suid-Afrikaner in Kanada wat eers as wit vlugteling aanvaar en agterna geweier is, sal na verwagting Maandag deur drie regters in die federale hof van appèl aangehoor word. Brandon Huntley (32) het in 2009 asiel in Kanada verkry omdat hy weens sy velkleur deur swart misdadigers in Suid-Afrika geteiken is. Die Kanadese immigrasieraad het

Lees verder: Wit asielsoeker gee nie moed op nie

Rapport dink Wouter Basson is ‘n Nazi

Die hofsaak teen dr. Wouter Basson is Sondag deur Rapport met dié van ‘n Nazikonsentrasiekamp-dokter vergelyk. Prof. Steven Miles, ‘n Amerikaanse etiekkenner wat teen Basson getuig het, sê Basson het oneties opgetree deur dwelms vir oorgrens-ontvoerings aan ANC-, PAC- en Swapo-lede toe te dien en dat dit strydig met ‘n dokterseed is. Miles het gesê

Lees verder: Rapport dink Wouter Basson is ‘n Nazi