Withuis verander klerestyl

Obama, die president sonder baadjie President Barack Obama is afgeneem in die Ovaalkantoor sonder sy pak se baadjie aan. Maar daar was 'n logiese verduideliking daarvoor: Obama wat nie van koue hou nie het die lugreëling se termostaat warmer gestel. "Hy is van Hawaii afkomstig, reg?" het Obama se senior adviseur David Axelrod gesê. "Hy

Lees verder: Withuis verander klerestyl

Diego Maradona en Hugo Chavez sy aan sy

Diego Maradona en metgesel Diego Maradona het Woensdag 'n sokkerkliniek gehou vir sowat 70 jong spelers in Venezuela, waar hy met president Hugo Chavez saamgekom het in 'n veldtog om 'n einde te maak aan termynlimiete. Chavezondersteuners by 'n Caracas-stadion het die afrigter van Argentinië se nasionale span gegroet met uitroepe van "Diego! Diego!" 'n

Lees verder: Diego Maradona en Hugo Chavez sy aan sy

Japan stel 4 gevangenes tereg

Japan het vier dodeselgevangenes tereggestel by drie aanhoudingsentra volgens 'n mediaverslag. Kyodo-nuusagentskap het gesê vier mans is Donderdag gehang by drie aanhoudingsentra, insluitend een in Tokio, ná 'n bevel van die minister van justisie, Eisuke Mori. Japan het verlede jaar 15 mense tereggestel, insluitend twee moordenaars wat in Oktober gehang is. slot machines no download

Lees verder: Japan stel 4 gevangenes tereg

Dodelike aanvalle werp lig op Indonesi? se mens-dierbotsings

'n Onlangse vlaag van dodelike aanvalle deur diere in Indonesië het die kollig gewerp op die toenemende konflik tussen mens en dier wat veroorsaak word deur die feit dat die land se woude vinnig kleiner word. In die jongste aanval is twee vroue Dinsdag deur 'n paar olifante vertrap in Aceh-provinsie in die noordelike punt

Lees verder: Dodelike aanvalle werp lig op Indonesi? se mens-dierbotsings

Oorlogsvliegtuie tref Gasa se smokkel-tonnels

Israelse vegvliegtuie President Obama se gesant vir die Midde-Ooste het Woensdag probeer om die 10-dae lange skietstilstand tussen Gasa en Israel te red wat nou in die gedrang is ná 'n Palestynse bom 'n Israelse soldaat doodgemaak het. Israelse oorlogsvliegtuie bombardeer nou die tonnels waardeur baie smokkelware in Gasa ingebring word. Die Israelse kabinet het

Lees verder: Oorlogsvliegtuie tref Gasa se smokkel-tonnels

Bontpratery oor sportregulasies veroorsaak chaos

Die chaos wat veroorsaak is deur gemengde boodskappe oor die omstrede sportregulasies waaroor vandag berig is, is die resultaat van die ANC se bontpratery oor sport.  Die VF Plus-woordvoerder, Willie Spies, het gereageer op die herrie wat losgebars het nadat die adjunkminister van sport, mnr. Gert Oosthuizen, verkeerdelik te kenne gegee het dat die regering

Lees verder: Bontpratery oor sportregulasies veroorsaak chaos

Barack Obama se gewildheid daal met 15% binne ‘n week

Barack Obama Barack Obama mag in die ovaalkantoor gewees het vir minder as 'n week, maar die euforie het reeds begin afneem. Die nuwe president se gewildheid het afgeneem van 'n geweldige 83% na 'n meer gematigde, maar steeds indrukwekkende 68%. Washington-ontleders het gesê die omvang van die daling in die Gallup-opname toon die groot

Lees verder: Barack Obama se gewildheid daal met 15% binne ‘n week

Swaardmoordenaar in hof op Krugersdorp

Die beweerde swaardmoordenaar, Morne Harmse het  Woensdag in die Krugersdorpse landdroshof verskyn. Die akte van beskuldiging is aan hom oorhandig, terwyl hy dit sonder emosie ontvang het. Harmse, wat klaarblyklik 'n samoerai-swaard gehad het en 'n masker gedra het, staan daarvan beskuldig dat hy die 16-jarige Jacques Pestorius vermoor het by die Nic Diederichs Tegniese

Lees verder: Swaardmoordenaar in hof op Krugersdorp

Metrorail-passasierstrein van spore af

'n Metrorail-passasierstrein het ontspoor na dit gebots het met 'n stopblok by die Naledi-werf in Soweto, het die maatskappy Woensdag gesê. Metrorail woordvoerder, Sibusiso Ngomane het gesê daar was geen beserings of sterfgevalle as gevolg van die ongeluk nie. Die ontsporing het omtrent 18:00 gebeur Dinsdagaand, toe die trein na die werf onderweg was. Nooddienste

Lees verder: Metrorail-passasierstrein van spore af

Regering trek omstrede sportwetgewing terug

Die regering het 'n omstrede sportregulasie, wat aan die minister van sport, Makhenkesi Stofile, die mag sou gee om spanne te kan kies, teruggetrek, het Beeld Woensdag berig. "Die regulasie sou effektief aan Stofile die mag gee om te kan sê wie as losskakel vir die Springbokke sou speel, of wie die openingsbouler sou wees

Lees verder: Regering trek omstrede sportwetgewing terug